Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19539 reviews.
David T. - 5th April 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Wonderlike stil en rustige plek met assemrowende see-uitsig, veral met sonsondergang. Fantasties en net 45 min se ry uit die Parow Noord.
Lizel B. - 5th April 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Wonderlike plek.
Altamari B. - 5th April 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Asemrowend mooi!
Chris E. - 5th April 2018
staying in Grabouw, Western Cape
Die landelike gedeelte van Elgin baie mooi.
Nico J. - 5th April 2018
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Dit is 'n pragtige plek en ek sou baie graag weer daar gaan vakansie hou.
Kujane K. - 5th April 2018
staying in Fish Hoek, Western Cape
Fish Hoek is one of the cleanest town I ever saw. Keep it up.
Nita O. - 5th April 2018
staying in Greyton, Western Cape
Daar is iets vir almal - mens kan rond koop in die koffie shops en cafés en mens self oor eet aan lekker kos, koffie en craft bier, maar ook gaan fiets ry en stap in die beeldskone natuur of dorp strate.
Helena F. - 5th April 2018
staying in Tergniet, Western Cape
Heerlik en baie rustig.
Chantelle S. - 5th April 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Tydens die fees is daar baie shows om te kyk was dit lekker maak. Die dorpie self het nie baie om te doen nie, maar in die omliggende area is daar baie lekker en interessante plekke. Jy kan Oudtshoorn as jou basis gebruik.
Richard L. - 5th April 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
KKNK was nie wat dit altyd was!
Charmaine M. - 5th April 2018
staying in Table View, Western Cape
Ongelooflike ligging met 'n wye keuse van ongelooflike restaurante. Die sonsondergang is prentjie mooi. Vir aktiewe gaste is daar veilige sypaaitjies vir stap en hardloop en 'n fietsry-baan langs die strand. Ons was verras met die kwaliteit en waarde vir geld. Die restaurante: Cafe Blouberg, Catch 22 en Primi Piati word sterk aanbeveel. Blue Peter en Ons Huisie was ook goed, maar is meer vir diegene wat van baie besige plekke hou.
Ilona D. - 5th April 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Goed geleë om o.a. van die wyn - olyf en vye plase te besoek.
Russel D. - 5th April 2018
staying in Britannia Bay, Western Cape
Absolutely gob smacking awesome.
Fallon-lee F. - 5th April 2018
staying in Calypso Beach, Western Cape
Stunning.
Antoinette B. - 5th April 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Sielsgenot!
Aloysia L. - 4th April 2018
staying in Port Owen, Western Cape
It's a bit dry but very relaxing at the river.
Elize G. - 4th April 2018
staying in Greyton, Western Cape
Baie aangenaam en sal dit weer besoek in die toekoms.
Lisel G. - 4th April 2018
staying in Robertson, Western Cape
Diens by Four Cousins se restaurant het baie aandag nodig!
Gary D. - 4th April 2018
staying in Hermanus, Western Cape
This was our first visit to Hermanus and unfortunately we did not get the full experience because of the unrest.
Dallie T. - 4th April 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Skoon dorp baie aangename mense sal weer gaan.
Andre D. - 4th April 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Die blyplek strook nie met die dorp nie.
Christo S. - 4th April 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Nie te wonderlike plek nie.
Nomonde M. - 4th April 2018
staying in Knysna CBD, Western Cape
Beautiful town, I will visit it again.
Francois H. - 4th April 2018
staying in Tergniet, Western Cape
Aangenaam verras oor die juweel teen die kus.
Zukelwa N. - 4th April 2018
staying in George, Western Cape
George is a very beautiful place to be.
Wilinda H. - 4th April 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Ons besoek Paternoster gereeld. Ek glo dit is antwoord genoeg om te sê dat ons Paternoster as 'n fantastiese vakansiebestemming beskou.
Riana B. - 4th April 2018
staying in Uniondale, Western Cape
Vriendelike dorp. Tydens Paasnaweek moet beskikbare restaurante seker maak voorraad is beskikbaar.
Mariekie D. - 4th April 2018
staying in Riversdale, Western Cape
Baie mooi dorpie en baie gawe mense.
Anzelle S. - 4th April 2018
staying in Durbanville, Western Cape
The stay was memorable, pleasurable, recommendable.
Rhinus M. - 4th April 2018
staying in Great Brak River, Western Cape
Rustige mooi dorp.
Carl G. - 4th April 2018
staying in Santos Bay, Western Cape
Veilig en skoon.
Dian K. - 4th April 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudshoorn het nie Uber dienste nie. Die fees het 'n diens gehad vir R10 'n rit, maar die taxi moes ook eers vol wees voor hulle vertrek het.
Retha D. - 4th April 2018
staying in De Nova, Western Cape
Baie sentraal, weg van die geroesemoes van vakansiegangers, maar binne bereik van alles.
Marius V. - 4th April 2018
staying in St James, Western Cape
'n Paar lekker restaurante en interresante winkels. Jammer daar is nie die gerief van 'n Spar of ander winkel vir basiese benodighede binne Kalkbaai nie. Die area het ook (ten spite van die groot huise teen die berghang) oud en armer voorgekom. Moet noem van Kalkbaai se teater en die restayrant Salt.
Jan B. - 4th April 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Een dag is te min om alles te sien en te doen in Prins Albert.
Melanie H. - 4th April 2018
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is beslis 'n natuurliefhebber se droom.
Elize K. - 4th April 2018
staying in Table View, Western Cape
Safe, very central to all main attractions, convenient.
Tessa S. - 4th April 2018
staying in Franskraal, Western Cape
Mal oor Franskraal, dit was ons tweede vakansie daar.
Volente K. - 4th April 2018
staying in McGregor, Western Cape
We definitely foresee returning in the future.
Ian B. - 3rd April 2018
staying in Cape Winelands, Western Cape
Stunning.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com