Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Michael G. - 3rd April 2019
staying in Helena Heights, Western Cape
Highly recommended for a couple who wish to take a break from the hustle and bustle of the city and need some quiet time by themselves.
Marissa N. - 3rd April 2019
staying in Duynefontein, Western Cape
Duynefontein is baie rustige omgewing.
Rolene V. - 3rd April 2019
staying in Wilderness, Western Cape
Pragtige kusdorp.
Sinexabiso M. - 3rd April 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordon's Bay is a very beautiful and peaceful area. The sea breeze is everything.
Farieda M. - 3rd April 2019
staying in Santos Bay, Western Cape
Santosbaai is 'n goeie toeristebestemming. Sal enigeen aanbeveel.
Lida K. - 3rd April 2019
staying in Still Bay West, Western Cape
Baie rustige en mooi plekkie. Sal definitief weer kom!
Janita B. - 3rd April 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Fantasties!
Charlton B. - 3rd April 2019
staying in Fisherhaven, Western Cape
Dit was asemrowend, rustig. Net wat ons as gesin nodig gehad het.
Norman M. - 3rd April 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Three Sheep Restaurant is ‘n wenner.
Martha D. - 3rd April 2019
staying in Rawsonville, Western Cape
Wat 'n groot verrassing om die woongebied van die dorpie self te kon ontdek. Beslis 'n besoek werd.
Shaun R. - 2nd April 2019
staying in Stellenryk, Western Cape
The area is peaceful and easy access able. Close to the N1, R300 and Cape Gate.
Christiaan Mauritz V. - 2nd April 2019
staying in Bergvliet, Western Cape
Baie veilige gemeenskap.
Ruan V. - 2nd April 2019
staying in Constantia, Western Cape
Constantia is a great area.
Jennifer S. - 2nd April 2019
staying in Kleinmond, Western Cape
Great holiday choice.
Petro M. - 2nd April 2019
staying in Jongensfontein, Western Cape
Sou nie graag meer toeriste daar wil hê nie, want die ongerepte eenvoud van die plek is wat ons so aantreklik gevind het.
Barry P. - 2nd April 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Skoonste, netjieste dorp wat ek in jare gesien het. Lieflike sonsondergange, rustige atmosfeer en die see, strande en natuur hier is iets om te sien.
Liza W. - 2nd April 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Mooiste Weskus-dorp waar almal 'n bydrae lewer vir die erfenis daarvan.
Thulani L. - 2nd April 2019
staying in Cape Town CBD, Western Cape
It's a busy town but beautiful though.
Pieter D. - 2nd April 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Goed geleë vir die Wes-Kaap.
Jacquelin P. - 2nd April 2019
staying in Gouritzmond, Western Cape
Lekker rustig vir die verkansieganger wat net die rustigheid van die natuur wil geniet.
Elaine E. - 2nd April 2019
staying in Robberg, Western Cape
Pleasant surroundings but rather too far from Plettenberg Bay amenities.
Karin F. - 2nd April 2019
staying in Bloubergrant, Western Cape
Dankie vir 'n heerlike verblyf.
Leeman H. - 2nd April 2019
staying in Bellville, Western Cape
Alles is lekker naby, winkles en entertainment.
Marius J. - 2nd April 2019
staying in Klein Karoo, Western Cape
Ry rustig en stop oral - alles die moeite werd, want daar is soveel opwinding in die Klein-Karoo.
Nicolene B. - 2nd April 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige Weskusdorpie en nader aan die natuur en seelewe kan jy nie kry nie! Kan nie wag vir ons volgende besoek nie!
Roland Lionel David D. - 2nd April 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mosselbaai is een van daardie plekke waar daar vir almal genoeg is om te doen. Oud en jonk sal elke dag iets vind om te doen.
Elna W. - 2nd April 2019
staying in Breede River Valley, Western Cape
Pragtige omgewing met wonderlike plekke om te besoek.
Penny D. - 2nd April 2019
staying in Stellenryk, Western Cape
Dit is baie skoon en maklik om op die snelweg te klim en baie sentraal.
Elna W. - 2nd April 2019
staying in Worcester, Western Cape
So lekker sentraal geleë om sommer 'n hele klomp plekke en dorpe te besoek!
Botha V. - 2nd April 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Net jammer die verkeer was bitter sleg van Somerset-Wes tot in Hermanus en terug!
Henk D. - 2nd April 2019
staying in Die Boord, Western Cape
Quiet neighbourhood, but nothing special there worth travelling for.
Nathan H. - 2nd April 2019
staying in Boston, Western Cape
Dis baie sentraal.
Madelein L. - 2nd April 2019
staying in Klein Karoo, Western Cape
Daar is baie oulike dorpies, winkeltjies en restaurante om te ontspan by en so bietjie rond te snoep. Daar is lekker 4x4-roetes ook. Jy kry daardie klein dorpie gevoel! Almal is vriendelik en groet jou in die straatjies.
Jp L. - 2nd April 2019
staying in Strand, Western Cape
Somer bestemming.
Jacques B. - 2nd April 2019
staying in Table View, Western Cape
Best view of Table Mountain and very nice restaurants and bars around.
Andries B. - 2nd April 2019
staying in Hout Bay, Western Cape
Houtbaai is altyd op ons reisplan as ons die Skiereiland besoek.
Jackie G. - 2nd April 2019
staying in Calypso Beach, Western Cape
Pragtige plek en baie veilig.
Jorika L. - 2nd April 2019
staying in Breede River Valley, Western Cape
Baie pragtige wêreld.
Anne M. - 2nd April 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Ek het hier besef dat die inwoners van Lambertsbaai baie vriendelik is. Dis asof hulle altyd bewus daarvan is dat hul hul dorp as toerismebestemming moet adverteer. Almal was behulpsaam en vriendelik. Ek sal beslis weer die dorp besoek.
Jana C. - 2nd April 2019
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Lieflike skoon strand. Heerlik vir swem in see en sonbaai. Goeie ligging. Klipgooi vanaf Hartenbos en Mosselbaai.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com