Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Elizna B. - 8th April 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Wat 'n gem!
Hilda N. - 8th April 2019
staying in Witsand, Western Cape
Nee, maar moet maar versigtig wees as jy stort om nie te struikel nie.
Belinda D. - 8th April 2019
staying in Muizenberg, Western Cape
Muizenberg is lovely. We ate supper at Carla's in Muizenberg, which we really enjoyed very much - Kalk Bay and Fish Hoek is a short drive away. Staying in Kalk bay would probably be a better option for exploring the area.
Beryl K. - 8th April 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
It is quite expensive to buy anything in Yzerfontein so try and pack in what you need to avoid having to run to the shops. Not the friendliest people in the town itself. Nicest people we met were on holiday from Cape Town.
Niekie F. - 8th April 2019
staying in Sedgefield, Western Cape
Sedgefield het ons lekker verras omdat ons net altyd met die N2 daar deurry en nog nooit die dorpie verken of die see gesien het nie. Baie goed geleë om in te bly en die omstreke te gaan besoek. Daar is ook baie lekker koelte bome.
Gerbie L. - 8th April 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Dit was 'n fees!Die netheid van die dorp was opvallend.
Cherise W. - 8th April 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Ons is van Augrabies en voel soos Home away from Home.
Pierre B. - 8th April 2019
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Cape Town is awesome.
Coenie D. - 8th April 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Sal beslis weer gaan.
Cornelius V. - 8th April 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Perfekte wegbreek ligging met mooi uitsig oor die see en op Tafelberg in die agtergrond met heerlike eetplekke.
Rina B. - 8th April 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige ou dorp met ouwêreldse gasvryheid.
Ockert V. - 7th April 2019
staying in Greyton, Western Cape
Mooiste dorpie op my lys!
Peter R. - 7th April 2019
staying in Paarl, Western Cape
Lekker dorp met goeie eetplekke en wynplase ook naby.
Johannes M. - 7th April 2019
staying in McGregor, Western Cape
Rustige vriendelike dorpie.
Ronel J. - 7th April 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Dis ons hele gesin se gunsteling vakansie-bestemming.
Werner L. - 7th April 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Maak seker jy koop genoeg en in 'n dorp buite Jacobsbaai. Veral as jy laat daar aankom.
Andries B. - 7th April 2019
staying in Riversdale, Western Cape
Lekker.
Vincent V. - 7th April 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Great place to visit, got all you need for a great holiday.
Hennie M. - 7th April 2019
staying in Strand, Western Cape
Dit is 'n baie lekker vakansiebestemming.
Magdalena M. - 7th April 2019
staying in Paarl, Western Cape
Mooi dorp.
Arthur R. - 7th April 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Vriendelike mense in 'n mooi dorpie.
Jaco S. - 7th April 2019
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Pragtige klein dorpie met vriendelike mense. Laaiplek se Spar is meer as wat jy nodig het.
Johan S. - 6th April 2019
staying in Constantia, Western Cape
Baie sterk aan te beveel.
Estelle S. - 6th April 2019
staying in Fresnaye, Western Cape
Lieflike buurt.
Laetitia W. - 6th April 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Lieflike seedorpie, ons aftree dorpie.
Ena C. - 6th April 2019
staying in Still Bay West, Western Cape
Kwela dorp van die jaar. Heerlike vakansiegevoel.
Anton V. - 6th April 2019
staying in Voëlklip, Western Cape
Personeel by OK foods was tops!
Izak Petrus O. - 6th April 2019
staying in Uniondale, Western Cape
Pragtige netjiese dorp.
Magda A. - 6th April 2019
staying in Knysna, Western Cape
Mooi plek.
Hester V. - 6th April 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Bush Bar se diens was teleurstellend.
Louis B. - 6th April 2019
staying in Hout Bay, Western Cape
Goeie vakansieverblyf naby alles.
Malinda D. - 5th April 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lekker dorpie.
Sharon G. - 5th April 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Mooiste, rustigste wegbreekplek!
Dennis M. - 5th April 2019
staying in Calitzdorp, Western Cape
Pragtige baie skoon dorpie met interessante winkeltjies en kelders.
Maritza G. - 5th April 2019
staying in Wilderness, Western Cape
Was nog altyd mal oor Wildernis.
Pieter En Zenda B. - 5th April 2019
staying in Southern Suburbs, Western Cape
Te veel uitlaatgasse oral op huise en geboue.
Daleen G. - 5th April 2019
staying in McGregor, Western Cape
Natuurskoon is pragtig en almal wat ons in die strate raakgeloop het, is baie hulpvaardig een aangenaam. Ongelukkig het die twee honde ons bietjie op die erf gekluister gehou. Maar daar is wonderlike plekke wat ons graag sou wou verken. Volgende keer dalk?
Emmerentia Z. - 5th April 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Ons is mal oor Mosselbaai en Hartenbos. Ons gaan gereeld na die Suid-Kaap. Baie aangename en vriendelike mense. Oceans Hotel was skoon en mense was vriendelik.
Carlo M. - 5th April 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Beautiful place, warm welcome from people.
Elize L. - 4th April 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Lovely town with lots more than just a stopover.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com