Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.5 out of 5 based on 16301 reviews.
Perie K. - 13th November 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Baie lekker plek om vakansie te hou.
Noel S. - 13th November 2017
staying in Tergniet, Western Cape
Het met die doel gegaan om 'n erf of huis te koop,om daar te vestig in 2018.
Jeffrey D. - 13th November 2017
staying in Table View, Western Cape
Na aan groot winkels, restaurante en kroeë. Veilig en bied 'n asemrowende uitsig op Tafelberg.
Lerina L. - 13th November 2017
staying in Glentana, Western Cape
Glentana is my gunsteling wegbreekplek. Dit is redelik naby alles en net ver genoeg om uit die gedruis te wees.
Joey M. - 13th November 2017
staying in Table View, Western Cape
Beautiful place.
Lee-ann K. - 13th November 2017
staying in Riviersonderend, Western Cape
Dit is baie klein en ek sal aanbeveel dat jy alles saamneem wat jy kan benodig. Daar is nie regtig winkels waar jy kruideniersware kan koop nie.
Kobus G. - 13th November 2017
staying in Big Bay, Western Cape
Lekker naby die strand geleë, baie eetplekke en besienswaardighede naby geleë.
Mariska B. - 13th November 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Always a must see!
Jc M. - 13th November 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Maak seker dat jy jouself genoeg tyd toelaat om alles te kan sien en doen wat die pikante dorpie jou bied.
Jeff D. - 13th November 2017
staying in Kuilsrivier, Western Cape
Great experience.
William N. - 13th November 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Ideaal vir mense wat wil wegbreek uit die stadsgewoel.
Charma V. - 13th November 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Netjiese dorp.
Deon S. - 13th November 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Een van die skoonste dorpe en mense is baie vriendelik.
Paul D. - 13th November 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Naby middestad.
Johan W. - 13th November 2017
staying in Stellenbosch, Western Cape
Die Anton Rupert kunsmuseum is 'n moet. Babylonstoren is een groot hype en verkoop in $. Restaurante en straatkafees in Dorp/Kerkstraat is ongelooflik. Om te navigeer op straatname is 'n uitdaging, want dit bestaan nie. Moenie 'n GPS vergeet nie.
Jacobus J S. - 12th November 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Mooi stil dorpie, goeie eetplekke, 'n plekkie om te verken en in te rus.
Sonia R. - 12th November 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Just love this part of Cape Town!
Frank V. - 12th November 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
A great town with many things to see. Struisvogels, Stokstaartje, Bergen and much more. The surrounding is great with nice and helpful people.
Karien C. - 11th November 2017
staying in Little Brak, Western Cape
'n Juweel van 'n plekkie met mooi strand en rivier. Binne bereik van meer "opwindende" vermaak indien nodig (in Mosselbaai en George).
Retha F. - 11th November 2017
staying in Grabouw, Western Cape
Baie mooi omgewing. Sal beslis weer gaan.
Johan D. - 10th November 2017
staying in Caledon, Western Cape
Lekker casino.
Tebatso M. - 10th November 2017
staying in Bellville, Western Cape
Keep up the good work.
Carola N. - 10th November 2017
staying in Simon's Town, Western Cape
A beautiful holiday destination.
Joan L. - 10th November 2017
staying in Strandfontein, Western Cape
Dit is 'n pragtige stranddorpie en die see is wondermooi. Het die paar dae daar terdeë geniet.
Anell H. - 10th November 2017
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Pragtige, rustige wegsteek plekkie om te bly. Strand is skoon, vriendelike mense.
Janet H. - 9th November 2017
staying in Ladismith, Western Cape
The drive through Seweweekspoort is an experience not to be missed. Ladismith has a very good butcher who sells excellent biltong!
Dc K. - 9th November 2017
staying in Paarl, Western Cape
Fantastiese wynplase. Oulike Alpakkas. Baie lekker by die Taalmonument.
Christo B. - 8th November 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gerieflik en asemrowend.
Mr. E. - 8th November 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Sentraal geleë.
Yvonne D. - 8th November 2017
staying in Plattekloof, Western Cape
Will always book in this area. Thanks to LekkeSlaap for highlighting that it is a good area to stay in if you want to be close to the airport.
Piet N. - 8th November 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Kan bietjie warm word so kies die regte tyd van die jaar vir jou besoek. Pragtige plek soos al die ander dorpe in die Kaapse binneland en Karoo.
Carien . - 8th November 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Swellendam is 'n pragtige dorpie by die voete van die berge. Aangename inwoners.
Selwyn C. - 8th November 2017
staying in Simondium, Western Cape
Lekker naby Franschhoek.
Cindy O. - 8th November 2017
staying in Boland, Western Cape
Ek bly in die Boland en wil nêrens anders bly nie!
Nileta K. - 7th November 2017
staying in Greyton, Western Cape
Wish we could've stayed longer to explore the whole of Greyton and surroundings.
Roslyn K. - 7th November 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Baie winderig.
Kerstin W. - 7th November 2017
staying in Franskraal, Western Cape
I love Franskraal/Gansbaai. I always going back!
Bossie M. - 7th November 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Prins Albert het 'n magdom "te doen": Van die wyn- en olyfplase, tot koffiewinkels, galerye en interessante winkels. Daar is gereeld gemeenskapsaktiwiteite soos die Leesfees. Dan is daar die Swartbergpas en ander.
Ronel H. - 7th November 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is 'n baie goeie toeriste-aantreklikheid. Die plek is ideaal geleë en lekker om in te ontspan.
Matthew B. - 7th November 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
'n Naweek is ver te kort om al die "juwele" in die dorp en in die omgewing te verken.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com