Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Leslie W. - 16th April 2019
staying in Hout Bay, Western Cape
Stil en weg van stad se gewoel, maar ook sentraal en maklik om by baie besienswaardighede uit te kom.
Jannie V. - 16th April 2019
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Lieflike restaurante en winkeltjies. Beslis 'n besoek werd.
L K. - 16th April 2019
staying in Ruigtevlei, Western Cape
Beeldskone natuur.
Andre D. - 16th April 2019
staying in George, Western Cape
Daar is soveel "versteekte juwele" om George om te besoek wat George 'n baie gewilde toeriste-/vakansie-bestemming maak en George is nie verniet aangewys as die beste plek in die land om in te bly nie.
Marelise V. - 16th April 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Heerlik rustig as 'n mens sou wou wegkom van alles!
Johanna D. - 16th April 2019
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Die beste vakansieplek aan die Weskus! Vir my is hier baie kinderjare-herinneringe. Sal altyd weer besoek.
Johanna G. - 16th April 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is my absolute gunsteling naweek blyplek. Soveel dinge om te sien en doen. 'n Naweek is meestal te kort vir my omdat ek nooit genoeg kan kry van die stilte en vrede en asemrowende see-uitsigte nie.
Frederik D. - 16th April 2019
staying in Grabouw, Western Cape
Pragtige omgewing en wynproe geleenthede.
Shawn B. - 16th April 2019
staying in Mouille Point, Western Cape
Loved Mouille Point. Was my first stay there and I think its my new favourite because of how central it is. I usually stay in Sea Point and occasionally as far out as Hout Bay.
Elzaan J. - 16th April 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Muisbosskerm is altyd 'n groot lekkerte.
Nicolien W. - 16th April 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Baie baie rustige omgewing en die veiligheid op hoogste standard. Al die plekkies is so naby selfs die mall is net 10 min weg.
Liz S. - 16th April 2019
staying in Still Bay West, Western Cape
Lekker gekuier al het dit gere├źn. Was by paling voering en Inverroche Gin Distillers, aangename gemeenskap.
Marcelle B. - 16th April 2019
staying in Franskraal, Western Cape
Ons dit geniet om Kleinbaai se penguin sanctuary te besoek en deur Franskraal te ry om die see te gaan sien.
Elizma D. - 16th April 2019
staying in Pringle Bay, Western Cape
Dis 'n pragtige dorpie. Ons het heerlik gekuier.
Monique J. - 16th April 2019
staying in Robberg, Western Cape
Most eye catching place ever, I'll definitely be back.
David P. - 16th April 2019
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Dit is die kant waar jy gaan om te rus, maar is steeds om die draai van Knysna.
Linda B. - 16th April 2019
staying in Worcester, Western Cape
Pragtige natuurskoon met berge op jou voorstoep. Groot mall om al jou inkopies by te doen, indien nodig.
Lizette V. - 16th April 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand, sal altyd een van die mooiste strandoorde bly ten spyte van die feit dat ons in Kleinmond bly!
Angelique D. - 15th April 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Lekker rustige dorp met ongelooflike restaurante en kuierplekke.
Recardo V. - 15th April 2019
staying in Voor-Paardeberg Wine Ward, Western Cape
It's a beautiful scenery, I am getting married there later this year. Will visit and have my guests staying over at other places around that area.
Louise Z. - 15th April 2019
staying in Paradyskloof, Western Cape
Perfect distance from town in the most beautiful spot, highly recommend.
Rita B. - 15th April 2019
staying in Santos Bay, Western Cape
Skoon en polisie en sekuriteit is sigbaar wat 'n mens gemoedsrus gee.
Ann V. - 15th April 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige dorp!
Frik B. - 15th April 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
As jy van stilte hou, net die plek.
Jacolene T. - 15th April 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand se ligging is ideaal t.o.v. aktiwiteite in en by die see, uitstappies na Kaapstad en net 'n klipgooi vanaf Durbanville se wynroete.
Mikhail P. - 15th April 2019
staying in Paarl, Western Cape
Paarl is mooi.
Frieda D. - 15th April 2019
staying in Stellenbosch, Western Cape
Mooi mooi Eikestad!
Conrad P. - 15th April 2019
staying in Courtrai, Western Cape
In the heart of Paarl what else can you say.
Graham B. - 15th April 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
Incredibly beautiful.
Andre M. - 15th April 2019
staying in Malmesbury, Western Cape
Pragtige dorp met baie om te doen in die omgewing.
Thomas H. - 15th April 2019
staying in Goodwood, Western Cape
Kan aanbeveel.
Faldie . - 15th April 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
It's an interesting place to visit. Visit Rooibos Tea factory shop. Very impressed with its solar powered mall.
Retief V. - 15th April 2019
staying in Paradise, Western Cape
Baie om te sien.
Dawie D. - 15th April 2019
staying in Robertson, Western Cape
Robertson sien ons beslis weer!
Samantha V. - 15th April 2019
staying in Herold's Bay, Western Cape
Best location and a must for all to try at least once.
Graham W. - 15th April 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Die rustigheid van die plek is besonders.
Busiswa M. - 15th April 2019
staying in Fish Hoek, Western Cape
Lovely place.
Sandra P. - 15th April 2019
staying in McGregor, Western Cape
Was ons derde besoek aan McGregor, sal definitief weer gaan.
Theuns B. - 15th April 2019
staying in Atlantic Beach Golf Estate, Western Cape
Puik bestemming wat sy sterre werd is.
Lustine J. - 15th April 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie om te doen vir toeriste.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com