Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19539 reviews.
Wendy D. - 2nd December 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
We loved the town and area as well as Strand Kombuis.
Marilyn R. - 2nd December 2019
staying in Table View, Western Cape
Dit is asemrowend.
Dinese M. - 2nd December 2019
staying in Simon's Town, Western Cape
Ongelooflike mooi plek. En baie om te besigtig.
Jean P. - 2nd December 2019
staying in Elgin, Western Cape
Beautiful valley with plenty to do.
Johann S. - 2nd December 2019
staying in Ceres, Western Cape
Ceres is 'n baie mooi dorp met heelwat aktiwiteite. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan!
Marie B. - 2nd December 2019
staying in Paradise, Western Cape
Uitstekende gashere. Baie dankie, Francois en Ellie vir julle gasvryheid en vriendelikheid.
Schalk E. - 2nd December 2019
staying in Scarborough, Western Cape
Ons geniet Scarborough, naby aan Kaapstad, perfek vir 'n vinnige wegbreek. Die strand is baie lekker en Scarborough is klein genoeg om gemaklik met kinders rond te stap en te verken.
Bronwyn J. - 2nd December 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Dis 'n pragtige en veilige plek. Altyd lekker om die plek te besoek.
Mary J. - 2nd December 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Beautiful place to be on holiday.
Corika D. - 2nd December 2019
staying in Grabouw, Western Cape
Surrounding area was extremely beautiful.
Harry D. - 2nd December 2019
staying in Bovlei, Western Cape
Rus vir die siel.
Karen G. - 2nd December 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Die eenvoudige vissersgemeenskap-bekoring gemeng met moderne gemak en ontwikkeling is definitief 'n wenresep. Heerlik gekuier by 'n paar verskillende watergate en die kunselement is uiters gepas. Hier kan jy definitief doen waarvoor jy lus is. Van niks tot alles.
Warren T. - 2nd December 2019
staying in Brackenfell, Western Cape
Uitstekend daar en rustig.
Ashlynn P. - 2nd December 2019
staying in Paternoster, Western Cape
So lekker om te sien dat paternoster nou ook 'n brouery oop het en dat paternoster so 'n mooi klein dorpie op sy eie is, maar ek sal weer binnekort kom kuier.
Rochelle W. - 2nd December 2019
staying in Brackenfell, Western Cape
We got lost in the area and people were friendly and helpful.
Franklin C. - 2nd December 2019
staying in De Kelders, Western Cape
Baie mooi uitsig baie rustige plek.
Cathy C. - 2nd December 2019
staying in Onrus, Western Cape
Very beautiful, peaceful and quiet.
Adriaan O. - 2nd December 2019
staying in Bloubergrant, Western Cape
Die wind het ons gekasty vir die drie dae van ons verblyf. Kite ski's was egter dramaties.
Johan N. - 1st December 2019
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Ek dink die busdiens is puik.
Christine D. - 1st December 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Ons plekkie waar ons elke jaar ons huweliksherdenking vier!
Lieze M. - 1st December 2019
staying in Hannas Bay, Western Cape
Hannasbaai is 'n heerlike rustige area en die bure is besonder vriendelik.
Pieter E. - 1st December 2019
staying in Langebaan, Western Cape
'n Mooi skoon dorp en alles werk. Inwoners baie vriendelik en behulpsaam.
Magda M. - 1st December 2019
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Lekker om in jou taal bedien te word.
Shirley M. - 1st December 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein lyk nou soos 'n upmarket high-density behuisingsprojek, maar die permanente inwoners is vriendelik en gasvry, die natuur is asemrowend, daar is interessante stappies en oulike winkels en restaurante.
Marie S. - 1st December 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
'n Hartsdorp wat aanbeveel kan word aan almal wat belangstel.
Nicolene S. - 1st December 2019
staying in De Kelders, Western Cape
Veilige kusdorpie met pragtige natuurskoon en oor as genoeg aktiwiteite om mens besig te hou.
Pierre V. - 1st December 2019
staying in Pearly Beach, Western Cape
Ons sal beslis weer daar gaan kuier.
Juandre D. - 30th November 2019
staying in Mykonos, Western Cape
Een van my gunsteling plekke op die Weskus en geniet dit altyd daar!
Pieter D. - 29th November 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Die nuwe Spar sal 'n groot verbetering wees.
Deonie E. - 28th November 2019
staying in Robertson, Western Cape
'n Baie lekker dorpie om te gaan besoek. Daar is baie om te doen.
Paul M. - 28th November 2019
staying in West Beach, Western Cape
Netjies.
Henk D. - 28th November 2019
staying in Velddrif, Western Cape
Mooi plek en genoeg om te sien as 'n gesin ─ iets vir almal om te geniet.
Hestie C. - 28th November 2019
staying in Big Bay, Western Cape
Big Bay is wonderlik.
Colleen B. - 28th November 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige plek.
Bernadette V. - 28th November 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Dis 'n baie aangename plek en 4sheep restaurant het baie lekker kos.
Lorraine L. - 27th November 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Sal graag weer wil kom.
Rachmat W. - 27th November 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Die plek is prentjiemooi.
Di D. - 27th November 2019
staying in Port Owen, Western Cape
Lovely place, lovely people.
Lise G. - 27th November 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Die dorpie is net pragtig en oral laat almal jou welkom voel!
Tersia V. - 27th November 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Dis 'n rustige plekkie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com