Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
June S. - 25th March 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Maak die vuil strate skoon! Rommel oral.
Stifanus L. - 25th March 2019
staying in Hoog-En-Droog, Western Cape
Die Paarl is ‘n pragtige dorp met sterk landbou geskiedenis. Die wingerd in die dorp gee Paarl ‘n lekker landelike gevoel.
Peter D. - 25th March 2019
staying in Vredenburg, Western Cape
It's okay if you don't mind being a bit away from the sea.
Brendan S. - 25th March 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Quiet and beautiful place.
Annika P. - 25th March 2019
staying in Riebeek West , Western Cape
Oulike dorpie. Ons was aangenaam verras.
Cornelius M. - 25th March 2019
staying in Strand, Western Cape
Goeie ligging met baie eetplekke en 'n lekker mall. Dis ook nie te ver van Kaapstad nie.
Jannie V. - 25th March 2019
staying in Herold's Bay, Western Cape
Baie min winkels.
Karen . - 25th March 2019
staying in West Coast, Western Cape
Laaiplek het die beste Spar!
Martha V. - 25th March 2019
staying in Still Bay East, Western Cape
Om in die sewende hemel te woon was klaar 'n groot lekker, maar die pragtige, uitgestrekte wit strand wat jou anderkant die duin begroet, was 'n baie aangename verrassing! Stilbaai is tops!
Martha V. - 25th March 2019
staying in Bonnievale, Western Cape
Meer kan gedoen word om toerisme in die omgewing van Bonnievale te bevorder. Verskaf meer inligting oor besienswaardighede of nabygeleë ontspanningsplek/eetplekke in die vorm van kleurvolle pamflette.
Michaela F. - 25th March 2019
staying in Lake Brenton, Western Cape
We were upgraded to unit 62 at Brenton Park, which had the most amazing views.
Riaan V. - 25th March 2019
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is 'n mooi dorp in 'n baie mooi omgewing.
Dalene H. - 25th March 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Baie mooi skoon dorpie. Sal weer graag wil kom draai, aangesien my tydjie net te kort was. Ek het baie tyd by Braeside Gastehuis spandeer om voor te berei vir troue - lieflike mooi plek. En dan daardie baie mooi wit NG kerk in die dorp - priceless! Baie oulike winkels ook.
Rene E. - 25th March 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Daar is baie om te doen vir die kinders en sal weer daarheen wil gaan.
Gustav S. - 25th March 2019
staying in Still Bay West, Western Cape
Dit is lastig dat die enigste twee kruideniers winkels om 18:00 toemaak - inteendeel personeel by beide was alreeds om 17:45 nie gretig om van hulp te wees nie. As 'n besoeker dus saans eers rondom hierdie tyd daar aankom - sorg dat u reeds u aankopies gedoen het! Het bogenoemde 4 aande in 'n ry ervaar.
Chris T. - 25th March 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Die supermark se pryse is baie duur, maar hulle diens is baie vriendelik.
Margi B. - 25th March 2019
staying in McGregor, Western Cape
No sleepy village this one. From peace and tranquillity to foot stomping live music - something for all.moods. Great eateries as well. In spite of being there for a long weekend, there is still so much we want to see and do. Will be back.
Thomas A. - 25th March 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Nee. Dit is perfek.
Este B. - 25th March 2019
staying in Paarl, Western Cape
Ons het in die Paarl getrou by Rhebokskloof en Bernheim was ideale blyplek voor en na die troue.
Xander T. - 25th March 2019
staying in The Island, Western Cape
Sal dit vir enige mens aanbeveel. Ek gaan definitief weer terug soontoe.
Gielie (j.m) H. - 25th March 2019
staying in Somerset West, Western Cape
Mooi goed geleë omgewing.
Nadia K. - 25th March 2019
staying in Barrydale, Western Cape
It’s a cool little place along the R62. You definitely have to stop at the Karoo Moon Motel right at the entrance of Barrydale, coming from Capetown. This cafe is a fun place to have a break and look around, especially for kids. And at the end of this town still on R62 is a very stylish cafe as well. Other than that it is a very neat and quiet town with not too much to do (at least over the weekend), but as we only spent one night we were not looking for more activities and didn’t look for them either. We found two nice restaurants and ate at a local one called Mez. If you want a quiet and safe stop, stop on the way to Oudtshoorn and have a nice coffee break we recommend this town highly!
Malinda R. - 25th March 2019
staying in Jongensfontein, Western Cape
Baie baie lekker bestemming.
Colleen A. - 25th March 2019
staying in Kenilworth, Western Cape
Stil en rustige plek.
Yolanda H. - 25th March 2019
staying in Bellville, Western Cape
Enige plek in die Kaap is beautiful.
Jaco F. - 25th March 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons het slegs KKNK bygewoon en nie ander besienswaardighede in/om Oudtshoorn ervaar nie.
Danie P. - 25th March 2019
staying in Ceres, Western Cape
Die natuurlike landskap rondom Ceres is uniek en moenie vergeet van al die vars vrugte waarmee hier geboer word nie.
Heleen C. - 25th March 2019
staying in Green Point, Western Cape
Baie mooi, veilige omgewing en naby aan alles.
Helena B. - 25th March 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Lieflike dorp. Twee baie aangename nuwe restaurante. Jammer om te verneem die Weskusplek het toegemaak. Lieflike dorp om net te gaan stap!
Jacobus Everhardus B. - 25th March 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Dit is waar ek wil aftree oor 'n jaar of 5.
Michelle S. - 25th March 2019
staying in Kleinmond, Western Cape
Friendly people, cosy little town.
Jan E. - 25th March 2019
staying in Kleinmond, Western Cape
Oulike plek met gematigde klimaat. Net reg vir die binnelanders wat kus toe wil kom!
Sylvia H. - 25th March 2019
staying in Dana Bay, Western Cape
Bietjie erg opdraand terug van die see as jy loop.
Marisa C. - 25th March 2019
staying in Kleinmond, Western Cape
Met ontvangs het ons onmiddellik tuis gevoel die area is baie veilig en huis is baie netjies ons sal enige tyd na dieselfde huistoe gaan. Julle is tops.
Niklaas A. - 25th March 2019
staying in Strand, Western Cape
Vriendelike mense, gasvry.
Michele K. - 25th March 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Very nice holiday destination.
Sakkie J. - 25th March 2019
staying in Suiderstrand, Western Cape
Pragtige natuurskoon en baie rustig.
Jennifer G. - 25th March 2019
staying in Pinnacle Point, Western Cape
Wonderful coastal walk down from club house to explore beaches and caves. Idyllic morning spent on Oyster Bay beach exploring the rock place, so lovely and quiet. We are very keen to do St Blave's trail next time we are there. Large areas of untouched fynbos between properties and golf greens makes it feel like you're in the wild. I only hope that it doesn't get developed too much more!
Christo C. - 25th March 2019
staying in Strand, Western Cape
Is baie lekker. Ek persoonlik sou net daarvan gehou het as die swem strand nader was aan Kuriake.
Carolise M. - 25th March 2019
staying in Bovlei, Western Cape
Ja. Die Bovlei-area is nogal iets om te sien, die uitsig is pragtig tussen al die berge en daar is baie om te doen, veral vir wyn liefhebbers.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com