Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Johan L. - 20th April 2019
staying in Costa Sarda, Western Cape
Mooi groen en lekker plek om in te bly.
Johlette S. - 19th April 2019
staying in Panorama, Western Cape
Baie goeie en veilige area.
Hendrik V. - 19th April 2019
staying in Hout Bay, Western Cape
Baie sentraal aan besienswaardighede soos Kaappunt asook Tafelberg. Twee pragtige strande naby geleë. Houtbaai strand en Llandudno. En moet nie Chapman's Peak vergeet nie. Sal enige tyd weer gaan.
Rina H. - 19th April 2019
staying in Cederberg, Western Cape
Dit is pragtig!
Nicolien B. - 19th April 2019
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Baie om te doen en te besigtig, maar parkering is 'n groot probleem. Indien jy wel een kry, betaal jy R12 per uur met kaart, geen kontant word aanvaar nie.
Phillip V. - 19th April 2019
staying in Herold's Bay, Western Cape
Wens daar is 'n kafee wat net nodigste bied dan hoef mens in 'n week te ry nie.
Phillip V. - 19th April 2019
staying in Still Bay West, Western Cape
'n Wow dorp en baie veilig en so skoon.
Carla P. - 19th April 2019
staying in Bredasdorp, Western Cape
Skeepswrakmuseum is interessant.
Johan V. - 19th April 2019
staying in Observatory, Western Cape
Definitely quieter in the morning than at night!
Candice C. - 19th April 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtige ou dorpie met waardes.
Marlynn M. - 19th April 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Heelwat te besigtig.
Pieter P. - 18th April 2019
staying in Sandbaai , Western Cape
Sandbaai is baie lekker.
Mariska V. - 18th April 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Bietjie min besienswaardighede en dinge om te doen. Bootritte nie beskikbaar buite seisoen deur die week nie en as daar te min mense is oor naweke word die ritte gekanselleer.
Andre R. - 18th April 2019
staying in De Kelders, Western Cape
Baie rustige en aangename omgewing.
Karl F. - 18th April 2019
staying in Seweweekspoort, Western Cape
Jy moet dit sien.
Debbie T. - 18th April 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Aangename dorpie.
Wilma H. - 18th April 2019
staying in Montagu, Western Cape
Our host recommended a great restaurant, 22 Church Street, just down the road, and made a booking for us. We had a super meal, great food, lovely atmosphere. We just walked down the road to get there and back, very safe.
Andreas T. - 18th April 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Bly 'n top vakansiebestemming. Veral die heerlike staproetes langs die see.
Angelique P. - 18th April 2019
staying in Strand, Western Cape
Te winderig.
Lucille V. - 18th April 2019
staying in Robertson, Western Cape
We loved our stay in this charming little town & will be going back!
Phlip O. - 18th April 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Sal graag langer wou bly.
Ben F. - 18th April 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
'n Gunsteling bestemming.
Retha V. - 18th April 2019
staying in L'Agulhas, Western Cape
Ons het ons hart aan L'Agulhas verloor en ons eie erf daar gekoop. Wat 'n bekoring.
Mervyn A. - 18th April 2019
staying in Kleinmond, Western Cape
Kleinmond is ons gunsteling vakansie plekkie, love it.
Celeste S. - 18th April 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is soul food for the heart and soul.
Madelein S. - 18th April 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Love die energie en ligging!
Frikkie B. - 18th April 2019
staying in Swellendam, Western Cape
As daar 'n TV is sal dit beter wees, maar verder is daar nie enige iets kort nie.
Ralph K. - 17th April 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Terrific view of Table Mountain.
Petrus S. - 17th April 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Uitstekend.
Engele V. - 17th April 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Baie mooi Weskusdorpie. Almal is baie vriendelik. Baie eetplekke om van te kies.
Colin C. - 17th April 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Great places to visit for the bucket list. The Cango Caves is a must with a professional guides and staff that are friendly who greet everyone with warmth. A lovely destination to visit.
Tharien C. - 17th April 2019
staying in Darling, Western Cape
Perfek vir 'n naweek wegbreek met baie om te sien en te doen. Sal definitief terug wees!
Irmgard W. - 17th April 2019
staying in Jongensfontein, Western Cape
A lovely seaside village for a great, quiet holiday with Stilbaai close enough to do the shopping you need to do for groceries and necessities.
Wendy S. - 17th April 2019
staying in Muizenberg, Western Cape
As a resident in Muizenberg, I love the little village like feel of the area, the beach and the buzz around the surfer culture. Muizenberg is definitely a go to town for adventure and pure relaxation.
Ernst S. - 17th April 2019
staying in Sedgefield, Western Cape
Baie vriendelike mense, 'n pragtige dorpie, sal hier wil aftree!
Steven V. - 17th April 2019
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Kies gerus Brenton-on-Sea vir jul volgende wegbreeknaweek.
Tersia V. - 17th April 2019
staying in L'Agulhas, Western Cape
Om die ligtoring te besoek en tot bo te klim is die moeite werd. Die houtpaadjie wat na die mees suidelike punt van Afrika aangelê is, is 'n heerlike, veilige manier om daar te kom. Die dorpie self is pragtig en Potpourie bied iets vir almal.
Johan S. - 17th April 2019
staying in Uniondale, Western Cape
'n Baie mooi dorpie.
Shanaaz J. - 16th April 2019
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Found the town neat.
Marius B. - 16th April 2019
staying in Klein Karoo, Western Cape
Wat kan mens se van die Karoo, jy is of lief vir sy natuurlike skoonheid of jy is nie lief vir hom nie. Het nog altyd van die Karoo gehou, baie lief geword vir hom, toe ek nog in die Karoo gebly het, verlang nog baie dae terug.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com