Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19539 reviews.
Malindi M. - 12th July 2018
staying in Worcester, Western Cape
What a great and nice place to be.
Carol B. - 12th July 2018
staying in Hout Bay, Western Cape
Houtbaai is 'n bekoorlike klein kusdorpie. Ek en my familie is baie lief vir Houtbaai. Ek is 'n groot diere liefhebber. Die volgende probleem het ek opgetel: Waar moet die kinders op die strand speel as al die diere daar loop en die strand bemors? Diere-eienaars is veronderstel om agter hul diere skoon te maak. Die riool spoel in die klein kanaal in die see oor die strand, dit het ook 'n onaangename reuk. Dit kan groot gesondheidsprobleme inhou. Om toerisme te bevorder sal na die probleme gekyk met word.
Nina H. - 12th July 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lots to do in and around Oudtshoorn. The Cango Wildlife Ranch was a hit with our 2-year-old and we loved the drive over the Swartberg Pass to Prince Albert.
Deon D. - 12th July 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorpie!
Wilma E. - 12th July 2018
staying in Robertson, Western Cape
Dis 'n baie mooi dorp!
Nico Z. - 12th July 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oor die algemeen sal ek die dorp weer besoek en net meer navorsing doen rakende bestemmings wat meer SA mense vriendelik is met hulle prysklas. Te veel word gedoen vir mense wat met dollars en euros kom kuier.
Tania B. - 12th July 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Baie rustig oor die Julie-vakansie. Pragtig, rustig en vriendelik!
Gavin F. - 11th July 2018
staying in Montagu, Western Cape
Die mense wat ons terloops ontmoet het was werklik warm vriendelike mense!
Bernice O. - 11th July 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Sielsalig en baie rustig.
Sidney B. - 11th July 2018
staying in Mykonos, Western Cape
Lekker plek vir ontspan.
Fransie K. - 11th July 2018
staying in Vermont, Western Cape
Sentraal geleë. Mens kan in enige rigting 'n kort afstand ry en verskeie aktiwiteite doen.
Natasha V. - 11th July 2018
staying in Citrusdal, Western Cape
Winkels maak te vroeg toe op Sondae.
Diovana G. - 11th July 2018
staying in Citrusdal, Western Cape
Just perfect.
Albert O. - 11th July 2018
staying in Hout Bay, Western Cape
Hout Bay is the best travel destination in Cape Town.
Elna S. - 11th July 2018
staying in Table View, Western Cape
Pragtige omgewing.
Cornette G. - 11th July 2018
staying in Porterville, Western Cape
Pragtige plek.
Earle H. - 10th July 2018
staying in Tulbagh, Western Cape
Very beautiful, but over priced.
Hendrik D. - 10th July 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Pragtige plek en baie verskillende verblyf opsies. Letsatsi lodge is baie mooi en verfrissende oorslaapplek.
Deon V. - 10th July 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Mooi dorpie. Bietjie teleurgesteld in hul nuwe winkelsentrum.
Chris R. - 10th July 2018
staying in Velddrif, Western Cape
Wonderlik dorp.
Kobin J. - 10th July 2018
staying in Stanford, Western Cape
Baie oulike plek.
Natali F. - 10th July 2018
staying in Hannas Bay, Western Cape
Ek hou baie van die strand, want dis nie besig en vol toeriste nie. Sal weer gaan.
Anci D. - 10th July 2018
staying in Kuilsrivier, Western Cape
Baie sentraal.
Michael H. - 10th July 2018
staying in Somerset West, Western Cape
Suitably situated with attractions of different sorts in close proximity.
Jane G. - 10th July 2018
staying in Bellville, Western Cape
Serene place, perfect place for a getaway with family.
Chris R. - 10th July 2018
staying in Campher's Drift, Western Cape
Pragtige omgewing.
Arnold M. - 10th July 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Very good.
Estelle F. - 10th July 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Skilderagtig, interessant met 'n ou-wêreldse en rustige atmosfeer. Min restaurante.
Verina J. - 10th July 2018
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Dis 'n wonderlike skoon en veilige omgewing.
Tania W. - 10th July 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Fantastic place with Karoo-dorpie charm.
Willy R. - 10th July 2018
staying in Robertson, Western Cape
Lekker dorpie met goeie wyn.
Christel O. - 10th July 2018
staying in Table View, Western Cape
Rustige omgewing.
Tineke V. - 10th July 2018
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Ek het Melkbos gekies omdat dit 'n halfuur van my af is en ek nie ure hoef te ry nie. Verder het Melkbos alles wat jy nodig het. Sal enige tyd teruggaan.
Lorna K. - 10th July 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Paradise.
Leoni B. - 10th July 2018
staying in Morningside, Western Cape
Sentraal.
Rosie B. - 10th July 2018
staying in Constantia, Western Cape
Pragtige beeldskone plekkie.
Johan G. - 9th July 2018
staying in Table View, Western Cape
Nice omgewing.
Sarien L. - 9th July 2018
staying in Bonnievale, Western Cape
Winter of somer, altyd iets te doen.
Ilse F. - 9th July 2018
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Onveilig veral indien mens te voet is. Dis baie jammer, maar dit is ongelukkig die situasie.
Karin H. - 9th July 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie skoon en netjies, net bitter koud gedurende Julie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com