Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Marina V. - 2nd April 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Pragtige plek, alhoewel ons nie veel gesien het nie. Het die aand by 'n restaurant geëet en toe ons terugry na Fisherhaven toe is die krag af en het ons verdwaal, maar gelukkig vir GPS het ons darem weer by ons bestemming gekom.
Marina V. - 2nd April 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Asemrowend.
Corika R. - 2nd April 2019
staying in Paarl, Western Cape
Moet weer teruggaan vir langer tydperk want daar is baie om te doen en te sien in die area.
Ilyn S. - 2nd April 2019
staying in Matjiesfontein, Western Cape
Baie mooi plek. Hoogs aanbeveelbaar vir enige persoon. Beplan 'n volgende besoek, maar hierdie keer wil ek daar oorslaap. Sal graag met die trein soontoe wil gaan.
Marinda R. - 2nd April 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Dit was een van ons lekkerste vakansies in 'n lang tyd. Soveel vermaak en besienswaardighede. Daar was nie een vervelige oomblik vir ons nie. Ons sal beslis weer Mosselbaai besoek.
David J. - 2nd April 2019
staying in Kleinbaai, Western Cape
Kleinbaai is a nice place and the people are friendly.
Lydia N. - 2nd April 2019
staying in Klein Karoo, Western Cape
'n Gebied met baie goeie verrassings, vriendelike mense, netjiese omgewing en hope inisiatief.
Anmar P. - 2nd April 2019
staying in Elands Bay, Western Cape
Die kombinasie van die berg, met sy grotte, en die see met die ryk seelewe bied 'n ideale wegbreekbestemming as jy op soek is na rus en stilte. Die dorp kan voorsien aan die basiese benodigdhede, met Lambertsbaai en Clanwilliam naby genoeg om voorrade aan te vul.
Rrncia J. - 2nd April 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dit is die skoonste dorpie langs die kus wat ons nog gesien het. Ons sal self graag in Yzerfontein wil vestig want dit is baie sentraal.
Venesia H. - 2nd April 2019
staying in Kleinmond, Western Cape
A piece of heaven on earth. First experience in Kleinmond, but definitely mapped for future holiday getaways. From the locals to the most exciting shops, especially Bloubakkie, to the beautiful lagoon and breathtaking sea/views, and not forgetting King Fisher well situated and equipped apartment!
Petra F. - 2nd April 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Lieflike dorp om te ondersoek.
Christiaan L. - 2nd April 2019
staying in Witsand, Western Cape
Altyd baie lekker om in Witsand te kuier!
Dirk Louis V. - 2nd April 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Baie netjies en goed bestuurde dorp.
Heinrich N. - 2nd April 2019
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Baie oulike dorp met vriendelike mense.
Jerome L. - 2nd April 2019
staying in Table View, Western Cape
Baie skoon woonarea.
Rehana J. - 2nd April 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Very quiet town with no fish and chips.
Natalie D. - 2nd April 2019
staying in Montagu, Western Cape
Baie mooi dorp. Die verblyf in die oord is net 'n bietjie van 'n teleurstelling.
Cimone M. - 2nd April 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Mooi plek.
Nico L. - 2nd April 2019
staying in Grotto Bay, Western Cape
Baie mooi en rustig. Enigste nadeel is dat daar geen winkel is om gou 'n tjoklit of sak hout te koop nie.
Marion N. - 2nd April 2019
staying in Old Place, Western Cape
Safe an secure environment.
Ilze D. - 2nd April 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Net mooi.
Ursula J. - 2nd April 2019
staying in Franskraal, Western Cape
Beautiful, safe, friendly place. Will definitely visit again!
Alta C. - 2nd April 2019
staying in Tergniet, Western Cape
Baie sentraal, skoon strand. Kan lekker ver stap na naburige standjies toe.
Frik S. - 2nd April 2019
staying in Hemel-en-Aarde Valley, Western Cape
Die poskantoor restaurant was 'n belewenis met uitstekende kos en gasvryheid.
Ferdi R. - 2nd April 2019
staying in Agulhas, Western Cape
Agulhas, Struisbaai en omgewing bied reisigers baie opsies en plekke om te verken.
Deon S. - 2nd April 2019
staying in Sedgefield, Western Cape
Baie oulike dorp met alles wat nodig is en waarvandaan mens op verkennings togte in alle rigtings kan gaan!
Yolandi J. - 2nd April 2019
staying in Witsand, Western Cape
Pragtige, rustige plek!
Shireen H. - 2nd April 2019
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Very nice holiday experience. Kids love Plett and Adventure land, was amazing.
Eleanor D. - 2nd April 2019
staying in Still Bay West, Western Cape
There are a lot of things to see and do in the area. We will definitely go back to try more places.
Eleanor D. - 2nd April 2019
staying in Still Bay West, Western Cape
There are a lot of things to see and do in the area. We will definitely go back to try more places.
Stefan N. - 2nd April 2019
staying in Merweville, Western Cape
Merweville self bied nie veel aan nie, maar die kerk is mooi en as daar kans is moet mense 'n bietjie oor die bestaan en die geskiedenis van die dorp leer.
Charles H. - 1st April 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
Ek ken Struisbaai van kinderdae af en geniet dit nog elke keer om net daar lafenis te gaan soek weg van die stad se geraas.
Anje B. - 1st April 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Heerlike vakansie atmosfeer in Hartenbos. Definitief 'n besoek werd.
Ben A. - 1st April 2019
staying in Napier, Western Cape
Beautiful town to visit, will definite come back for a longer stay, we went to Suntouched Inn and found that place to be excellent value for money.
Tersius L. - 1st April 2019
staying in Port Owen, Western Cape
Dit is een asemrowende mooi plek. Die sonsopkoms tot die sonsondergang in die aande is pragtig. Die rustige en windstil kanaal voor mens se deur is absoluut mind blowing. Dit is een rustige plek. Geen gejaag van voertuie nie. Dit is net rustig met mense wat jy kort-kort sien roei of 'n boot wat stadig voor jou deur verby vaar. Amazing.
Johan K. - 1st April 2019
staying in Bellville, Western Cape
Hulle sê: "Come to Bellville and see why".
Joggie K. - 1st April 2019
staying in Tergniet, Western Cape
Tergniet is ideaal geleë as jy Mosselbaai wil besoek. Alles is binne 'n paar minute in bereik.
Achmat S. - 1st April 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
The convenience of a mall/movie house close by (Somerset Mall) cannot be underestimated as well as easy access to beauty salons/spa.
Gerhard G. - 1st April 2019
staying in Jongensfontein, Western Cape
Baie veilig en skoon.
Debbie P. - 1st April 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Die kos was lekker, mense vriendelik en sal my vriende en families enige tyd na Oudshoorn neem.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com