Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 20093 reviews.
Rounel B. - 18th September 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige vissersdorpie.
Carmen L. - 18th September 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Mooi.
Cheryl S. - 18th September 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordan's Bay is a beautiful part of the Cape with clean beaches and a lovely, small boat harbour.
Jurie Z. - 18th September 2018
staying in Uniepark, Western Cape
Baie gerieflik vir Stellenbosch, want die verkeer van die R44 meng glad nie in met jou skakeling binne die dorp nie. Rustig en stil area, wat veilig voorkom.
Elize M. - 18th September 2018
staying in Hannas Bay, Western Cape
Baie aangenaam, net die strande is 'n bietjie vol van die kelp maar aangenaam verras net die laaste dag 'n baie slegte ruik van die visfabriek ondervind.
Ingrid O. - 18th September 2018
staying in Vredenburg, Western Cape
Vredenburg is much like any other town. A nice mall but not a touristy destination. It could be used as a base for exploring further afield.
Marieta W. - 17th September 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Ons verwagting is oortref. Pragtige plek.
Hanli V. - 17th September 2018
staying in Porterville, Western Cape
Oulike klein dorpie met 'n ongelooflike toer van die Kaap af. Beeldskone dorpies en natuurskoon te sien. By Porterville self, doen die moeite om op 'n staptog te gaan. En gaan soek 'n uitkykpunt oor die dorp (Laatson chalets s'n word aanbeveel). Pragtig!
Douwene O. - 17th September 2018
staying in The Crags, Western Cape
Naby aan baie aktiwiteite.
Joretha J. - 17th September 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Neat and very nice for children and adults.
Rolien D. - 17th September 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Die dorpie is lekker rustig, wanneer dit nie skoolvakansies is nie.
Harriet H. - 17th September 2018
staying in Nuwerus, Western Cape
Ideale oornag.
Phillip H. - 17th September 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Ons was baie beïndruk met Prins Albert en sal graag weer die dorp besoek.
Elana D. - 17th September 2018
staying in Montagu, Western Cape
Die art deco Montagu hotel is 'n besoek werd. Ons het 'n heerlike ete in ouwêreldse sjarme geniet, met rustige agtergrondmusiek wat op die vleuelklavier gespeel word.
Graham S. - 17th September 2018
staying in Hout Bay, Western Cape
Lovely beach, interesting harbour, good shopping for travellers. Roads were well marked. Very convenient to drive to various tourist spots in and around Cape Town. Beautiful drives in all directions!
Carlo S. - 17th September 2018
staying in Franskraal, Western Cape
Lekker ver weg van 'n besige lewe en lekker naby die benodigdhede.
Jac P. - 17th September 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Lekker plek met lekker goed om te doen.
Michael S. - 17th September 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Very busy, but lovely holiday venues.
Danie L. - 17th September 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Ons het die naweek geniet en die weer was baie lekker. Geen wind!
Wikus K. - 17th September 2018
staying in Bredasdorp, Western Cape
Het Nampo skou bygewoon. Boerdery-uitstallings was uitstekend.
Shawn G. - 17th September 2018
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
A beautiful part of the country. Sorry we couldn't stay longer.
Jane V. - 17th September 2018
staying in Onrus, Western Cape
Kan ons asseblief nog 'n ster byvoeg?
Shannon I. - 17th September 2018
staying in Paternoster, Western Cape
My happy place!
Konrad L. - 17th September 2018
staying in Paarl, Western Cape
Een van die beste bestemmings in hierdie land!
Andries V. - 17th September 2018
staying in Tergniet, Western Cape
Lekker stil en rustig.
Alison V. - 17th September 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Port Owen is an awesome destination with such warm and friendly people.
Vivienne R. - 17th September 2018
staying in Paarl, Western Cape
Baie lekker en naby omliggende pragtige plase. Mooi omgewing en die rustigheid is heerlik.
Marie C. - 17th September 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Naby baie besienswaardighede.
Chantal T. - 17th September 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordonsbaai is 'n lieflikke dorpie, mense is vriendelik daar. As ons Kaap toe gaan maak ons seker ons draai altyd daar!
Lee-roy M. - 17th September 2018
staying in Greyton, Western Cape
I'm definitely visiting the town again.
Juan D. - 17th September 2018
staying in Napier, Western Cape
Baie rustige omgewing, historiese geboue, netjies en 'n skoon dorpie.
Tanja O. - 17th September 2018
staying in Ceres, Western Cape
Moet nooit by Capish gaan eet nie!
Gideon V. - 16th September 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is 'n pragtige Weskusdorpie met 'n wonderlike, lang sandstrand. Daar is baie te sien en doen in die omgewing wat dit 'n baie goeie bestemming maak.
Arrie M. - 16th September 2018
staying in The Crags, Western Cape
Ideaal vir natuurliefhebbers en almal wat wil wegbreek van die alledaagse gejaag van die lewe.
Arrie M. - 16th September 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
4 Sheeps Restaurant se lamsburger is heerlik.
Keith G. - 16th September 2018
staying in Worcester, Western Cape
A very clean town!
Esme E. - 16th September 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Vanrhynsdorp is 'n netjiese skoon dorp met vriendelike inwoners.
Justus H. - 16th September 2018
staying in Mykonos, Western Cape
Altyd lekker daar.
Gerhard B. - 16th September 2018
staying in Onrus, Western Cape
Dit was die beste van my 7 dae verblyf vanaf Noord-Kaap tot by Hermanus.
Elsabe C. - 16th September 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Ongelooglike skoon plek en laat jou baie veilig voel. Sal vir seker die mooi kusdorpie besoek. Kos vir jou siel.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com