Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Jaco Z. - 3rd June 2019
staying in Strand, Western Cape
Fantasties!
Nick V. - 3rd June 2019
staying in Camps Bay, Western Cape
Een van die mooiste en luukste plekke wat ek nog beleef het.
Jaco G. - 3rd June 2019
staying in Darling, Western Cape
Eerste keer dat ek daar oorgebly het, eerste wat jou opval is die vriendelikheid van die dorp se mense en lekker plattelandse gasvryheid. Sal volgende keer meer tyd wil spandeer om die dorp se geskiedkundige plekke te gaan besoek.
Carmen R. - 3rd June 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Tranquil. Friendly people, excellent customer service provided wherever we went.
William T. - 3rd June 2019
staying in Fish Hoek, Western Cape
Pragtige plekkie.
Ntombi M. - 3rd June 2019
staying in Claremont, Western Cape
Great restaurants in the area, shops are within close proximity.
Jurgens V. - 3rd June 2019
staying in Knysna, Western Cape
Knysna is 'n pragtige vakansiebestemming. Ongelukkig is dit maar 'n duur vakansieplek. Etes in die restaurante is van goeie gehalte en ons het redelik veilig gevoel in die tyd wat ons daar was. Parkeerplek is maar skaars in die dorp, selfs langs die strate wat baie smal is. Verder is dit 'n pragtige plek.
Ian S. - 3rd June 2019
staying in Southern Suburbs, Western Cape
Sien sterre.
Harry N. - 2nd June 2019
staying in Plattekloof, Western Cape
Nice clean area.
Sannie K. - 2nd June 2019
staying in Still Bay East, Western Cape
Perfekte vakansie- en uitspanbestemming.
Joey F. - 2nd June 2019
staying in Britannia Bay, Western Cape
Lovely little place with restaurants close by. Nice beach. If you want peace and tranquillity and to relax, then that's the place to be and to enjoy.
Marion R. - 2nd June 2019
staying in Calitzdorp, Western Cape
We got to spend a morning at the local hot water spring and spa. Tasted port and enjoyed lunch at some of the various restaurants in town. Beautiful scenic drives in and around Calitzdorp. All well worth a return visit another time.
Elsabé B. - 2nd June 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
Rustige, ontspanne vakansiedorpie. Ons het egter gesukkel om 'n oop restaurant te kry om iets te drink en te eet (gewone werksure).
Eunice B. - 2nd June 2019
staying in Tamboerskloof, Western Cape
Love it!
Nico . - 2nd June 2019
staying in Plattekloof, Western Cape
Mooi plek, veilig en sentraal.
Erik D. - 2nd June 2019
staying in Simon's Town, Western Cape
'n Pragtige bestemming met 'n baie ryk geskiedenis en baie besienswaardighede in die nabye omgewing.
Mary-anne V. - 1st June 2019
staying in Port Owen, Western Cape
Lieflike plekkie. Baie rustige omgewing weg van die stad se gewoel.
Alan M. - 1st June 2019
staying in Century City, Western Cape
Good location.
Johan S. - 1st June 2019
staying in Witsand, Western Cape
Baie stil en rustig. Nie veel om te doen nie.
Agnes O. - 1st June 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
'n Juweel in die Karoo.
Monica C. - 1st June 2019
staying in Plattekloof, Western Cape
Plattekloof is na-genoeg aan enige aantreklikheid in die Kaap. Maar die woonbuurt is lekker stil en rustig.
Roland S. - 31st May 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Koud, maar lekker.
Elsabé B. - 31st May 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Vriendelike mense, baie skoon dorp en pragtige natuurskoon. Uitstekende restaurante en winkels.
Margaret B. - 31st May 2019
staying in L'Agulhas, Western Cape
What an awesome place!
Vernon C. - 31st May 2019
staying in Big Bay, Western Cape
Die verkeer van Big Bay se ligging na die lughawe is werklik baie druk.
Teresa H. - 31st May 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Riebeek-Kasteel is beslis die geheime rustige bestemming vir 'n aangename toer van olyf- en wynplase. Genoeg restaurante om elkeen se smaak te bevredig en die nodige supermark om alles te koop wat jy benodig.
Johan D. - 31st May 2019
staying in Keurboomstrand, Western Cape
'n Pragtige strand met puik restaurante.
Coosie L. - 31st May 2019
staying in Rawsonville, Western Cape
Rustige dorpie, baie mooi.
Penny G. - 31st May 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is a beautiful west coast destination with beautiful white washed homes right on the beach. Just be careful with your belongings and don't leave anything visible in your car.
Magda D. - 31st May 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige dorp. Vriendelike mense.
Maeder L. - 30th May 2019
staying in Lake Brenton, Western Cape
Pragtig.
Leon B. - 30th May 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Geniet die rustigheid en natuurskoon hier.
Wanda H. - 30th May 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Didn't stay long enough, but know there are many attractions to keep one busy. Oudtshoorn nice and clean.
Linda B. - 30th May 2019
staying in Mossel Bay Golf Estate, Western Cape
Die vriendelikste mense in Suid-Afrika bly op die landgoed en gaan uit hulle pad uit om mens welkom te laat voel. Die baan is in 'n goeie toestand met die mooiste uitsig op die oseaan, "you see the sea from every tee".
Deidre P. - 29th May 2019
staying in Voëlklip, Western Cape
Perfekte bestemming vir rustig wees.
Freddie M. - 29th May 2019
staying in Sandbaai , Western Cape
Lekker naby winkels en geriewe.
Deon V. - 29th May 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtige uitsig oor Tafelberg!
Heinrich S. - 29th May 2019
staying in Bellville, Western Cape
Vriendelike voorstad met goeie winkelsentrums en ontspannings aantreklikhede.
Marlene S. - 29th May 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Vinnige en uitstekende diens!
Keanu F. - 29th May 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Beautiful location waking up to that ocean breeze and peacefulness is amazing.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com