Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Luwenda E. - 24th July 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
Mooi plek.
Josebus . - 24th July 2019
staying in Franskraal, Western Cape
Beautiful.
Johan E. - 24th July 2019
staying in Kuilsrivier, Western Cape
Lekker sentraal vir Wes-kaap.
Robert B. - 24th July 2019
staying in Knysna, Western Cape
Shops and restaurants were a bit disappointing.
Noble T. - 24th July 2019
staying in Western Cape
Wonderful!
Rika C. - 24th July 2019
staying in Strand, Western Cape
Very down to earth and perfect destination if you want to relax and enjoy the beach.
Esmeralda J. - 24th July 2019
staying in Ceres, Western Cape
As jy wil wegbreek om siel skoon te maak of net 'n bietjie kwaliteittyd saam met familie te spandeer weg van stadsgeraas, is Ceres beslis die plek vir jou.
Hubert K. - 24th July 2019
staying in Wellington, Western Cape
Die rustige atmosfeer is aansteeklik, vriendelike gesinsmense.
Franciske M. - 24th July 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is 'n rustige toeristedorp. Daar is baie om te sien en te doen. Die mense is baie vriendelik, jy kan stap om net 'n brood te gaan koop, en as jy Afrikaans is, sal jy wel iemand raakloop wat sommer net met jou begin gesels, of hulle jou ken of nie. Mense is nog baie vriendelik hier. Oudtshoorn se verblyf is net ongelooflik duur in vergelyking met ander toeristebestemmings.
Henk J. - 23rd July 2019
staying in Goodwood, Western Cape
Sentraal met puik toegangspaaie.
Johanna B. - 23rd July 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Kan beslis meer tyd daar spandeer het.
Barend H. - 23rd July 2019
staying in Brackenfell, Western Cape
Lekker sentraal geleƫ.
Carmen G. - 23rd July 2019
staying in Grabouw, Western Cape
Very leafy, tranquil suburb.
Pieter S. - 23rd July 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Sal beslis aanbeveel.
Annatjie J. - 23rd July 2019
staying in Fish Hoek, Western Cape
Beautiful place.
Ingrid D. - 23rd July 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Lovely little town.
Abraham Christoffel (chris) B. - 23rd July 2019
staying in Montagu, Western Cape
Die pas (tussen Montagu en Ashton) wat nie klaar kry nie is 'n pyn!
Abraham Christoffel (chris) B. - 23rd July 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Die mooiste uitsig ooit.
Rosa V. - 23rd July 2019
staying in Klein Karoo, Western Cape
Gaan kuier gerus daar!
Jane M. - 23rd July 2019
staying in L'Agulhas, Western Cape
Baie besienswaardighede.
Jomarie B. - 23rd July 2019
staying in Kleinmond, Western Cape
Dis 'n rustige kusdorp met die mooiste wandelpad langs die see.
Colette C. - 23rd July 2019
staying in Crawford, Western Cape
Veilige area.
Aminah I. - 23rd July 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Winkels is almal oop tot laat. Winkels is goedkoop en verkoop alles. Strand is altyd netjies en Langebaan is definitief een van my gunstelinge.
Louise S. - 23rd July 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Heerlike vakansiebestemming.
Anna-mari D. - 23rd July 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Pragtige kusdorp.
Rene F. - 23rd July 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Sal enige tyd teruggaan.
Venessa F. - 22nd July 2019
staying in Stellenbosch, Western Cape
Ongelooflike omgewing!
Margaret P. - 22nd July 2019
staying in St Helena Bay, Western Cape
Het 'n bietjie opgradering nodig, veral die vervalle geboue.
Nadia V. - 22nd July 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Paddagang Fijne Wijne het die heerlikste hoender schnitzels en Moniki is 'n oulike plekkie met interessante sjokolade. Sal definitief albei plekkies voorstel om te besoek en dis net 5 minute uit mekaar!
Cherwayne B. - 22nd July 2019
staying in Vredenburg, Western Cape
Die inkopiewinkels sit nie ver nie en Vredenburg is omring met mooi dorpies.
Lindokuhle M. - 22nd July 2019
staying in Century City, Western Cape
Town planning par excellence, very well organised!
Irene M. - 22nd July 2019
staying in Agulhas, Western Cape
Baie mooi dorpie om te gaan kuier en net rustig te wees.
Elna V. - 22nd July 2019
staying in Franschhoek, Western Cape
Always a little bit of France in the Cape, what a beautiful heritage town.
Evelyn T. - 22nd July 2019
staying in Port Owen, Western Cape
Ons beoog om beslis weer in Port Owen te kom kuier. Verkieslik in die somer.
Joyce A. - 22nd July 2019
staying in Worcester, Western Cape
Beautiful place with friendly people.
Ria L. - 22nd July 2019
staying in Mykonos, Western Cape
Fantasties. Ons het nog altyd baie lekker hier gekuier.
Ilse B. - 22nd July 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Lieflike weer en baie om te doen.
Natasha J. - 22nd July 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lekker plek.
Donovan D. - 22nd July 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Regtig baie eetplekke en oulike koffiewinkels om van te kies en keur.
Lee S. - 22nd July 2019
staying in St Helena Bay, Western Cape
Rustic beauty.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com