Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Maria L. - 24th April 2019
staying in Knysna, Western Cape
Peaceful.
Louis S. - 24th April 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Love Hartenbos.
Christell M. - 24th April 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Dis baie jammer dat mens nie Langebaan se mooi vanaf die pad of ingang in die dorp mooi besef nie. Die eerste 2 kere wat ek daar was, het ek gewonder waaroor die bohaai gaan, totdat ons per toeval een dag by Boesmanlandplaaskombuis opgeëindig het en daar eers gesien het waar die mooi regtig lê. En dit was net die begin. Van daar af, is daar geen keer. Ek sal nie met myself kan saamleef as en nie ten minste 1 keer per jaar hierdie dorpie besoek vir 'n lekker lang verblyf nie. 'n Versteekte diamant!
Jaco P. - 24th April 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Ou historiese dorp met baie te sien en te besoek. Baie omliggende dorpe in nabye omgewing met baie toeriste-besienswaardighede.
Peter B. - 24th April 2019
staying in Uniondale, Western Cape
As jy van spookstories hou is Uniondale net die bestemming vir jou. Skoon dorp met goeie eetplekke.
Letticia Zukiswa J. - 24th April 2019
staying in Pinelands, Western Cape
Good place I love it.
Annamarie S. - 24th April 2019
staying in Tergniet, Western Cape
Ons het awesome tyd gehad. 13 km van Hartenbos af.
Diederick R. - 24th April 2019
staying in Grabouw, Western Cape
Baie klein, maar ook baie om te doen en te sien. Veral die kosplekke in die omgewing is ongelooflik goed!
Neels C. - 24th April 2019
staying in Strandfontein, Western Cape
Dit is die juweel van die Weskus!
Mario B. - 24th April 2019
staying in Hout Bay, Western Cape
Hout Bay is an absolutely magnificent destination.
Angelique V. - 24th April 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Ons het lekker gekuier! Winkels is fantasties! Baie dankie vir al die kinder aktiwiteite!
Elize E. - 23rd April 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Die paaie is in 'n slegte toestand! Goeie bestemming, toerisme bied baie opsies! Ontwikkeling van damwal gestaak. Clanwilliam sonder 'n dam was nogal 'n skok op die sisteem.
Annedien D. - 23rd April 2019
staying in Robertson, Western Cape
Wonderlike gem met vele verrassings-kuierplekke.
Judith L. - 23rd April 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Interessante winkels en restaurante.
Esther V. - 23rd April 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is my hartsplek! Altyd hartseer as ek daar weggaan!
Amanda J. - 23rd April 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Awesome dorpie.
Natalia K. - 23rd April 2019
staying in Greyton, Western Cape
We fell in love with the town and the close proximity of what has now become our favourite restaurant, Abbey Rose and our favourite spot to end the night at, 1854! The locals made us feel welcome from arrival to departure. Definitely a town we will return to as well as recommend to friends and family. A true gem only a stone throw away.
Jd J. - 23rd April 2019
staying in Sedgefield, Western Cape
Pragtige gebied naby alles.
Wynand V. - 23rd April 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Daar is nie 'n behoorlike winkel nie en jy word gedwing om baie voorbereiding te doen en dan liewer na die mall by Vredenburg te ry. Ook een restaurant wat saans iets aanbied nie.
Leonore B. - 23rd April 2019
staying in Arniston, Western Cape
Heerlike kuierplek.
Warren V. - 23rd April 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
This should be your first choice for accommodation in Gordon's Bay (or Strand for that matter). We have looked at what is available, stayed in a number of the self catering apartments and believe that this is among the best.
Marius S. - 23rd April 2019
staying in St Helena Bay, Western Cape
Peaceful and safe.
Leon S. - 23rd April 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Gerieflik naby aan Somerset Wes, pragtig, skoon en skynbaar misdaad-vry. Ons was voorheen gereeld op Paternoster, maar sal nou heel waarskynlik meer gereeld na Yzerfontein gaan vir 'n naweek.
Linda T. - 23rd April 2019
staying in Greyton, Western Cape
Love this charming little town.
Lara D. - 23rd April 2019
staying in Hout Bay, Western Cape
Ongelooflike berge, stil, veilige strand. Heerlike stap-, draf- en fietsryroetes. Houtbay Trail Challenge a must-do!
Lee-anne B. - 23rd April 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige plek.
Siebert N. - 23rd April 2019
staying in Worcester, Western Cape
Geen negatiewe kommentaar nie.
Gerald V. - 23rd April 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Sal Tulbagh graag weer wil besoek.
Lorraine F. - 23rd April 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie veilige en skoon vakansiedorp en baie gerieflik met winkels naby as dit benodig is. Mooi strand en staproetes.
Clive L. - 23rd April 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Baie aangename plek. So mooi!
Louise V. - 23rd April 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Lots of places to hike and do long walks. There is also a new built mall for the mall junkies and a wonderful spar that accommodated us with all food needs.
Bernice V. - 23rd April 2019
staying in West Beach, Western Cape
Bly maar mooi!
Jacques B. - 23rd April 2019
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Kilometers lieflike strand sonder veel mense. Naby en ver genoeg van dorpsarea. Het algemene handelaar met als wat jy nodig het. Tien minute per motor van ander dorpsgeriewe.
Kenneth H. - 23rd April 2019
staying in Strand, Western Cape
Definitely a nice place for weekends and holidays. Beaches are clean and walking on the strand so peaceful.
Edward C. - 23rd April 2019
staying in Cape Winelands, Western Cape
Die beste.
Jason W. - 23rd April 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Kan werk aan meer vriendelike eetplekkies.
Bernice V. - 23rd April 2019
staying in Britannia Bay, Western Cape
'n Lieflike Weskus-dorpie, dis pragtig!
Jaco M. - 23rd April 2019
staying in Duyker Eiland, Western Cape
Hou dit so afgeleë, stil en privaat, want dis die laaste kans!
Retha V. - 23rd April 2019
staying in Still Bay West, Western Cape
Dis 'n skoon agtermekaar kusdorpie met die mooiste natuurskoon. Ek en my man het ons harte verloor op die plek.
Sila B. - 23rd April 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand is my gunstelingkeuse vir verblyf.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com