Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 40659 reviews.
Andre G. - 4th January 2021
staying in George, Western Cape
George het baie uitgebrei oor die jare.
S M V. - 4th January 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Uitstekend.
Hester U. - 4th January 2021
staying in Laingsburg, Western Cape
Tipiese karoo dorpie met unieke geskiedenis. Beslis 'n besoek werd.
Jean-pierre D. - 4th January 2021
staying in Greyton, Western Cape
Lovely restaurants and cafes in the town and wonderful scenic hikes at one's disposal.
Christelle P. - 4th January 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Pragtige dorp. Vriendelike inwoners. Baie aktiwiteite. Baie goeie en lekker vakansie bestemming. Wateraktiwiteite (motorboot, "water bike", kajak).
Salome D. - 4th January 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Simonstad was bietjie van ‘n teleurstelling. Geen museum was oop en die vloot lyk soos ‘n spookdorp.
Koos D. - 4th January 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Baie lekker vakansieplek en sal enige tyd weer na Mosselbaai toe gaan.
Eileen C. - 4th January 2021
staying in Witsand, Western Cape
The best place to go for a rest.
Zani T. - 4th January 2021
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dit is ‘n pragtige dorp.
Cecilia V. - 4th January 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Die besoek na Robbeneiland was die hootepunt van ons vakansie.
Phillip R. - 4th January 2021
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Riebeek Kasteel is naby Kaapstad met 'n gesellige plattelandse dorpatmosfeer. Dis naby aan al die bekende wynplase en ander dorpies is naby genoeg om te besoek, soos Tulbach. Daar is goeie restaurante in die dorp ook.
Zonia L. - 4th January 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Kaapstad is die beste.
Kobus V. - 4th January 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Pragtig, mooi en skoon.
Karen P. - 4th January 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Die mooiste plek in Suid-Afrika.
Syntiche C. - 4th January 2021
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons het nie besef dat daar so baie besienswaardighede in en om Oudtshoorn is nie. Dis ‘n pragtige ou dorpie met baie vriendelike mense. Volgende keer sal ons beslis langer bespreek.
Ruan V. - 4th January 2021
staying in Swellendam, Western Cape
Baie rustige en mooi dorp. Vol kultuur, vriendelikheid, unieke restuarante en 'n omgewing wat jou asem weg slaan.
Ilana S. - 4th January 2021
staying in McGregor, Western Cape
Lovely little village. Wish there was more to explore, but the level 3 lockdown definitely played a role.
Pieter S. - 4th January 2021
staying in St Helena Bay, Western Cape
Meeste van die restaurante in die omgewing was uitstekend en bekostigbaar. Baie besienswaardighede in die omgewing en mens hoef nie ver te ry vir 'n lekker uitstappie nie. Baie rustige vakansiedorp en sterk aanbeveelbaar.
Bruce D. - 4th January 2021
staying in Struisbaai, Western Cape
Lovely chilled and everybody very friendly. No beggars no car guards. We did not get harassed in the street for money. Will go back to Struisbaai.
Celesti K. - 4th January 2021
staying in Great Brak River, Western Cape
Stil area met relatiewe min verkeer oor Desember. Mense is baie vriendelik en behulpsaam.
Delene M. - 4th January 2021
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Beautiful town, with very friendly and helpful people.
Eugene D. - 4th January 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Dit was my eerste keer daar en dit is mooi en skoon. Die Suidkus sal ons nooit weer sien nie.
Jaco S. - 4th January 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n pragtige weskusdorpie.
Caroldene B. - 4th January 2021
staying in Cape Town, Western Cape
It is one of the most beautiful holiday destinations in South Africa.
Hanelize R. - 4th January 2021
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Lekker plek!
Jayne H. - 4th January 2021
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein has a wonderful Super Spar and awesome bakery near the caravan park.
Roelien B. - 4th January 2021
staying in Gansbaai, Western Cape
Baie lekker, ons geniet die stilte en die goeie mense.
Ianette V. - 4th January 2021
staying in Beaufort West, Western Cape
Daar sal wonderlike geleenthede wees in en om Beaufort-Wes vir toerisme, maar soos gewoonlik op die klein dorpies waar jy gaan is in SA is bedelary 'n groot probleem.
Quint K. - 4th January 2021
staying in Prince Albert, Western Cape
Net absoluut fantasties. Híer ry ons nooit weer verby nie!
Isabeau J. - 4th January 2021
staying in De Rust, Western Cape
De Rust is n klein dorpie met karakter. Ons het ontbyt by Ray's baie geniet en het alles wat ons nodig het gekry by die Sentra.
Landi D. - 4th January 2021
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus het verskriklik baie om te doen, vir oud en jonk. Met die mooiste wandelroetes. Beslis die moeite word om te besoek.
Divan S. - 4th January 2021
staying in St Helena Bay, Western Cape
Die wind het ons byna weggewaai, maar baie lekker en bitter mooi dorpie.
Cornell K. - 4th January 2021
staying in Hermanus, Western Cape
Baie lekker vakansiebestemming met soveel dinge om te doen. Pret vir die hele gesin en alle tipe smaak
Marlena V. - 4th January 2021
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is n pragtige bestemming met soveel om te doen en die mooiste strande. Dit was vir ons ongelooflik dat honde orals welkom was met selfs waterbakke vir hulle en soms honde beskuitjies.
Andrew H. - 4th January 2021
staying in Wilderness, Western Cape
Beautiful beaches for walking and swimming. Other many lovely walks.
Lindi C. - 4th January 2021
staying in Elands Bay, Western Cape
Kon nie strand toe gaan nie weens nuwe Covid reels. Jammer, want dit is 'n baie mooi strand.
Trechia A. - 4th January 2021
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Baie mooi dorp en sal sterk aanbeveel om te besoek.
Deon F. - 4th January 2021
staying in Still Bay, Western Cape
Baie lekker vakansiebestemming. Strande is fantasties. Al die bouvlagstrande is kindervriendelik. Lappesbaai, die hoofstrand is 'n baie lekker swemstrand. Daar is nie 'n helling nie, so jy kan lekker diep instap en die golwe is nie te rof nie. Skulpiesbaai is lekker vir snorkel, kan die kleintjies leer snorkel aangesien dit baie kalm is met laagwater. Die lagoon is ook baie lekker, met hoogwater is die stroom egter nogal sterk. Het lekker gestap by Geelkrans, baie mooi staproete vanaf preekstoel en strandlangs terug. Daar is 'n stukkie deur private grond voor jy op die strand kom, en as jy hoogtevrees het kan dit dalk erg wees aaangesien dit nogal 'n vinnige daling met 'n smal bergpaadjie is tot op die pragtige strand. Die toerisme buro is baie vriendelik en behulpsaam.
Willie M. - 4th January 2021
staying in Knysna, Western Cape
Die mark by Sedgefield, die Redberry Farm en George se kersmark was goeie ervarings en word aanbeveel.
Johan A. - 4th January 2021
staying in Struisbaai, Western Cape
Lekker swemstrand en 'n lekker visvangdorpie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]