Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 40659 reviews.
Ralna O. - 22nd January 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Uiters toerisme-vriendelik!
Bronwyn V. - 22nd January 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Cape Town has an array of splendid activities, rich cultures and the most delicious sights, beaches and overall holiday gees!
Fred T. - 22nd January 2021
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Skoon, netjies en veilige bestemming.
Lubbe K. - 22nd January 2021
staying in St Helena Bay, Western Cape
Sentrale ligging tussen aantal omringende bestemmings.
Dawie S. - 22nd January 2021
staying in Swartland, Western Cape
Pragtige natuur, baie mooi omgewing, strand en see. Dit het ons hart gesteel!
Estelle A. - 22nd January 2021
staying in Struisbaai, Western Cape
Die beste swemstrand met strand wat kilometers vêr strek, pragtige staproetes deur die natuurreservaat, en lekker visvangplek van die hawe af.
Lindie B. - 22nd January 2021
staying in Hermanus, Western Cape
Ons het lekkerder gekuier as wat ons verwag het. Nadat die strande gesluit is, het ons ontdek hoe baie ander dinge die omgewing bied.
Minette R. - 22nd January 2021
staying in Hermanus, Western Cape
Geniet die natuurskoon, rustigheid in Hermanus, asook al die winkels met kuns, boeke en dekor. Heelwat goeie eetplekke en koffiewinkels.
Olivia L. - 21st January 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n juweel. Ongerep en opvallend skoon. Die restaurante is egter ongelooflik duur.
R.j. B. - 21st January 2021
staying in Murraysburg, Western Cape
Die omgewing bied die nodige afsluiting van die alledaagse gewoel en 'n mens kan net die stilte geniet en in die natuur ontspan.
Stephanie K. - 21st January 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Kaapstad is ideaal as jy vir 'n kusvakansie wil kom. Genoeg besig vir die wat hou van die stad, met baie toerisbestemmings om jou vir 'n tydjie besig te hou.
Adri P. - 21st January 2021
staying in Knysna, Western Cape
Bly die beste vakansiebestemming.
Fred T. - 21st January 2021
staying in Paarl, Western Cape
Dis skoon en lyk veilig.
Philip D. - 21st January 2021
staying in Uniondale, Western Cape
Netjiese dorpie.
Marlene V. - 21st January 2021
staying in George, Western Cape
Mooi skoon dorp met alles naby vir 'n lekker vakansie.
John J. - 21st January 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Lekker klimaat. Naby ander toeristebestemmings. Goeie restaurante. Dorp is veilig en skoon. Interessante winkels.
Nancy V. - 21st January 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Beautiful. Wynroetes toe weens Covid, maar kon nog steeds besienswaardighede sien en by familie kuier.
Debbie V. - 21st January 2021
staying in Agulhas, Western Cape
Lieflike omgewing met baie om te verken. Die see se water is ook lekker warm. Strande in Struisbaar is wit en lank! Sorg vir ure se stap! Die Nasionale Park is 'n juweel.
Hanlie M. - 21st January 2021
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie mooi kunsdorpie.
Helena V. - 20th January 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Ek sal enige tyd in die Kaap vakansie gaan hou.
Leon & Ilse L. - 20th January 2021
staying in Knysna, Western Cape
Fantastiese bestemming - baie beïndruk met restaurante - 34 Degree South is tops.
Anthea B. - 20th January 2021
staying in Gansbaai, Western Cape
Heerlike eetplekke. Rustige atmosfeer. Dis ‘n klein juweeltjie.
Charmaine D. - 20th January 2021
staying in Stellenbosch, Western Cape
Just pure beauty. Wish we could live there.
Zilian E. - 20th January 2021
staying in Doringbaai, Western Cape
Pragtig en rustig. Lekker restaurante.
Talita M. - 20th January 2021
staying in Prince Albert, Western Cape
'n Pragtige en rustige dorp wat alle verwagtinge oortref.
Martin V. - 20th January 2021
staying in Robertson, Western Cape
Baie om te ervaar!
Martin V. - 20th January 2021
staying in Cape Route 62, Western Cape
'n Moet-belewe!
Johannes I. - 20th January 2021
staying in Kleinmond, Western Cape
Very safe and quiet.
Belinda M. - 20th January 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Home away from home.
Rochelle D. - 20th January 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Dis 'n mooi stad en baie stil. Ek het my tyd baie lekker geniet daar.
Adri L. - 20th January 2021
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Was jammer en vreemd om al die strande leeg te sien gedurende grendel-tydperk vlak 3.
Liesl B. - 20th January 2021
staying in Witsand, Western Cape
Speelpark vir kinders, behalwe die see.
Fanie B. - 20th January 2021
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Kan nie regtig kommentaar lewer nie. Die strate is skoon en die slaggate is min.
Elani V. - 20th January 2021
staying in Gansbaai, Western Cape
Daar is nie baie om te doen nie. Net lekker rus.
Johan P. - 20th January 2021
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Skoon en netjies, baie om te doen in the omgewing (ten spyte van die sluit van strande tydens ons verblyf).
Cobie R. - 20th January 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Beeldskoon.
Lynn V. - 20th January 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Kaapstad is die mooiste plek, ek is mal oor die strande en die verskillende culture. Kaapstad is die beste!
Sally M. - 19th January 2021
staying in Hermanus, Western Cape
We love Hermanus, pity the beaches were closed!
Johan D. - 19th January 2021
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Ons gaan altyd na die Muisbosskerm-restaurant. Dis ’n moet om daar te gaan eet.
Werner O. - 19th January 2021
staying in Swellendam, Western Cape
Baie geskiedenis!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]