Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.51 out of 5 based on 18772 reviews.
David S. - 15th August 2018
staying in Seaforth, Western Cape
It is very unique with plenty of history and everyone should respect it as such!
Juanita S. - 15th August 2018
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Rustige omgewing en baie netjies.
Gary W. - 15th August 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Als wat jy nodig het en meer!
Melissa K. - 15th August 2018
staying in Robertson, Western Cape
Beautiful, unspoiled town.
Gerhard V. - 15th August 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Ons almal was aangenaam verras met Sandbaai gewees. Alles wat ons gesoek het was beskikbaar en die natuurskoon is asemrowend.
Albie C. - 15th August 2018
staying in Nuwerus, Western Cape
Vir plant-liefhebbers is dit 'n goeie plek om verskillende in plantegroei tussen knersvlakte en hardeveld te besigtig.
Nerina D. - 15th August 2018
staying in De Kelders, Western Cape
Best whale viewing without crowds.
Ezelle H. - 14th August 2018
staying in Big Bay, Western Cape
Awesome area, everything is close in terms of the beach, restaurants, shops and public transport. All you need is there.
Ilze E. - 14th August 2018
staying in Klapmuts, Western Cape
Was aangenaam verras.
Andre V. - 14th August 2018
staying in Knysna CBD, Western Cape
Bly maar een van ons gunsteling vakansieplekke en so baie om te sien en te verken.
Petro K. - 14th August 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Voel asof jy iewers op 'n eiland is. Weggesteekte diamant.
Robert H. - 14th August 2018
staying in Edgemead, Western Cape
Mooi rustige omgewing. Naby baie toerisme aantreklikhede. Ongelooflike mense!
Natasha V. - 14th August 2018
staying in George, Western Cape
Dis 'n baie lekker vakansiedorp, sal volgende keer langer wil vertoef.
Alba S. - 14th August 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Gaan stap saam met Ailsa (die Storyweaver). Buiten haar kennis wat sy oordra, het sy die wonderlikste sin vir humor en mens is sommer lief vir haar. Sonder haar vertellings sou Prince Albert nie dieselfde wees nie. Die Gay's Dairy was om die minste te sê 'n mislukking. Mik verby. Hoop hulle sien hierdie kommentaar en doen iets daaraan, want hulle kaas is regtig lekker, maar die res is moeilik om eers as 'n toeriste-aantreklikheid genoem te word!
Yovanka C. - 14th August 2018
staying in Big Bay, Western Cape
Baie goed geleë en naby alles.
Sharon V. - 14th August 2018
staying in Citrusdal, Western Cape
Sou graag meer met die kinders wou doen. Kon nie gaan stap nie en dorpie nie veel gebied in area nie. Sondag was van die plekke wat ons wou besoek het toe.
Cathrina C. - 14th August 2018
staying in Somerset West, Western Cape
Baie sentraal. Al die mooi plekke naby genoeg om te besoek.
Brigitte O. - 14th August 2018
staying in Grabouw, Western Cape
Daar is nie veel vir klein kinders om te doen nie. Miskien omdat dit winter is?
Samantha K. - 14th August 2018
staying in Langebaan, Western Cape
People are all friendly.
Jenny V. - 14th August 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordonsbaai is ideale toeristebestemming, naby die wynroetes, die mooiste pad om die kus (Clarence Drive) wat mooier is as Chapmans Peak. Die strand en strate is skoon. Daar is genoeg winkels om daaglikse benodighede te koop en die groot Somerset Mall is nie ver nie. Buite seisoen is dit stil en rustig en dit voel veilig om op die strande te stap. Die uitsig vanaf Gordonsbaai is onvergeetlik mooi. 'n Perfekte vakansiebestemming.
Susan A. - 14th August 2018
staying in Green Point, Western Cape
Dis veilig en naby die Waterfront geleë, loopafstand, en ander restaurante. Die lughawe is 20 min se ry en gee 'n mens genoeg tyd om lekker te ontspan.
Conroy D. - 14th August 2018
staying in Suurbraak, Western Cape
Ek het familie en vriende daar. Dit is 'n mooi rustige plek waar jy kan rus en die natuur kan geniet.
Heloise B. - 14th August 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Ons het te laat daar aangekom om regtig iets te sien in Beaufort-Wes.
Willemien C. - 14th August 2018
staying in De Kelders, Western Cape
Great location to explore the Walker bay Nature Reserve and Gansbaai.
Viloshnee A. - 14th August 2018
staying in Somerset West, Western Cape
Somerset-Wes is redelik sentraal, baie toeganklik en alles is maklik bereikbaar.
Isabelle C. - 14th August 2018
staying in Bonnievale, Western Cape
Bonnievale is a maze to tourists. Finding the correct number to reach the right person is an adventure in itself.
Rina D. - 14th August 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n pragtige plekkie, net jammer die misdaad is baie hoog.
Bronwyn S. - 14th August 2018
staying in Witzenberg Municipality, Western Cape
Undiscovered gem.
Susan E. - 14th August 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Baie rustig en baie mooi. Perfek vir bietjie afskakel en lekker rus.
Elize Z. - 14th August 2018
staying in Velddrif, Western Cape
Die visfabriek se reukie is soms oorweldigend. Verder was dit 'n heerlike bestemming. Met die pienkste flaminke ooit!
Jean Paul B. - 13th August 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtige plek met lieflike mense en baie om te sien en doen. Besoekers-vriendelik.
Richard Z. - 13th August 2018
staying in Milnerton, Western Cape
Love this place, the price is good, room is good, view is good!
Nelda V. - 13th August 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Altyd lekker om in Oudtshoorn te kuier. Heerlike hoogstaande gehalte restaurant en bestemmings.
Herman L. - 13th August 2018
staying in Napier, Western Cape
As jy rus en vrede soek en jy wil graag wegbreek uit die stad, is Napier net die plek vir jou. Dit is ook baie bekostigbaar.
Marlene V. - 13th August 2018
staying in Heatherlands, Western Cape
Beautiful;!
Martin O. - 13th August 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Besoek die omgewing en jy sal jou lewe verryk.
Marius W. - 13th August 2018
staying in The Crags, Western Cape
Baie om te doen.
Anelle Z. - 13th August 2018
staying in Prince Alfred Hamlet, Western Cape
Oulike klein dorpie.
Louis B. - 13th August 2018
staying in Robertson, Western Cape
Genoeg besienswaardigehede om van te kies.
Patrick M. - 13th August 2018
staying in Caledon, Western Cape
Very scenic part of the country with hills and farmland, but not really much to do.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com