Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 20093 reviews.
Jan H. - 10th May 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons ervaar Oudtshoorn as 'n vriendelike en gasvrye dorp. Oral waar ons gekom het, was die mense vriendelik.
Veronica Z. - 10th May 2018
staying in Claremont, Western Cape
Very near suburb and all shops needed are walking distance.
Gary O. - 10th May 2018
staying in Calitzdorp, Western Cape
Nice stop off with good restaurants on some of the wine farms offering decent food at generally fair prices.
Suzette G. - 10th May 2018
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Omdat ons die Kaap ken, was dit nie vir ons 'n probleem met die geraas of enige iets daar nie. Alles was lekker en ons het ons aand geniet.
Mariëtte B. - 10th May 2018
staying in Onrus, Western Cape
Die kombinasie van berg en see is 'n treffer.
Vivien C. - 10th May 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie lekker om hier te kuier.
Sebastian B. - 10th May 2018
staying in Glentana, Western Cape
Die tyd van die jaar heerlik stil. Netjies en veilig, lekker groot sandstrand en golwe. Egter nie iets vir iemand wat heeltyd vermaak wil word nie. Daar is net een restaurant en kroeg en baie klein winkel, maar alle geriewe is in Grootbrak sowat 15 min se ry.
Leon G. - 10th May 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Het maar ook sy ongewense elimente. Maar wees veilig. Mens kry dit oral. Hou baie van julle dorp en gastehuise.
Una D. - 10th May 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Would love to go back soon. Nothing to comment!
Amanda V. - 10th May 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Sandbaai is 'n lieflike dorp naby Hermanus met al die winkels binne bereik. Die mense is vriendelik en ons het ons vakansie werklik geniet.
Vernon B. - 10th May 2018
staying in Brackenfell, Western Cape
Gemaklike toegang tot alle groot attraksies. Omgewing is rustig en voel veilig.
Eunice V. - 10th May 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Die droogte en leë damme is hartverskeurend. Verder is die dorp skoon en die mense vriendelik. Aandblom Gastehuis was 'n wonderlike voorreg!
Dennis G. - 10th May 2018
staying in Strandfontein, Western Cape
Not much in the way of shopping for basic items. Doringbaai has a better shop and the facilities at Lutzville are better.
James E. - 10th May 2018
staying in Ashton, Western Cape
Ashton het nie die mees algemene winkels en restaurante nie.
Johan K. - 10th May 2018
staying in Tulbagh, Western Cape
Besoekers aan Tulbagh moet kennis dra daarvan dat goeie winkels op Tulbagh maar skraps is.
Tania B. - 10th May 2018
staying in Franskraal, Western Cape
Slegs 'n dorpie naby aan see geleë. Nie veel om te besigtig. Wel een van die visvang bestemmings.
Jan J. - 10th May 2018
staying in Jamestown, Western Cape
Jamestown se voordeel is sy ligging.
Lucia G. - 10th May 2018
staying in Franschhoek, Western Cape
Een van die mooiste plekke in die Kaap.
Faith S. - 9th May 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Baie rustig en sentraal geleë om Saldanha, Paternoster, St Helena ens te besoek. Netjies en vriendelik en veilig om te stap.
Ashanti V. - 9th May 2018
staying in Robertson, Western Cape
Baie om te doen, dis 'n pragtige dorpie en omliggende plase.
Tristam S. - 9th May 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Petty crimes is not pretty.
Scott H. - 9th May 2018
staying in Brandwacht, Western Cape
Quiet neighbourhood surrounded by nature.
Floreen E. - 9th May 2018
staying in Montagu, Western Cape
Dit is 'n pragtige dorp en baie om te besoek.
Ursula S. - 9th May 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Gerieflik geleë vir 'n oornagting tussen Windhoek en Kaapstad met die nodige geriewe soos brandstof, verblyf en eetplekke.
Ferdie T. - 9th May 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Regte egte Weskusbekoring en lekker eetplekke
Diane S. - 9th May 2018
staying in Citrusdal, Western Cape
Dis baie besig in die dorp, veral op 'n Saterdagoggend.
Pieter S. - 9th May 2018
staying in Hannas Bay, Western Cape
Alle kos en drinkgoed is by Spar beskikbaar 1 km vanaf Duifieklip
Sanette V. - 9th May 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Lieflike dorpie met pragtige strand en baie om te doen. Restaurante ook puik.
Janine E. - 9th May 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie veilige dorpie en 'n lieflike strand. Ook oulike restaurante en koffiewinkels.
Erica K. - 9th May 2018
staying in Vlees Bay, Western Cape
A wonderful location if you want to have a relaxing holiday.
Margarita B. - 9th May 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie om te doen deur die nag, maar na 17:00 niks. So kies 'n ordentlike gastehuis of hotel.
Jacqui B. - 9th May 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Baie beïndruk. Was lank terug daar maar baie meer uitgebrei.
Janet V. - 9th May 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Fantastiese plek. Sal definitief weer terug gaan.
Janet V. - 9th May 2018
staying in Bonnievale, Western Cape
Bonnievale 'n baie klein dorpie.
Amelia R. - 9th May 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Nie geskik vir 'n swem vakansie nie.
Annemari O. - 9th May 2018
staying in Vlees Bay, Western Cape
Heerlike groot strand en pragtige omgewing met al die rustigheid wat jy mag nodig kry.
Leon H. - 9th May 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Baie rustig plek, ontwikkel nog.
Stiaan H. - 9th May 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Die nuwe mall is goed geleë vir die Sandbaaiers.
Ruve S. - 8th May 2018
staying in Uniondale, Western Cape
Gesellige koffiewinkel met heerlike kos en gebak.
Genene O. - 8th May 2018
staying in Flamingovlei, Western Cape
Dis' n pragtige stil area. Gaan enige tyd soontoe wegbreek om te rus.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com