Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Laeeqa O. - 22nd July 2019
staying in Velddrif, Western Cape
Baie lekker plekkie.
Willem L. - 22nd July 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Die pragtige lang, oop strand met die sonsondergang op die horison is besonder mooi. Die heerlike seafood platter by die Paternoster Lodge, pizza by Blikkies Restaurant, die besienswaardighede in die talle winkeltjies, die mooi vissermanshuisies, en die nog stil en vreedsame omgewing wat my keer op keer laat terugkeer.
Esme V. - 22nd July 2019
staying in Swellendam, Western Cape
We absolutely love the Around the Pot cycling event that is hosted yearly in this beautiful town.
Pieter H. - 22nd July 2019
staying in Seaforth, Western Cape
Baie goed.
Colette G. - 22nd July 2019
staying in Bodorp, Western Cape
Mooi, netjiese area.
Michael S. - 22nd July 2019
staying in Little Brak, Western Cape
Nice and quiet environment.
Sandra J. - 22nd July 2019
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Die hele omgewing is baie rustig en n mens voel veilig. Perfekte plek om weg te breek.
Pierre D. - 22nd July 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige omgewing met vriendelike mense. Die natuurliefhebber sal Swellendam vir niks anders verruil nie.
Jacqueline B. - 22nd July 2019
staying in Brackenfell, Western Cape
Nice area to travel for business.
Ian S. - 21st July 2019
staying in Parow, Western Cape
See stars.
David S. - 21st July 2019
staying in Rawsonville, Western Cape
Rawsonville and Slanghoek Valley is 'n pragtige plek.
Shireen C. - 21st July 2019
staying in Worcester, Western Cape
Very clean and friendly people.
Jo-anne K. - 21st July 2019
staying in Van Riebeeck Park, Western Cape
Naby alles, die Mall en die N1.
Juanita S. - 21st July 2019
staying in Breede River Valley, Western Cape
Great for wine tasting and scenery.
Michiel F. - 21st July 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Dit is die ideale vakansiebestemming veral vir ouers met kinders. Daar is genoeg aktiwiteite om kinders en ouers besig te hou.
Antoinette S. - 21st July 2019
staying in Milnerton, Western Cape
Reg langs Century City geleë wat die groot besigheidsdistrik is van die Kaap. Letterlik 7 minute geleë van die Century City Konferensie Sentrum en Canal Walk Inkopiesentrum. Maklik om by die Waterfront uit te kom. 'n Wel geleë area om te bly vir 'n sakereis.
Madeline M. - 21st July 2019
staying in Franskraal, Western Cape
Amazing!
Sanelle G. - 21st July 2019
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Rustig, pragtig.
Dawid O. - 20th July 2019
staying in Sedgefield, Western Cape
Almal baie gawe mense met wie ons in aanraking gekom het en hulle is trots op hulle dorp en bemark dit.
Fezile D. - 20th July 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
It is a very tranquil place. Perfect for allowing one to concentrate on the job.
Ellen K. - 20th July 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is baie rustig en bied baie opsies in terme van besienswaardighede. Die weer was fantasties en die Kangogrotte asemrowend.
Louis M. - 20th July 2019
staying in Oranjezicht, Western Cape
Oranjezicht is goed geleë. Naby belangrike plekke en besienswaardighede. Van die strate is egter baie nou en moeilik om te navigeer.
Anita B. - 20th July 2019
staying in Klein Karoo, Western Cape
Scenic and wonderful.
Adriaan S. - 20th July 2019
staying in Table View, Western Cape
Goeie ligging.
Lemanda E. - 19th July 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
'n Aandoenpunt vir reisigers wat langer verblyf benodig. Sal graag meer tyd hier wil spandeer tydens 'n toekomstige rit!
Frans I. - 19th July 2019
staying in Ceres, Western Cape
Baie koud.
Beverly V. - 19th July 2019
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Lieflike kusdorp.
Ellen K. - 19th July 2019
staying in Dana Bay, Western Cape
Salf vir die stadsjapie se siel!
Al-mare K. - 18th July 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Baie lekker dorpie om in te kuier. Oulike winkeltjies en restaurante. Vlok Kasteel het my beïndruk.
Vijay R. - 18th July 2019
staying in Laingsburg, Western Cape
Beautiful place!
Mogamat S. - 18th July 2019
staying in De Kelders, Western Cape
Stil plek en rustig. Moet nog net leer die mooi land van ons bevat alle rasse groepe wat ook vakansies hou.
Arne K. - 18th July 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Visit Isabella's restaurant in the Harber. Really worth it.
Adriaan S. - 18th July 2019
staying in Sea Point, Western Cape
Mooi area, baie om te doen.
Marike S. - 17th July 2019
staying in Dana Bay, Western Cape
Beeldskoon! Hidden gem.
Sandra D. - 17th July 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Regtig 'n rustige Karoo-dorp met baie vriendelike mense.
Johan A. - 17th July 2019
staying in Heidelberg, Western Cape
Lieflike en rustige dorp.
Monniek F. - 17th July 2019
staying in Stanford, Western Cape
Stanford is 'n lieflike, klein dorpie.
John C. - 17th July 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Die beste in Suid-Afrika.
Mariette H. - 17th July 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtigste dorpie aan die Weskus!
Karin D. - 17th July 2019
staying in Hout Bay, Western Cape
Dis 'n pragtige plek, maar seker baie beter om in die somer te besoek. Nostalgies met die hawe en bootritte. Ek hou van die restourante op die hawe en Chapman's Peak se natuurskoon is pragtig. Ek het net ongelukkig 'n gevoel gekry dat dit nie veilig is om 2 mense alleen te gaan stap nie en dit maak die besoekie ongelukkig negatief. Dalk as daar 'n sekuriteitswag met 'n hond die kort staproete patrolleer, sal toeriste (veral vroue alleen), veiliger voel. Of as daar 'n aanduiding is hoeveel km die roete is. Houtbaai is werklik pragtig, dit praat met die siel.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com