Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Anel T. - 24th June 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Ons is woonagtig in 'n kusdorp, maar Jacobsbaai hou 'n ander bekoring in!
Hugh S. - 24th June 2019
staying in Century City, Western Cape
Suitable for family or business, located in a safe, clean and vibrant setting.
Annemari S. - 24th June 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Tulbagh is 'n pragtige dorp wat ek en my man al op verskeie geleenthede besoek het. Wat dit nog 'n beter maak is die feit dat ons hondjie altyd vriendelik ontvang word deur dorpenaars en daar is verskeie restaurante en wynplase wat ons klein baba, 'n Yorkie, met ope arms ontvang.
Clint H. - 24th June 2019
staying in George, Western Cape
Ek wil graag eendag daar gaan woon.
Rita V. - 24th June 2019
staying in Barrydale, Western Cape
Dis 'n pragtige dorpie as jy alleen is of met jou metgesel om te ervaar, maar met tieners raak dit moeilik want hulle wil meer dinge hê om te doen.
Joana W. - 24th June 2019
staying in De Rust, Western Cape
Altyd lekker en pragtige plekkie. Lekker eetplekke.
Michelle D. - 24th June 2019
staying in Myoli Beach, Western Cape
Pay a visit to Pili Pili for great pizza with your feet in the sand.
Ellie C. - 24th June 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Dis definitief die mooiste dorpie met die pragtigste sonsondergange en strande/baaie aan die Weskus.
Andrietta G. - 24th June 2019
staying in Greyton, Western Cape
Greyton is een van daardie "moet" bestemmings op jou reis-lysie! Die dorpie gee daardie knus en warm gevoel. Ons het heerlik gekuier ten spyte van die baie reën en die windstorm.
Pierre S. - 24th June 2019
staying in Witsand, Western Cape
Perfekte plek as jy net wil ontspan en recharge.
Elize E. - 24th June 2019
staying in Uniepark, Western Cape
Lekker naby en sentraal, maar tog rustige area.
Cynthia N. - 24th June 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie vriendelik. Dirk was gasvry en het baie moeite gedoen.
Brad L. - 24th June 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Quiet town, plenty of nice wineries and Buchanan craft beer.
Lauren H. - 24th June 2019
staying in Montagu, Western Cape
We love Montagu. It's a relaxing town with some wine tasting available. Good restaurants and friendly people.
Ilse M. - 24th June 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Beautiful town with lots of culture and beautiful museums.
Ananje F. - 24th June 2019
staying in Greyton, Western Cape
Mooiste dorpie. Ons het die rustigheid en natuurskoon baie geniet.
Doreen B. - 24th June 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mosselbaai se mense is vriendelik en ons het baie welkom gevoel. Daar is ook baie om te doen, so beslis 'n goeie keuse vir vakansie.
Pieter P. - 24th June 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Baie sentraal en naby al die hoofroetes.
Marthe L. - 24th June 2019
staying in Western Cape
Wes-Kaap bly maar net mooi!
Ingrid A. - 23rd June 2019
staying in Myoli Beach, Western Cape
Ideale speelplek vir oud en jonk. Die strand veilig, skoon en ongerep.
Ronel S. - 23rd June 2019
staying in Loerie Park, Western Cape
Dis vir seker 'n baie mooi omgewing.
Madelein S. - 23rd June 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Sal graag volgende keer meer tyd in Beaufort-Wes wil spandeer. Ek hou van dit wat ek gesien het.
Marius S. - 23rd June 2019
staying in Century City, Western Cape
Lekker geleë naby Canal Walk, maar beter vir 'n besigheidsreis as vir 'n toeristebestemming. Dit gesê, is alles lekker naby mekaar in Kaapstad en as sulks 'n baie lekker bestemming.
Michael E. - 23rd June 2019
staying in Dana Bay, Western Cape
Baie lekker plekkie. Veral met die wild wat tussen die huise beweeg.
Nico V. - 23rd June 2019
staying in Pringle Bay, Western Cape
Pringlebaai is 'n juweel! As mens berg en see optimaal wil ervaar, moet jy soontoe gaan! Daar lê ook 'n bekoring daarin dat al die strate nie geteer is nie. Ons was absoluut verras deur die klein sakesentrum met wonderlike restaurante, koffiewinkels en Deli's. Die wegneemete-viswinkel is een van die bestes wat ons nog teëgekom het. Ons sal graag weer en weer na hierdie lieflike plekkie met sy helder winter sonskyndae wil terugkeer.
Marlis D. - 23rd June 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Mooiste dorp.
Heather M. - 23rd June 2019
staying in Onrus, Western Cape
Onrus is a laid back, quaint beach town. A nice surfer crowd and very friendly people, down to earth and not so touristy like Hermanus. Great walking paths, 7 min drive to the new mall, small lagoon for swimming at the main beach that stays warmer than the sea. Great local restaurants and coffees shops. I love the relaxed, easy going vibe of Onrus.
Helene H. - 23rd June 2019
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Dit is 'n pragtige toeriste-attraksie .
Lorraine N. - 23rd June 2019
staying in Agulhas, Western Cape
Pragtig!
Karen B. - 23rd June 2019
staying in Breede River Valley, Western Cape
Die Langeberg (Ashton, Bonnievale, McGregor, Montagu en Robertson) lê teenaan die Breederivier. Pragtige area om te ontdek. Bootrit by Viljoensdrift vir seker 'n hoogtepunt. Lieflike klomp wynplase om te besoek.
Euphemia C. - 23rd June 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Whilst a very nice town, think it is more for a sleep over than a holiday destination.
Mari S. - 23rd June 2019
staying in Britannica Heights, Western Cape
Die dorpie self is bitter klein, maar die dorpies lê knus teen mekaar, en ander moontlike vermaak is net 'n klipgooi van die ander.
Lynette P. - 23rd June 2019
staying in Robertson, Western Cape
Pragtige dorpie met alles wat jy nodig het. Burban Street Restaurant beveel ek sterk aan vir 'n heerlike aandete met vriendelike diens.
Karlene M. - 23rd June 2019
staying in Cape Town, Western Cape
Cape Town is one of the most beautiful destinations in the world.
Mxolisi X. - 22nd June 2019
staying in Nature's Valley, Western Cape
Lovely and very clean, nice scenic experiences.
Miralda R. - 22nd June 2019
staying in Klein Karoo, Western Cape
De Rust is 'n heerlike mooi dorpie vol warm mense!
Elmie K. - 22nd June 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Pragtige dorpie. Mooiste sonsondergange.
Elmie K. - 22nd June 2019
staying in Port Owen, Western Cape
Mooi area.
Hester S. - 22nd June 2019
staying in Bredasdorp, Western Cape
Mooi skoon dorpie met vriendelike mense oral.
Marilize J. - 22nd June 2019
staying in Die Galg, Western Cape
Wonderlike natuurskoon. Sonsopkoms en sonsondergange. Enige buitemens se droom wegkomkans.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com