Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Anke V. - 5th July 2019
staying in Sandy Point, Western Cape
Die area is jou tipiese vissersdorpie, as jy nie van die trawlers geraas of werkende fabriek en vis reuke hou nie, mag dit dalk te veel wees vir sommige mense, ons dink dis eie aan die dorp en vorm deel van die belewenis.
Sihle N. - 5th July 2019
staying in Table View, Western Cape
Centrally located with plenty of activities, shopping malls restaurants and wonderful views.
Nadine F. - 5th July 2019
staying in Van Dyks Bay, Western Cape
Mooi plek.
Chris-maré G. - 4th July 2019
staying in Paarl, Western Cape
Baie lief vir die Paarl. Great dorp, amper stad.
Anna-marie V. - 4th July 2019
staying in Uniondale, Western Cape
'n Skoon, interessante en vriendelike dorp. Moenie net deurry nie, spandeer 'n paar nagte en verken en geniet die dorp.
Maggie W. - 4th July 2019
staying in Voëlklip, Western Cape
Will definitely go again.
Stuart C. - 4th July 2019
staying in Witsand, Western Cape
Quaint and friendly place. Could be a bit much in peak season though. Locals equate to 400 only.
Giradot B. - 4th July 2019
staying in Strand, Western Cape
Goeie toerismebestemming in die somer.
Piet D. - 4th July 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Ek moet sê ons was nogal beïndruk. Dit is baie sentraal in dit wat ons beoog het. Vriendelike mense en baie hulpvaardig, oral waar ons was. Baie dankie.
Elsa P. - 4th July 2019
staying in Witsand, Western Cape
Witsand is 'n heerlike juweeltjie. Pragtige strande waar mens heerlik kan loop en skulpe optel. Ek het nog nooit sulke hope skulpe op 'n strand sien lê nie. Visvang is nie my passie nie, maar duidelik is dit ook die plek daarvoor as jy daarvan hou nie. Daar is al die geriewe wat jy sou verwag, maar dit voel nie kommersieel nie. Dit maak dit 'n plus punt aangesien dit mos juis is waar mens wil rus as jy wil wegkom van daaglikse stresse. Pragtige, skoon omgewing. Lekker vakansieplek. Lekker blyplek as jy sommer net wil wegkom en maak asof jy in die paradys lewe.
Lana V. - 4th July 2019
staying in Hout Bay, Western Cape
Houtbaai is 'n uitstekende toeristebestemming, baie te doen in die omgewing.
Lana V. - 4th July 2019
staying in Van Ryneveld, Western Cape
Die strand is mooi en is naby baie pragtige dele en besienswaardighede in die omgewing.
Lana V. - 4th July 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Baie mooi baai en baie te doen in die omgewing.
Rachel W. - 4th July 2019
staying in Denneoord, Western Cape
Denneoord is 'n normale woonbuurt nie veel on te sien nie.
Michelle L. - 4th July 2019
staying in Jongensfontein, Western Cape
Pragtig.
Jeremiah B. - 4th July 2019
staying in Loerie Park, Western Cape
Dit was redelik maklik om die plek te kry. Die area is baie rustig, skoon en vriendelike warm mense.
Christo L. - 4th July 2019
staying in Boggoms Bay, Western Cape
Rus vir die siel met eindelose strande.
Frede L. - 4th July 2019
staying in Hout Bay, Western Cape
Baie interessante plek met baie oulike eet- en kuierplekke.
Wanda D. - 4th July 2019
staying in Bellville, Western Cape
Oulike Winkelsentrum en lekkerste speelplek. Pick n Pay is net om die draai.
Johan H. - 3rd July 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Dit was ons eerste keer daar, maar ons gaan weer. Dit is 'n baie interessante dorpie ryk aan geskiedenis!
Tersia S. - 3rd July 2019
staying in Milnerton, Western Cape
Pragtige uitsig op Tafelberg.
Heleen D. - 3rd July 2019
staying in Cederberg, Western Cape
Mooiste mooi! Ons is bevoorreg met sulke natuurskoon in ons land.
Gert S. - 3rd July 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Baie petty crime en almal praat net daaroor.
Valerie S. - 3rd July 2019
staying in Sedgefield, Western Cape
Absoluut rustig. Pragtige natuurskoon is onbeskryflik mooi en die omliggende Plett, Knysna, George, Mosselbaai en Oudtshoorn is naby en heerlik om te verken.
Esme B. - 3rd July 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Peaceful area.
Louis E. - 3rd July 2019
staying in Stellenbosch, Western Cape
Stellenbosch ontwaak bietjie laat. Ek kon nie by my eerste keuse ontbyt nuttig nie, want hulle was 07:30 steeds toe.
Elizna R. - 3rd July 2019
staying in Vermont, Western Cape
Baie mooi! Lekker rustig.
Evelyn D. - 3rd July 2019
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Boomryke plek. My bewonder aan die natuur. Die mense behandel jou met soveel respek.
Feroza F. - 3rd July 2019
staying in Newlands, Western Cape
Lovely neighbourhood. Love the greenery and mountain views.
Liezel G. - 3rd July 2019
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is 'n pragtige dorp met die beste restaurante en vriendelike mense!
Dorianne K. - 3rd July 2019
staying in Pearly Beach, Western Cape
Rustige dorpie vir ontspan.
Ettienne L. - 3rd July 2019
staying in Paarl, Western Cape
Heerlike wegbreek plek, veral as jy van wyn hou. Die plase in die omgewing en in Franchhoek is fantasties.
Johan B. - 3rd July 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Steeds die goeie ou Weskus op sy beste!
Quintin W. - 3rd July 2019
staying in Agulhas, Western Cape
Dis pragtig hier! Baie rustig!
Donne P. - 3rd July 2019
staying in Barrydale, Western Cape
Nothing to do in and around the area on a Sunday, and everything closes by 17:00. We therefore had no where to really experience dinner.
Ilse S. - 3rd July 2019
staying in George, Western Cape
Pragtige dorp en mal oor George.
Jade R. - 3rd July 2019
staying in Sedgefield, Western Cape
Cute, small town, has everything you need. Close to Knysna.
Jenny C. - 3rd July 2019
staying in Saldanha, Western Cape
Beautiful and peaceful. A great travel destination!
Dean V. - 2nd July 2019
staying in Infanta, Western Cape
As jy rustigheid soek is dit die plek. Die mense gaan uit hul pad om jou te help en tuis te laat voel. Sal weer gaan, maar meer in die somer maande.
Doreen G. - 2nd July 2019
staying in Gardens, Western Cape
Pragtig. Mooi groen.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com