Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19703 reviews.
Gerda S. - 22nd December 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie mooi ou geboue.
Karen R. - 22nd December 2019
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Voorbaai is 'n skoon omgewing en baie sentraal geleë ten opsigte van enige van die hoofstrande, besienswaardighede, kunsmarkte, kosstalletjies, restaurante en inkopiesentrums in Mosselbaai, Diasstrand en Hartenbos.
Erica S. - 22nd December 2019
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Stellenbosch Sentraal is 'n baie besige area met baie aktiewe naglewe.
Brenda V. - 22nd December 2019
staying in Thesen Islands, Western Cape
Dis 'n wonderlike bestemming mens kan die natuur en jou omgewing geniet en jy voel die heeltyd veilig.
Jo D. - 22nd December 2019
staying in Robertson, Western Cape
Het 'n groot dorp geword vandat ek laas daar was.
Jannie S. - 22nd December 2019
staying in Hemel & Aarde Village, Western Cape
Sielskos.
Eric W. - 22nd December 2019
staying in Robertson, Western Cape
Baie mooi in die algemeen.
Keith C. - 22nd December 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Very clean wonderful Karoo town. The Mayor deserves a medal.
Rudolph B. - 22nd December 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
As jy die dorp en sy mense wil leer ken, maak ‘n punt daarvan om Saterdagoggend, 7:00, die parkrun by die sportveld by te woon. Dis die moeite werd! Daar is ook geleentheid vir goedwilligheid.
Francois B. - 22nd December 2019
staying in Parow, Western Cape
Baie sentraal geleë.
Whilmedene R. - 22nd December 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Definitely great attractions.
Rika V. - 22nd December 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Absoluut 'n kuier werd!
Christien V. - 22nd December 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtige plek! Rustig en stil met 'n asemrowende uitsig van Tafelberg!
Erna V. - 22nd December 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Baie mooi rustige skoon dorp!
Lizandri B. - 21st December 2019
staying in De Rust, Western Cape
Lieflike dorpie met die mooiste natuurskoon!
Beverley S. - 21st December 2019
staying in Heatherlands, Western Cape
It is a very beautiful peaceful suburb.
George J. - 21st December 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Central location to Cape Town, Airport, Wineyards and Stellenbosch.
Elaine S. - 21st December 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Ons familie het geskiedenis daar so dit het 'n dieper betekenis as vir die normale toeris.
Theo H. - 21st December 2019
staying in Lutzville, Western Cape
Quaint and friendly little town with great little spots to visit.
Jobet L. - 21st December 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is 'n pragtige skoon en rustige kusdorp met 'n lang kuslyn en pragtige branders. Dit nie meer 'n klein stranddorp nie, maar is tog weg van die stadsgewoel.
Jo D. - 21st December 2019
staying in Darling, Western Cape
Baie interessant en heerlike restaurante.
Rentia V. - 21st December 2019
staying in De Kelders, Western Cape
Stil en veilige pragtige omgewing.
Liezel B. - 21st December 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Baie rustige en skoon dorp.
Joanie P. - 21st December 2019
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Alles naby jou, hoef nie so ver te ry nie. Langeberg Mall, ens.
Paul L. - 21st December 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Fantastiese dorp, geniet die rustigheid en die voorreg om tot laat aande in die strate te kan loop.
Alta V. - 21st December 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Alle besighede is maklik bereikbaar en heerlik Afrikaans met al die assistente in besighede.
Nombuso N. - 21st December 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Second time in Bloubergstrand and I must say it is the best!
Megan J. - 21st December 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Ten stars.
Udo R. - 21st December 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Dis maar net baie droog, maar nice mense.
Linda O. - 20th December 2019
staying in Paarl, Western Cape
Die moeite werd om te besoek.
Arnulf S. - 20th December 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Mooi plek.
Frans C. - 20th December 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Die moeite werd om te besoek.
Chantell V. - 20th December 2019
staying in Table View, Western Cape
Ons het nie veel in Table View gaan sien nie, maar Bloubergstrand is net af in die pad. Maklik om op die snelweg te spring na al die groot besienswaardighede. Supermarkte met al die geriewe naby om gou ietsie te koop.
Zinette C. - 20th December 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Fantastiese oornagdorpie met soveel om te offer!!
Jeremy S. - 20th December 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie warm maar aktiwiteite binne die plek maak op daarvoor.
Janine C. - 20th December 2019
staying in Bovlei, Western Cape
Die wynplase is lekker naby en het 'n cosy feeling, maar meerderheid van hulle vereis 'n bespreking vir die wynproe.
Jaco B. - 20th December 2019
staying in Vlees Bay, Western Cape
Vleesbaai was onverwags - ons sal definitief in die toekoms weer daar gaan vakansie hou.
E B. - 20th December 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Baie oulike, netjiese dorpie, met 'n hele paar oulike restaurantjies.
Stompie N. - 20th December 2019
staying in Green Point, Western Cape
Baie gerieflik, stapafstand vanaf die stadion.
Byron G. - 19th December 2019
staying in Table View, Western Cape
Perfect location for a getaway with so many places of interest to choose from.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com