Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.54 out of 5 based on 23271 reviews.
William P. - 25th February 2019
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Enrico's Restaurant was great. Excellent food, good value for money wonderful location, very friendly staff and helpful management.
Christian Jacobus C. - 25th February 2019
staying in Strand, Western Cape
Hulle hoort die publieke toiletgeriewe op te knap, baie oud en vervalle.
Johan M. - 25th February 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Beste vakansiebestemming in die land.
Anna-bè C. - 25th February 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Altyd lekker op Tulbagh. Tulbagh Hotel vir 'n Sondagmiddagete is 'n goeie keuse.
Pieter J. - 25th February 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie lekker plek met baie potensiaal.
Guy Michel T. - 25th February 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
A friendly and quiet town.
Veronica H. - 25th February 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Relaxing, quiet and peaceful destination, just what you need to unwind!
Marina P. - 25th February 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Afrikaanse dorp en propvol vriendelike mense. Gaan eet gerus by die Boer & Vark restaurant, wow, wat 'n gesellige plekkie.
Lynette B. - 25th February 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie mooi, skoon, wit strande met minimale toeriste buite seisoen, voel en lyk soos 'n privaat strand. Die dorp is skoon en rustig en die inwoners is vriendelik en beleefd, almal groet jou soos in die goeie ou dae!
Mareza J. - 25th February 2019
staying in Witsand, Western Cape
Stunning.
Philip G. - 25th February 2019
staying in Strand, Western Cape
Volgens ons die beste see-vakansieplek. Geniet die see tot so 10 to 11 uur die oggend, dan kom die wind op. Dan is Boland, Kaapstad, Franschhoek, Stellenbosch, Somerset-Wes alles binne 'n uur se reis.
Sandra T. - 25th February 2019
staying in Ladismith, Western Cape
Die bekoring van Ladismith is die sjarme van die dorpie, sonder om toeristerig te wees. Dié plek sien ons beslis weer!
Caroline A. - 25th February 2019
staying in Calypso Beach, Western Cape
Dis baie lekker naby die see en vermaaklikheid en die veiligheid is tops. Sal enige tyd na Calypso Beach gaan vir 'n volgende wegbreek.
Elizabeth Catharina E. - 25th February 2019
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Baie lekker!
Melanie D. - 25th February 2019
staying in Myburgh Park, Western Cape
Quiet neighbourhood, and if you do not mind taking a short drive or a long walk to lagoon.
Zack R. - 25th February 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Ek het besluit om daar te koop, en my offer is aanvaar!
Jose V. - 25th February 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie skoon en netjies.
Vanessa O. - 25th February 2019
staying in Pearly Beach, Western Cape
Rustige wegbreek van die alledaagse geroesemoes.
Danvin S. - 25th February 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Baie mooi dorp en toeristevriendelik, my eerste keuse.
Lientjie S. - 25th February 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Hoop ons kan volgende keer iets te siene kry by 'The Showroom'. Só 'n baie oulike aanwins vir Prince Albert.
Cobus D. - 25th February 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Perfek vir ouers en kinders!
Alexandra G. - 25th February 2019
staying in Reebok, Western Cape
Reebok is lovely, clean and quiet.
Melaney . - 25th February 2019
staying in Greyton, Western Cape
Pragtige plek!
Hannelie B. - 25th February 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Die beste vakansiebestemming.
Anton W. - 25th February 2019
staying in Bellville, Western Cape
Bellville is 'n groot area maar Welgedacht, Van Riebeeckshof en daardie area in Bellville 'n groot ja.
Heinrich T. - 25th February 2019
staying in Rooirivier-Rif, Western Cape
Dis uitstekend geleë soos alreeds genoem. Dit is selfs naby 'n sentrum maar tog in 'n stil woonbuurt.
Dion Z. - 25th February 2019
staying in Great Brak River, Western Cape
Groot-Brakrivier is 'n wonderlike deel van Suid-Afrika. Perfek geleë, met pragtige wit strande en vriendelike mense.
Engela C. - 24th February 2019
staying in Wellington, Western Cape
Om oor te bly in Wellington kan van plekke deur toeriste in die omgewing besoek word.
Engela C. - 24th February 2019
staying in Table View, Western Cape
Table View is goed geleë om Kaapstad beter te leer ken. Naby swem strande geleë. Kan aanbeveel.
Engela C. - 24th February 2019
staying in Strand, Western Cape
Die Strand is 'n heerlike toeristebestemming om vakansie te hou.
Dewald D. - 24th February 2019
staying in Lake Brenton, Western Cape
Baie rustig en veilig. Hope aktiwiteite en besienswaardighede reg rondom Lake Brenton.
Danie J. - 24th February 2019
staying in Parow, Western Cape
Parow is baie sentraal geleë.
Denise K. - 24th February 2019
staying in Strand, Western Cape
Goed geleë om verskeie areas te besoek.
Marlize V. - 24th February 2019
staying in Calitzdorp, Western Cape
Lekker rustige plekkie as jy wil afskakel en wil wegkom van die stad se gedruis.
Petru S. - 24th February 2019
staying in Riversdale, Western Cape
Het nie veel van die dorpie gesien nie, maar wat ek gesien het, lyk dit na 'n vreeslike oulike skoon dorpie. Meeste mense was vriendelik.
Lee-anne F. - 24th February 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
My nuwe gunsteling-plekkie.
Flip L. - 24th February 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Go for the bakery!
Herman C. - 24th February 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie mooi plekkie in die land. Was so groen gewees en wonderlik om weer Oudtshoorn te beleef na 'n hele paar jaar.
Kotie V. - 24th February 2019
staying in Century City, Western Cape
Easy to access. Close to major business centres. Shops and restaurants close by.
Tracy D. - 23rd February 2019
staying in Fish Hoek, Western Cape
A lovely place.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com