Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 40659 reviews.
Madelaine Z. - 8th January 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Ons wil graag hier aftree. Dit is skoon. Strate geen slaggate nie. Straatligte werk almal.
Ritia W. - 8th January 2021
staying in George, Western Cape
Thank you for an awesome stay.
Zelda P. - 8th January 2021
staying in Cape Town, Western Cape
There is something to do and see for everybody!
Michelle S. - 8th January 2021
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Beslis is daar 'n mark vir 'n ordentlike eetplek wat oop bly na 5 uur in die aande - veral vir die mense wat laat by hul bestemming aankom.
Tarryn T. - 8th January 2021
staying in Struisbaai, Western Cape
Beautiful, relaxing coastal town.
Zelda F. - 8th January 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Beste vakansieplek.
Org V. - 8th January 2021
staying in Gansbaai, Western Cape
Mooi kusdorpie en vriendelike mense.
Nicky V. - 8th January 2021
staying in Wilderness, Western Cape
Just awesome.
Sonja B. - 8th January 2021
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Onopgesmuk en gemaklik in sy vel. Lekker verrassing vir ons aan die Weskus.
Andrea J. - 8th January 2021
staying in Hermanus, Western Cape
I enjoy Hermanus and always book in that area. Very tranquil and has all the necessities.
Mandolien K. - 8th January 2021
staying in Knysna, Western Cape
Knysna jou lekker ding - sien sommer gou weer!
Armand B. - 8th January 2021
staying in Beaufort West, Western Cape
Besoek gerus die Savou Hotel se restaurant, die diner-styl is oulik gedoen en die porsies is gul.
Sonja V. - 8th January 2021
staying in Dwarskersbos , Western Cape
'n Klein dorpie met 'n "groot hart" en ongelooflik baie om te doen. Waarde vir geld en die entrepreneurs in hierdie plekkie maak dit 'n ongelooflike vakansiebestemming.
Konrad V. - 8th January 2021
staying in Pearly Beach, Western Cape
Indien jy soek na rus en vrede is Pearly Beach jou bestemming. Die dorp is nie gekommersialiseer nie, wat dit baie aangenaam maak in seisoentyd waar strande nie oorvol raak nie. Aktiwiteite is beskikbaar in naby geleë dorpe vir die avontuurlustige persone.
Monique L. - 8th January 2021
staying in Western Cape
The Western Cape has the most amazing places and hidden gems to visit!
Sarah F. - 8th January 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Die onthaalplekke is net-net uitmekaar en die openbare vervoer dek net sentraal Kaapstad.
Jani B. - 8th January 2021
staying in Still Bay, Western Cape
Wonderlike plek om te besoek!
Regan A. - 8th January 2021
staying in Vredenburg, Western Cape
Sentrale dorp naby ander toeristebestemmings.
Lani R. - 8th January 2021
staying in Sedgefield, Western Cape
Fantastiese gesinsvakansieplek met pragtige, wyd-uitgestrekte strande. Baie aktiwiteite en besienswaardighede in die area.
Wimpie S. - 8th January 2021
staying in Stellenbosch, Western Cape
Aangenaam in Desember wanneer die universiteit gesluit is en die dorp nie so vreeslik besig is nie.
Marinette D. - 7th January 2021
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Dis 'n belewenis om die voëlbewarings-eiland te besoek en om by Muisbosskerm te gaan seekos eet!
Zacarias M. - 7th January 2021
staying in Struisbaai, Western Cape
Such a lovely town, and friendly people.
Komilla N. - 7th January 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Beautiful as always.
Wj B. - 7th January 2021
staying in De Doorns, Western Cape
Wat 'n pragtige omgewing en 'n baie goeie padstal (Veldskoen) om die dag mee te begin.
Fatima A. - 7th January 2021
staying in Cape Town, Western Cape
The most beautiful city to have a vacation.
Nellie S. - 7th January 2021
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Dit is netjies en skoon!
Henning N. - 7th January 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Die Kaap is pragtig. Dit is altyd my vakansiebestemming.
Frans K. - 7th January 2021
staying in Stellenbosch, Western Cape
Besondere geskiedkundige en skilderagtige omgewing.
Andrew P. - 7th January 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Sal enige vriend en familie aanbeveel.
Piet V. - 7th January 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Ons gunstelingvakansiedorp - ons gaan altyd terug.
Deon N. - 7th January 2021
staying in Napier, Western Cape
Napier is 'n baie mooi skoon plattelandse dorpie naby baie bestemmings en mooi roetes.
Sandile P. - 7th January 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Cape Town is the best place for holiday in South Africa.
Marcel N. - 7th January 2021
staying in Ashton, Western Cape
Besoek gerus die wynplaas, dis pragtig!
Hannes F. - 7th January 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Skoon, rustige, Weskusdorp waar jy net jou self weer kan raak met die mooiste strande.
Jean-marie F. - 7th January 2021
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Lovely little town with friendly locals, interesting little shops and amazing restaurants. And the best olives to be found!
Martie C. - 7th January 2021
staying in Kleinmond, Western Cape
Pragtig!
Micaela T. - 7th January 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Live here. Love it here.
Mariaan S. - 7th January 2021
staying in Swellendam, Western Cape
Vreeslike mooi dorp met vriendelike mense. Ons het by Republiek van Swellendam geëet en sal dit vir almal aanbeveel! Ons was daar oor 'n tyd wat baie besighede toe was (Kersfees) so kon nie eintlik meer winkeltjies besoek nie.
Bertus L. - 7th January 2021
staying in Prince Albert, Western Cape
Wonderlike dorpie wat besoek moet word.
Novena F. - 7th January 2021
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige plek as 'n halfpad russtop.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]