Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 32082 reviews.
Madelein Y. - 23rd November 2020
staying in Nature's Valley, Western Cape
Ongelooflike mooi deel van ons land.
Pieter B. - 23rd November 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Ons beplan om weer volgende jaar Kaap toe te gaan vir ’n vakansie.
Ilze D. - 23rd November 2020
staying in Franschhoek, Western Cape
Skilderagtige dorpie omring deur berge en wingerde met hope keuses van restaurante!
Marius B. - 23rd November 2020
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige dorpie.
Hardus D. - 23rd November 2020
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Fantastiese plek om net te rus en niks te doen behalwe braai nie!
Nolene O. - 23rd November 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Kos vir die siel.
Sonja C. - 23rd November 2020
staying in Swellendam, Western Cape
Een van die mooiste dele van Suid Afrika. Swellendam met my hart gesteel. Daar is 'n groot verskeidenheid eetplekke vir elkeen se smaak. Al die etes wat ons geëet het was heelik. Veral die Garden Shack se seekos en puik atmosfeer! Die area is pragtig en dis ideaal om as basis te gebruik om die area te verken.
Rosie C. - 23rd November 2020
staying in Cape Winelands, Western Cape
Mensig maar ons land is mooi! Een van die lekkerste vakansies wat ek nog gehad het.
Nadia B. - 23rd November 2020
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Riebeek-Kasteel is ‘n wonderlike naweek wegbreek. Die restaurante en wynplase is van top gehalte en die dorpie se klein winkeltjies bied alles wat mens wil hê.
Fagmedah L. - 23rd November 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Sal eendag daar wil aftree met gesin. Weer en atmosfeer doen goed vir jou siel en liggaam.
Jo-anne D. - 23rd November 2020
staying in Witsand, Western Cape
Excellent fishing, extremely windy place, nice for kite-surfers but stay somewhere bigger if you have gear.
Chantel N. - 23rd November 2020
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Pragtig! Mooi dorp met baie om te doen.
Nuraan C. - 23rd November 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Most beautiful place in the world. I am all about exploring my country and city and it never fails.
Blanche K. - 23rd November 2020
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
I often travel to the area for vacations and I am always satisfied.
Nolene O. - 23rd November 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Klein dorpie wat jou asem gaan wegslaan met die verskillende sunsets.
Eljo B. - 23rd November 2020
staying in Cape Winelands, Western Cape
Goeie mense, met groot harte en baie kreatiewe mooi planne vir lekker kuier!
Alsebe C. - 23rd November 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Hidden treasures to be found.
Gaewinne N. - 23rd November 2020
staying in Struisbaai, Western Cape
Ek beveel Struisbaai enige tyd aan.
Danielle V. - 23rd November 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Gorgeously breathtaking!
Elize V. - 23rd November 2020
staying in Greyton, Western Cape
Boomryke en rustige plek.
Hilda V. - 23rd November 2020
staying in St Helena Bay, Western Cape
Love it. Just don’t like the old dilapidated buildings.
Sue F. - 23rd November 2020
staying in Sedgefield, Western Cape
Beautiful place to stay!
Dalene R. - 23rd November 2020
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Sal beslis weer terugkeer.
Aubrey H. - 23rd November 2020
staying in George, Western Cape
Asemrowend!
Hester T. - 23rd November 2020
staying in Velddrif, Western Cape
Die rondry het net lekker herinneringe terug gebring van ons susterskuier daar 'n paar jaar gelede. Altyd lekker in Velddrif.
Dirk L. - 23rd November 2020
staying in Cape Town, Western Cape
The Cape with its four seasons in one day will always remain my favorite destination.
Marilise S. - 23rd November 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie vriendelike mense.
Denise R. - 23rd November 2020
staying in Witsand, Western Cape
Baie pragtige plek!
Ian M. - 23rd November 2020
staying in Velddrif, Western Cape
Omliggende omgewing bied baie binne 45minute per voertuig.
Hanli V. - 23rd November 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Baie lekker plek om rond te reis.
Shelley N. - 23rd November 2020
staying in Kleinmond, Western Cape
Quaint and beautiful, I want to bring all my friends and family back to explore.
Jacolene B. - 23rd November 2020
staying in Calitzdorp, Western Cape
Die dorp is pragtig met baie historiese geboue.
Cara K. - 23rd November 2020
staying in Grotto Bay, Western Cape
Grottobaai is pragtig. Wil eintlink niks sê nie, want wil nie hê ander mense moet van hierdie pragtige plek tehore kom nie.
Dianne D. - 23rd November 2020
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige historiese dorp. Nie te ver van Kaapstad. Vriendelike mense en soveel om te sien en te geniet.
David W. - 23rd November 2020
staying in Clanwilliam, Western Cape
37 degrees Celsius on our first day there but the dam and pool at the house made it fun.
Derick K. - 23rd November 2020
staying in Still Bay, Western Cape
Pragtig
Danine K. - 23rd November 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Lekker
Lilian W. - 23rd November 2020
staying in Tulbagh, Western Cape
So baie plekke om te besoek. Ons tydjie was te kort. Een van die mooi plattelandse dorpies wat 'n besoek werd is.
Lounette V. - 23rd November 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Always so much to do.
Esme T. - 23rd November 2020
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Dis rustig. Misdaad is baie laag en polisie sigbaarheid is goed. Jy kan met ’n rustig hart gaan slaap.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com