Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19703 reviews.
Ian H. - 8th November 2018
staying in Barrydale, Western Cape
Not too much appears to happen in Barrydale.
Johan P. - 8th November 2018
staying in Pinelands, Western Cape
Baie sentraal ten opsigte van groter stadsgebied. Nie veel toerisme-besienswaardighede nie.
Helena C. - 8th November 2018
staying in Parow, Western Cape
Its just that it is very noisy in that area because it is located in Voortrekker Road.
Juliana D. - 8th November 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige dorp.
Giovanno V. - 7th November 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Sien sterre.
Natasha S. - 7th November 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
'n Veilige, unieke en skoon dorp.
Christiaan D. - 7th November 2018
staying in Paarl, Western Cape
Sentraal geleë vir 'n toeris en boonop in 'n pragtige omgewing.
Nicky A. - 7th November 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Great restaurants, friendly people and a very good art gallery and a Gin Bar in the town that is quite an attraction!
Christiaan D. - 7th November 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Die moeite werd om te besoek. Cederberge is die hoogtepunt.
Helet W. - 7th November 2018
staying in Grabouw, Western Cape
Die omgewing rondom Grabouw is asemrowend mooi en die fietsryfasiliteite is van wêreld gehalte. Die Penegrine padstal is vir ons altyd 'n groot hoogtepunt en daar is klomp wynplase om te besoek. Ongelukkig is die dorp self verskriklik vuil. Ek voel onveilig in die dorp al ry ons net daar deur.
Patricia M. - 7th November 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
It's the 2nd time that I'm visiting Gordon's bay with my besties and I will do so again in future. The sea makes this place just more beautiful and magnificent.
Joos D. - 7th November 2018
staying in Porterville, Western Cape
Sien sterre.
Sandra H. - 7th November 2018
staying in Robertson, Western Cape
Oulike dorpie. Nice restaurante. Van Loveren besoek op die Saterdag. Sal Robertson weer besoek.
Sean D. - 6th November 2018
staying in Silversands, Western Cape
Really a lovely getaway from the rat race. My wife and I will return soon.
Marietjie S. - 6th November 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Lekker stil.
Doreen L. - 6th November 2018
staying in Big Bay, Western Cape
We had a fantastic time some of the people were very friendly.
Yolande T. - 6th November 2018
staying in Robertson, Western Cape
Vriendelike mense in ‘n pragtige dorp wat deel van Route 62 is. Plattelandse gasvryheid is hier aan die orde van die dag. Splash of Pink met Paul Renè MCC was heerlik! Ons is volgende jaar terug!
Ronel B. - 6th November 2018
staying in Wellington, Western Cape
Ons het gesukkel om 'n restaurant waar ons veilig voel vir aandete te vind. Het verskeie plekke gebel, maar almal was toe.
Suzi E. - 6th November 2018
staying in Onrus, Western Cape
Baie mooi omgewing en vriendelike mense.
Daniel M. - 6th November 2018
staying in Sand Bay, Western Cape
Sien sterre.
Candice N. - 6th November 2018
staying in Robertson, Western Cape
A great destination with friendly people, great food and wine.
Rushaye S. - 6th November 2018
staying in Paternoster, Western Cape
A stunning place!
Jaco P. - 6th November 2018
staying in Robertson, Western Cape
Pragtige plek!
Movourneen M. - 6th November 2018
staying in Montagu, Western Cape
Perfekte toeriste bestemming.
Christa D. - 6th November 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is 'n pragtige dorp met die mooiste geboue en skoon strate.
Isabel D. - 5th November 2018
staying in George, Western Cape
Best town in the Southern Cape.
Anton M. - 5th November 2018
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
Goed geleë. Lekker vir 'n wegbreek uit die stad.
Suzaan O. - 5th November 2018
staying in Lakeside, Western Cape
See stars.
Njabulo K. - 5th November 2018
staying in Foreshore, Western Cape
Foreshore is breathtaking, beautiful and stunning. I would go back there any day. In fact, I am planning on going back there next year again.
Tinus S. - 5th November 2018
staying in Bonnievale, Western Cape
Bonnievale kan met bietjie moeite baie meer doen as toeristedorp. Net Francois se kuierplek is tans beskikbaar. Julle het soveel te bied. Komaan Bonnievale, trek op julle sokkies!
Heinricht J. - 5th November 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Sandbaai het ons harte gewen.
Defrane D. - 5th November 2018
staying in Robertson, Western Cape
Ons gaan kuier gereeld daar. Baie lekker!
John B. - 5th November 2018
staying in Century City, Western Cape
Dit is mooi en goed geleë.
Andre B. - 5th November 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Puik vakansiebestemming, lekker om weg the kom van die stadslewe af.
Frances S. - 5th November 2018
staying in Caledon, Western Cape
Haarsalon Hectic Hair op Caledon was ‘n heerlike besoek. Die windterbines se grootheid slaan jou asem weg. Die trouplek Die Woud by Caledon is pragtig.
Venetia S. - 5th November 2018
staying in Paarl, Western Cape
Oulike plattelandse dorp.
Victor L. - 5th November 2018
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
Thumbs up.
Marlene H. - 5th November 2018
staying in City Bowl, Western Cape
Ons is mal oor die Stadskern! Altyd een van ons gunstelingplekke vir 'n wegbreek!
Tiaan W. - 5th November 2018
staying in Onrus, Western Cape
My one-stop wegbreekplek reg deur die jaar!
Charlotte D. - 5th November 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Een van die pragtigste historiese dorpies wat ek al besoek het. En in die onmiddellike omgewing is daar baie te doen en sien, veral natuurliefhebbers.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com