Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Christo D. - 18th June 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Baie lekker, rustig en skoon. Heerlike wandelpad langs die see.
Gordon S. - 18th June 2019
staying in Pringle Bay, Western Cape
Dis 'n baie mooi en vriendelike dorpie.
Caron G. - 18th June 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is 'n verskriklike mooi plek en het baie gerieflike verblyfopsies om weg te breek vir 'n naweek.
Najwa S. - 18th June 2019
staying in Simon's Town, Western Cape
We loved the area. It was quiet and not crowded. Will go back there anytime.
Altus B. - 18th June 2019
staying in Citrusdal, Western Cape
Topklas.
Byron S. - 18th June 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Nothing to do in this town, everything closes early.
Christo D. - 18th June 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Goeie bestemming met die nodige naby en 'n lekker skoon strand. Ons tyd daar was net te min.
Werner D. - 18th June 2019
staying in St Helena Bay, Western Cape
Rustige plekkie as jy net wil wegbreek uit die stad, maar het tog alle geriewe soos winkels en restaurante.
Thea T. - 18th June 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Place to be!
Valmay D. - 18th June 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Sentraal geleë en veilig.
Anchen V. - 18th June 2019
staying in Tergniet, Western Cape
Dis 'n baie lekker vakansieplek, als is skoon en winkels binne paar minute se ry. Dit was my eerste keer daar, maar dit sal beslis nie my laaste keer wees nie.
Anna J. - 18th June 2019
staying in Franskraal, Western Cape
Baie rustige kusdorpie met besoekers wat soggens en saans gaan stap met hulle gesinne en honde. 'n Draai roomys by die kafee is 'n moet!
Eduan N. - 18th June 2019
staying in Wilderness, Western Cape
So baie verborge paadjies wat wag om verken te word. Wildernis doen sy naam gestand.
Pamela S. - 18th June 2019
staying in Breede River Valley, Western Cape
Tranquil environment with a relaxing atmosphere.
Rounel B. - 18th June 2019
staying in McGregor, Western Cape
Awesome mountain views and walking trails.
Joanne C. - 18th June 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Peaceful fishing village, friendly people. Nice shops.
Mariska V. - 18th June 2019
staying in Greyton, Western Cape
Pragtige dorp om te besoek!
Renette L. - 18th June 2019
staying in Strand, Western Cape
Stunning plek.
Cornel D. - 18th June 2019
staying in Britannia Bay, Western Cape
Mooi stil dorpie.
Shazell V. - 18th June 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Oulike dorpie.
Ingrid B. - 18th June 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Great place to visit.
Brad P. - 18th June 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Lekker wegbreekplek!
Hannelie S. - 18th June 2019
staying in Wilderness, Western Cape
Stress reliever.
Louisa V. - 18th June 2019
staying in Ceres, Western Cape
Rustige plattelandse dorp.
Yvonne B. - 18th June 2019
staying in Die Boord, Western Cape
Netjiese omgewing. Redelik sentraal geleë.
Alison S. - 18th June 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Dis 'n baie netjies en vriendelike plek. Baie veilig ook.
Rika V. - 18th June 2019
staying in Costa Sarda, Western Cape
Netjiese, veilige buurt en baie sentraal geleë.
Renaudine S. - 18th June 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Rustige Karoo-dorp. Vriendelike mense.
Johann M. - 18th June 2019
staying in Heatherlands, Western Cape
Pragtige boomryke woonbuurt teen die berge in George. Sentraal geleë naby sakekern. Naby is daar teen die berg voetslaanpaaie en ook om met fietse oor die berg te ry Heroldsbaai toe as jy so sou wou.
Fred K. - 18th June 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Gelukwensing aan die bestuur van die dorp en sy mense vir die insette om hierdie plattelandse dorpie so versorg te hou.
Chris V. - 17th June 2019
staying in Bredasdorp, Western Cape
Bredasdorp is sentraal om 'n paar plekkies in die omgewing te besoek.
Steyn S. - 17th June 2019
staying in Linkside, Western Cape
Baie sentraal geleë.
Hendrik K. - 17th June 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Ongelukkig, soos met baie ander dorpe, is die ingang na die dorp redelik bestrooi met plastieksakke en 'n woonbuurt wat regtig baie raserig is deur die nag. Mens hoor dit kilometers ver. Die res van Prins Albert is egter ongelooflik mooi, baie mooi argitektuur en vol karakter. Ons het die dorp en wat dit bied baie geniet.
Ester S. - 17th June 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Miskien nie vir ouers met tieners, vir ons wat 60 plus is was absoluut wonderlik.
Marius C. - 17th June 2019
staying in Elands Bay, Western Cape
Rustigheid met die sout van die aarde mense.
Lynette K. - 17th June 2019
staying in Saldanha, Western Cape
Gemaklike atmosfeer en vriendelike gemeenskap.
Lauren M. - 17th June 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Easy getaway for the long weekend.
Janis T. - 17th June 2019
staying in Sea Point, Western Cape
If you love a vibey city destination with ocean walks and lots to do, Sea Point is the way to go!
Gregory D. - 17th June 2019
staying in Britannica Heights, Western Cape
Most beautiful views!
Leon M. - 17th June 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Good location for outings.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com