Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Tersius L. - 15th July 2019
staying in Robertson, Western Cape
Dit is 'n mooi dorp en baie om te doen. Die mense is vriendelik.
Lezanne V. - 15th July 2019
staying in Franschhoek, Western Cape
Was 'n fantastiese Bastille-feesnaweek gewees!
Stephny J. - 15th July 2019
staying in Glentana, Western Cape
Dis 'n vriendelike en skoon dorp. Baie sentraal geleƫ van George en Mosselbaai.
Marlette B. - 15th July 2019
staying in Pringle Bay, Western Cape
Pragtige plekkie. Oulike markie op Saterdae.
Herman O. - 15th July 2019
staying in Franskraal, Western Cape
Lovely beaches and walks and there are many wonderful places in the area within an easy driving distance.
Betsie D. - 15th July 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Dit is een van my en my eggenoot se gunstelingplekke om vir 'n wegbreeknaweek te gaan bly.
Anthonie B. - 15th July 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Tulbagh self bied meer as wat ek voor beplan het en sal meer as 'n naweek vat om als te sien en te beleef.
Nicolaas V. - 15th July 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Rustige, stil en vriendelike gemeenskap. Privaat sekuriteit duidelik sigbaar.
Sharon E. - 15th July 2019
staying in Milnerton Ridge, Western Cape
Baie mooi.
Denise H. - 15th July 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Pragtige bestemming!
Maynard V. - 15th July 2019
staying in Rawsonville, Western Cape
Sal beslis weer terugkom.
Karina V. - 15th July 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Die beste vakansieplek!
Annalie W. - 15th July 2019
staying in Wilderness, Western Cape
Ek is gaande oor Wildernis, hetsy dit vakansie-seisoen of buite-seisoen. Dit bly 'n ongelooflike, heerlike vakansie-bestemming.
Riana L. - 15th July 2019
staying in Van Ryneveld, Western Cape
Die area is rustig, skoon en stapafstand van die strand en winkels.
Barend B. - 15th July 2019
staying in Knysna, Western Cape
Awesome town.
Carel Van Der Merwe V. - 15th July 2019
staying in Kleinbaai, Western Cape
Pragtige natuurskoon. 'n Mekka vir belangstellendes in seelewe.
Deon V. - 15th July 2019
staying in Sea Point, Western Cape
Baie sentraal met groot keuse van restaurante en vermaaklikheid.
Delius V. - 15th July 2019
staying in V & A Waterfront, Western Cape
World class.
Annestien B. - 14th July 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
The best place for a vacation breakaway from this rushed world we live in.
Riaan S. - 14th July 2019
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Baie rustige buurt en sal dit beslis aanbeveel vir toekomstige toeriste.
Barbara & Oliver C. - 14th July 2019
staying in Citrusdal, Western Cape
Wonderlik - warm bronne, staproetes, blomme. Vriendelike mense, rustige dorp. Net baie besig en vol op naweke.
Jeanette W. - 14th July 2019
staying in Wilderness, Western Cape
Pragtige omgewing met 'n heerlike klimaat.
Lorette R. - 14th July 2019
staying in De Rust, Western Cape
Fantasties.
Bennie C. - 14th July 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Pragtige omgewing van die Kaap!
Lucinda R. - 14th July 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
The people of Tulbagh were friendly and helpful. They are proud of the town and willing to share the information. Kerkstraat in Tulbagh has a wealth of information and interesting goodies to buy. We enjoyed spending a number of hours there.
Koosie T. - 14th July 2019
staying in Pringle Bay, Western Cape
Nog 'n juweel op die walvis-roete. Uitstekende restaurante en buitelewe-aantreklikhede.
Liezel L. - 14th July 2019
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Probeer gerus Kraakvars Restaurant vir eg SA-geregte en bier.
Arthur B. - 14th July 2019
staying in Jongensfontein, Western Cape
Fantastiese dorp om in te ontspan, rustig en veilig.
Alet V. - 14th July 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Ek glo nie ons sal weer Paternoster besoek nie, a.g.v die veiligheid. Dit is jammer, want dis 'n baie mooi dorpie!
Natalie W. - 14th July 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
ZAR is the best place to go eat out: food amazing and lovely setup.
Johan V. - 14th July 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Rustige dorp, vriendelike mense. Meer as behulpsaam om rigting aan te wys en inligting oor die dorp te gee. Kango-grotte is 'n moet om te gaan sien.
Carina B. - 13th July 2019
staying in Calitzdorp, Western Cape
Calitzdorp is lekker vir etes en rondsnuffel, maar ek sal buite die dorp bly om die besonderse Swartberge te kan waardeer.
Hermann P. - 13th July 2019
staying in Glentana, Western Cape
Glentana is magic, don't pass it!
Harry D. - 13th July 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Gerieflike oornagplek wat meer as een dag se aandag verdien.
Nicolette F. - 13th July 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
So baie om te sien en doen in Oudtshoorn, veral ook vir die kinders.
Werner V. - 13th July 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige, natuurskone plek!
Renette C. - 13th July 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtigste en skoonste dorpie.
Bianca A. - 12th July 2019
staying in Riversdale, Western Cape
Vriendelike mense in Riversdal. Verskeidenheid winkels en baie versot op julle JC Slaghuis se wors. Sal elke keer kom vir dit. Mooi groen en ons kon die Slapende Skoonheid sien.
Anna-Maria F. - 12th July 2019
staying in Aurora, Western Cape
Aurora is 'n fantastiese, rustige dorpie en heerlik om vir 'n dag of twee oor te bly.
Joanne C. - 12th July 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Very friendly, safe town. Actually surreal! We were pleasantly surprised by it and the people of the town. A very supportive and warm community. We can't wait to be back.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com