Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19539 reviews.
Marisa B. - 9th April 2018
staying in Montagu, Western Cape
It's a beautiful, clean and friendly little town, with kid and pet friendly eateries. We had a memorable stay, will return soon.
Marelize G. - 9th April 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Die dorpie is goed geleë vir 'n pitstop op pad na die Kaap. En Beaufort-Wes het alles wat mens nodig het vir daardie oornag stop.
Camdice S. - 9th April 2018
staying in Table View, Western Cape
Naby die see, die winkels en die atmosfeer is tipies aan vakansieplek.
Leon B. - 9th April 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Mooi.
Bokkie (gj) V. - 9th April 2018
staying in La Colline, Western Cape
Ek persoonlik sal La Colline as 'n toeristebestemming gebruik.
Stephanie J. - 9th April 2018
staying in Elgin, Western Cape
Beautiful.
Angelique P. - 9th April 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Baie goeie en mooi plek en uitstekende kliëntediens. Kom beslis binne kort weer!
Shaun H. - 9th April 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
This is a great spot to go on holiday, either with the family or even just as a couple.
Carin S. - 9th April 2018
staying in Tulbagh, Western Cape
Heerlike wyn geproe by Tulbagh se wynkelder. Beslis 'n plek om te besoek.
Arlene A. - 9th April 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Rustige en vriendelike gemeenskap.
Anel O. - 9th April 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Ons gaan baie Yzerfontein toe en dis tops! Heerlike strand, vriendelike mense en het alle winkels naby wat jy sal benodig in jou vakansie.
Maryke R. - 9th April 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Mooi dorp.
Marelize J. - 9th April 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Dis 'n pragtige plek.
Lerica W. - 9th April 2018
staying in Kirstenhof, Western Cape
Baie mooi en skoon dorpie! Lekker naby aan alles.
Simone L. - 9th April 2018
staying in De Nova, Western Cape
Familie vriendelik.
Patric &. - 9th April 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Perfect for kite surfing / beach holiday with family.
Simone L. - 9th April 2018
staying in Milnerton, Western Cape
Rustig.
Elton J. - 9th April 2018
staying in Caledon, Western Cape
Lovely community with friendly people.
Mignonne D. - 9th April 2018
staying in Hoekwil, Western Cape
Beste kaaskoek!
Dolla V. - 9th April 2018
staying in Velddrif, Western Cape
Pragtig en 'n aanbevele dorp om te besoek!
Lone S. - 9th April 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Baie ontspanne dorpie - die ry reg van die Kaap vir 'n naweek weg!
Edward F. - 9th April 2018
staying in Worcester, Western Cape
Worcester is pragtig. Omrig deur asemrowende berge. Die mense is vriendelik en die dorp is warm met 'n goeie klimaat en reënval. Net 'n fantastiese plek.
Thomas S. - 9th April 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Ek was 3 jaar gelede daar en met hierdie besoek was die strand merkbaar vuiler. Dooie, stink seegrasse en "vis-oorblyfsels" het die strand versuur. As dit gereeld skoongemaak word, sal dit weer die pragtige prentjie wees wat ek onthou.
Hannelie A. - 9th April 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Die lekkerste restaurante om te besoek en omgewing is net so heerlik rustig!
Lynette R. - 8th April 2018
staying in Caledon, Western Cape
Pragtige mooi en skoon dorpie!
Mervin E. - 8th April 2018
staying in Blouwater Bay, Western Cape
10 uit 10.
Elizna Z. - 8th April 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Ons hou van die atmosfeer van die baai. Voel tuis tussen die "locals". Skoon en lekker vakansie atmosfeer.
Robyn E. - 8th April 2018
staying in Thesen Islands, Western Cape
Very safe and pretty. Great location to waterfront shops and restaurants.
Robyn E. - 8th April 2018
staying in Stellenbosch, Western Cape
Great wine farms!
Niekie N. - 8th April 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Baie rustige en skoon dorp met vriendelike Afrikaanse mense.
Sonja B. - 8th April 2018
staying in West Beach, Western Cape
Dit is moeilik om see toe te stap van die huis - so dit sal my afsit om dit weer te huur. Dit is 'n baie mooi huis en oor die algemeen het dit omtrent alles wat jy nodig het, maar ek twyfel of ek weer die spesifieke huis sal huur.
Anita G. - 8th April 2018
staying in Tulbagh, Western Cape
Interessant.
Michele M. - 8th April 2018
staying in Rawsonville, Western Cape
Het heerlike plekkies om te ontdek.
Coenraad V. - 8th April 2018
staying in Robertson, Western Cape
Wees maar versigtig vir mooi foto's en fiktiewe reviews.
Michael S. - 8th April 2018
staying in Paarl, Western Cape
Prag dorp! Sal meer as 1 dag wou spandeer.
Louette G. - 8th April 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Kan nie beter kry nie. Absoluut fantastiese plekkie met oulike winkeltjies en van die beste restaurante en verblyf.
Johan D. - 8th April 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Ons is bekend aan die area, het al baie daar vakansie gehou.
Este M. - 8th April 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Interesante dorpie met oulike winkels en restaurante.
Judith P. - 8th April 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand is puik enige toeriste se droom baie duur vir die Suid Afrikaner om daar vakansie te hou Die Kaap is op toeriste en toeriste alleen toegespits, tog baie jammer vir ons Suid-Afrikaners wie eintlik die land te behoort te geniet, dat daar tog vir die Suid Afrikaners 'n plekkie in die son gemaak word.
Joseph Francois O. - 8th April 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorpie in die hart van die Karoo.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com