Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19539 reviews.
Mornay L. - 3rd May 2018
staying in Onrus, Western Cape
Dit is waar ons eendag wil aftree.
Claude R. - 3rd May 2018
staying in McGregor, Western Cape
It is peaceful. A small campsite. Cottage was comfortable.
Lodi W. - 2nd May 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Die dorpie is so mooi skoon en instandehouding kan 'n mens duidelik sien. Vriendelike mense oral om. Die natuurskoon is asemrowend al was dit droog. Ek sal vir seker weer daarheen gaan.
Virginia F. - 2nd May 2018
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Was net bekommerd oor ons motor in die straat geparkeer moes staan. Maar Johan het ons verseker dat hy enige ongewenste gaste sou laat spaander. Miskien kan julle dalk net voorsiening maak vir veiliger parkering om gaste meer gerus te laat voel.
Erica S. - 2nd May 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Great view.
Sonja K. - 2nd May 2018
staying in Franschhoek, Western Cape
Pragtige dorpie - 'n moet op enige bucket list.
Yolandi V. - 2nd May 2018
staying in Riversdale, Western Cape
Fantastiese wyne, kos en staproetes.
Ilse S. - 2nd May 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is 'n pragtige en rustige dorpie. Dit het die mooiste skoon wit strande en vir ons was 'n groot geluk om baie swart oestervangers te sien. En natuurlik 'n volstruis wat rondgepik het op die duin skuins voor ons woonstel. Dit het 'n supermark met goeie bakkery en slaghuis, vulstasie, snuisterywinkeltjies en restaurante. Dit is naby aan ander Weskusdorpies, nl. Langebaan/Mykonos, Saldanha, Darling en Vredenburg en die Weskus Nasionale Park as 'n mens die omgewing wil verken.
Jacqueline J. - 2nd May 2018
staying in Franskraal, Western Cape
Vriendelike mense.
Candice J. - 2nd May 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Wonderlike mense en omgewing.
George L. - 2nd May 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Fantasties vir toeriste.
Hannett H. - 2nd May 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
So much to see, so much to do, eating, walking, sight seeing, shopping.
Isabel S. - 2nd May 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Rustige gevoel van die see. Driftwoods is 'n heerlike gesellige kuierplekkie.
Niel G. - 2nd May 2018
staying in Calitzdorp, Western Cape
Zamani Grill: a must visit restaurant.
Christalien C. - 2nd May 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Pragtige woonarea, fantastiese wandelpad langs die see.
Anna-marié N. - 2nd May 2018
staying in Hannas Bay, Western Cape
Die visfabriek het 'n onaangename reuk verskaf, ons hoop van harte dat dit net tydelik was.
Ben B. - 2nd May 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Ons het 'n heerlike aandete by die Karoo-Deli geëet en tot laat die aand saam met die eienaar gekuier. Hulle het 'n straatbraai-ete aangebied en elke tafel kon hulle eie vleis kies wat vir jou gebraai word. Saam met die ete was roosterbrood bedien. Een aand was te kort om alles te sien en bietjie te kon rondstap, maar ons sal definitief weer in Beaufort oorbly.
Ingrid O. - 2nd May 2018
staying in Cape Winelands, Western Cape
Nederburg wynlandgoed is 'n moet!
Letitia K. - 2nd May 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Prentjiemooi.
Pat R. - 2nd May 2018
staying in De Kelders, Western Cape
Great destination. Popular but not overcrowded. People friendly.
Gerald M. - 2nd May 2018
staying in De Kelders, Western Cape
Dis 'n wonderlike plek, baie rustig.
Albert P. - 2nd May 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie skoon, netjies en veilige dorp. Ek kom gou weer.
Wouter V. - 2nd May 2018
staying in Fish Hoek, Western Cape
Vishoek en omgewing is 'n juweel. Plattelandse dorp by die see.
Willem W. - 2nd May 2018
staying in Durbanville, Western Cape
An attractive place to stay permanently.
Isobel V. - 2nd May 2018
staying in Tergniet, Western Cape
Dis 'n lekker stil plekkie. Ek sou graag eendag daar wou aftree. Ai, 'n ou mag droom.
Beatrix B. - 2nd May 2018
staying in George, Western Cape
Is aangenaam verras deur die middedorp, beskikbaarheid van dienste en min verkeer.
Shireen W. - 2nd May 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Baie rustige dorp.
Rowena M. - 2nd May 2018
staying in Tergniet, Western Cape
Dit is 'n lieflike area naby die see, baie gerieflik en jy sal baie gou tuis voel!
Salome T. - 2nd May 2018
staying in Britannia Bay, Western Cape
Britanniabaai kan doen met 'n koffiewinkel of restaurant.
Andries O. - 2nd May 2018
staying in Darling, Western Cape
Darling is 'n rustige dorpie met lekker eet- en kuierplekke.
Eon S. - 2nd May 2018
staying in Montagu, Western Cape
Ek was nog altyd 'n baie groot liefhebber van Montagu en was al bitter baie daar vir oornag akkomodasie of vakansie. My laaste 2 ergvarings was dus dat ek die "locals" baie onvriendelik vind. Ek bly self op 'n klein dorp en hier groet almal mekaar en dit was voorheen die gevoel wat ek op Montagu gekry het, maar laaste twee besoeke was dit nie die geval.
Fj S. - 2nd May 2018
staying in Big Bay, Western Cape
Baie mooi plek en skoon.
Heinrich M. - 2nd May 2018
staying in Langebaan, Western Cape
A shopping centre would have been welcome.
Leander M. - 2nd May 2018
staying in Paarl, Western Cape
Sentraal geleë as jy beplan om wynplase te besoek.
Melinda S. - 2nd May 2018
staying in Barrydale, Western Cape
Baie oulike dorpie, heerlike restaurante, ons kan Jam Tarts restaurant aanbeveel. Ook Barrydale Kelder is beslis 'n besoek die moeite werd. Hul het wyn, craft biere, pizza's en 'n baie mooi uitsig by die kelder. Goeie, lekker wyne teen 'n baie goeie prys.
Jurgens V. - 2nd May 2018
staying in Table View, Western Cape
Baie skoon en netjies.
Tiaan W. - 2nd May 2018
staying in Franskraal, Western Cape
Die groter Franskraal en Gansbaai area benodig 'n restaurant met kiddies play area!
Laeeqa E. - 2nd May 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Really clean place to stay. People also very friendly.
Erik L. - 2nd May 2018
staying in Bonnievale, Western Cape
Die pad werke is terrible en mens wag in elke rigting om êrens uit te kom.
Denise C. - 2nd May 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorpie met vriendelike mense en 'n heerlike plattelandse gees.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com