Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Elsabe M. - 18th August 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
We had lovely coffee at 4 Sheep. Friendly and fast service. The Spur as well as Debonair's closed at 21:00 on a long weekend.
André P. - 18th August 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
'n Paradys vir enige toeris.
Thys H. - 18th August 2019
staying in Robertson, Western Cape
Was te kort daar, maar sal dink dit is 'n geskiedkundige dorp as ek moet oordeel aan die geboue.
Brenda B. - 18th August 2019
staying in Onrus, Western Cape
The milkwood coastal walk is a must.
Victor L. - 17th August 2019
staying in Silversands, Western Cape
Very beautiful place. Lots to explore if you love nature and it is peaceful and quiet.
Stephan B. - 17th August 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Ons is met die nadere kennismaking van Clanwilliam aangenaam verras deur sy karaktervolheid. 'n Koffiewinkel waar mens regtig 'n puik flat white kan bestel wat deur 'n barrista gemaak is, sal ons ons gradering van vier na vyf sterre laat opskuif!
Esbeth V. - 17th August 2019
staying in Dana Bay, Western Cape
Baie mooi vakansieoord met lieflike strande.
Nan B. - 17th August 2019
staying in Darling, Western Cape
Interesting little town and worth more attention. One comes away with thoughts of returning.
Annelie D. - 17th August 2019
staying in Betty's Bay, Western Cape
Dit is 'n awesome plekkie.
Kobus V. - 17th August 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Daar is baie plekke om net te gaan kyk.
Edith P. - 17th August 2019
staying in West Coast, Western Cape
The fossil park was worth a visit.
Johan L. - 17th August 2019
staying in Wilderness, Western Cape
Lieflike plekkie en omgewing met goeie eetplekke.
Martie S. - 16th August 2019
staying in Sea Point, Western Cape
Die plek is regtig naby alles. As jy regtig die stad self wil beleef is dit die plek om te wees.
Ina L. - 16th August 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Die skoonste dorpie wat ons in 'n lang tyd gesien het. Fantastiese natuurskoon en kwekerye.
Charlene M. - 16th August 2019
staying in Knysna CBD, Western Cape
Soos ander plattelandse dorpe, is Knysna ook blootgestel aan ekonomiese agteruitgang. Dit is so jammer dat historiese geboue in die dorpskern nie gerestoureer word om die oorspronklike karakter van die dorp te weerspieël nie. Die strate is vol gate, maar munisipale werkers was oral sigbaar.
Gerhard V. - 16th August 2019
staying in Herold's Bay, Western Cape
Heroldsbaai is pragtig en veilig.
Elzette F. - 16th August 2019
staying in Onrus, Western Cape
Die kus is skoon en die wandelpaaie bied toegang tot asemrowende seetonele.
Lena L. - 16th August 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Die plek is stil en rustig en netjies.
Benita J. - 16th August 2019
staying in Bellville, Western Cape
Bellville bied sentraal alles na alle ander bestemmings om by besoek af te lê soos Kaapstad, Stellenbosch, Paarl, Langebaan, Seepunt ens. en natuurlike baie naby aan lughawe.
Marita S. - 15th August 2019
staying in Golden Mile, Western Cape
Die wit huise oral is darem so mooi en skoon. Strand is asemrowend.
Johan R. - 15th August 2019
staying in South Cape, Western Cape
Pragtige natuur en berge. Interessante geskiedenis, pragtige ou geboue en museums om te sien. Amateur-fotograaf se droom.
Annetjie T. - 15th August 2019
staying in Golden Mile, Western Cape
Uitmuntend vir 'n rustige wegbreek.
Carel En Adele V. - 15th August 2019
staying in De Rust, Western Cape
De Rust is 'n baie oulike dorpie en beslis 'n goeie naweekplek om te gaan kuier.
Debbie B. - 15th August 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
I was disappointed with Clanwilliam and how the town has deteriorated since I was there last year.
Twiggy V. - 15th August 2019
staying in George, Western Cape
We just love George and the surrounds.
Teniel T. - 15th August 2019
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is a lovely little town that I will continue to visit over and over again.
Terry N. - 15th August 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Always a pleasure to be in Bloubergstrand no matter what the weather is doing!
Suzette N. - 15th August 2019
staying in Knysna, Western Cape
Dis 'n wonderlike plek vir 'n wegbreek-naweek, jy het die natuur en woude om jou of die pragtige dorp en eiland om deur te stap. So best of both worlds in my opinie!
Llewellyn G. - 15th August 2019
staying in Rawsonville, Western Cape
Stil en rustige atmosfeer. Waarlik 'n plek om jouself geestelik en liggaamlik te vernuwe.
Marius F. - 15th August 2019
staying in Prince Albert Road, Western Cape
Fransie Pienaar-museum is 'n moet sien. Ou meule is weggesteek en moet sigbaar gemaak word met inligtingsborde oor werking. Mooiste deel van Swartbergpas is aan Prins Albert se kant van die berg. Wynproe en verkope was toe ná 13:00 en kan baie meer prominent wees om streek se wyne te bevorder. Geologie oor die streek kan ook meer prominent gemaak word. Kunsgalerye en eetplekke is goed beman en is 'n bate.
Steve K. - 15th August 2019
staying in Flamingovlei, Western Cape
Waking up to the sound of birds chirping instead of cats and busses is a real treat.
Dina G. - 14th August 2019
staying in Kliprug, Western Cape
Ons hou baie van stap, maar ongelukkig het ons kleindogter van 5 haar voetjie oopgesny met al die baie bottelstukke wat oral tussen die rotse rondlê.
Charmaine F. - 14th August 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Very beautiful place to be in.
Lynnette V. - 14th August 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Even though it was cold, we enjoyed the clean air and bird island was a highlight.
Heidi N. - 14th August 2019
staying in Courtrai, Western Cape
The area is very quiet and safe. There is a feeling of wanting to stay. The views are gorgeous.
Mary-ann N. - 14th August 2019
staying in Loerie Park, Western Cape
Would definitely recommend it if you looking for a quiet place to relax.
Vivienne V. - 14th August 2019
staying in Paternoster, Western Cape
A quaint and lovely little village. Beautiful walks, wide stretches of beach, peaceful and relaxing. We did find the restaurants were fairly expensive so opted to have all our meals at home.
Fiona V. - 14th August 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Quaint town with nice restaurants. Lots to do around there.
Trixie S. - 14th August 2019
staying in Wolseley, Western Cape
Naby ander dorpies as jy wil uitgaan. Rustig om na huis toe te kom.
Sarie V. - 14th August 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Dit is 'n mooi, ou dorp en baie goed geleë vir blommekyk.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com