Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Jacobus E. - 25th March 2019
staying in Suiderstrand, Western Cape
Baie aangename plek, baie rustig en verwyderd van die geruis van Struisbaai. Nie baie mense is bereid om met die grondpad te ry nie. Maar is vir seker die moeite werd.
Charl V. - 25th March 2019
staying in Tergniet, Western Cape
Tergniet is redelik sentraal vir die reisigers wat bereid is om uit te ry na ander besienswaardighede in die omgewing.
Adene H. - 25th March 2019
staying in Paternoster, Western Cape
We travel to Paternoster once a year. It's one of our favourite spots to visit. We will keep on returning!
Johan K. - 25th March 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Bied baie vir besoekers.
Warren P. - 25th March 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Asemrowend.
Basil F. - 25th March 2019
staying in Barrydale, Western Cape
Skilderagtige omgewing.
Susan D. - 25th March 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtig skoon en mense vriendelik en behulpsaam.
Nico D. - 24th March 2019
staying in Breede River Valley, Western Cape
Asemrowend mooi!
Alan F. - 24th March 2019
staying in McGregor, Western Cape
Many walks in the surrounding hills and kloofs are good and interesting. The town is neat, small and has it's own special character.
Melanie S. - 24th March 2019
staying in De Kelders, Western Cape
We always return to De Kelders. A perfect small town to get away from the hustle and bustle of city life.
Jacqueline V. - 24th March 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Net jammer dat ons oral gewaarsku is dat diefstal in die dorp oral handuit ruk. Toeriste moet maar seker maak dat alles behoorlik gesluit is as hulle in die hoofstraat wil stop. 4Sheep bly maar die lekkerste eetplek in die dorp!
Yolandi C. - 24th March 2019
staying in Tergniet, Western Cape
Tergniet self is 'n baie mooi dorpie. Alles is netjies en die mense is almal baie vriendelik.
Enid V. - 24th March 2019
staying in Strand, Western Cape
Lieflike area met mooi strand.
Lee-ann L. - 24th March 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Dis my huis weg van my huis af alles wat ek soek om heerlik te ontspan.
Lida L. - 24th March 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Ons beplan gewoonlik om die middag uit die Kaap uit weg te kom, om dan 5 ure later in Beaufort-Wes oor te slaap. Dit maak die pad die volgende dag net soveel korter. Ons sal altyd daar oornag.
Andre K. - 24th March 2019
staying in Reebok, Western Cape
Perfek vir iemand wat wil wegkom van die stad se geraas, maar wat tog die rondplas in die branders geniet.
Mev K. - 24th March 2019
staying in Matjiesfontein, Western Cape
Pragtig met baie besienswaardighede.
Bernd K. - 24th March 2019
staying in George, Western Cape
Super schöne Zeit und Danke für den super Service, das nächste Mal würden wir mehrere Tage buchen.
Mariska O. - 24th March 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Baie mooi area en baie veilig!
Janet H. - 24th March 2019
staying in Paarl, Western Cape
Daar is soveel lekker dinge om te doen in die Paarl en omliggende gebiede.
Cecil K. - 24th March 2019
staying in Piesang Valley, Western Cape
Baie pragtige skoon, asemrowende plek. Sal beslis weer kom.
Cornelia O. - 24th March 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie lekker kuierdorp. Hulle voorsien iets van almal van baie jonk tot baie oud.
Claudine G. - 24th March 2019
staying in Bergvliet, Western Cape
I had a really nice stay, friendly and kind hosts. Everything provided, makes for a comfortable stay.
Carern K. - 24th March 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
The restaurants were value for money especially the Old Cape Cafe. The bookstore at the beach front, I could spend hours in. Bought some amazing books. It's conveniently situated when you want to just pop over to the Strand or Betty's bay for the day. Walks on the beach are awesome at sunset too.
Ansie S. - 24th March 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Dorp voel onveilig.
Lizane V. - 24th March 2019
staying in Onrus, Western Cape
Pragtige, rustige omgewing.
Ryan G. - 24th March 2019
staying in George, Western Cape
In Maart het ons vier seisoene 'n dag beleef.
Taryn C. - 24th March 2019
staying in The Crags, Western Cape
Great in itself and also close to Nature's Valley and Storm's River.
Jacques D. - 24th March 2019
staying in Pringle Bay, Western Cape
Sleeping village out of season. Great beach. Beach small and crowded in season. Can be very windy for long periods. Problem with baboons and the rubbish removal system is a schlep.
Leandro A. - 23rd March 2019
staying in Caledon, Western Cape
Dis 'n mooi plek en baie gerieflik.
Madelein C. - 23rd March 2019
staying in Great Brak River, Western Cape
Ons het Groot-Brakrivier geniet omdat ons elke dag binne 'n paar minute ander strande in die omgewing kon verken.
Magda A. - 23rd March 2019
staying in De Rust, Western Cape
Baie mooi dorpie.
Sharmaine E. - 23rd March 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Altyd lekker om in die Klein Karoo oor te bly, die natuurskoon spreek boekdele vanself. Pragtig! Dis die heel beste wat ek dit kan uitdruk uit 'n menslike oogpunt.
Corrie V. - 23rd March 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Die beste Karoo lam vleis daar gekoop. 4 Sheep 'n oulike restaurant om by te eet.
Lynnette J. - 23rd March 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Goed geleë op pad na Tuinroete en Kaapstad.
Marietjie H. - 23rd March 2019
staying in Franschhoek, Western Cape
Pragtige dorp. Mooiste bome. Pragtige kelders om te besoek.
Lerina C. - 23rd March 2019
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Wonderlike dorpie!
Mervin E. - 23rd March 2019
staying in Velddrif, Western Cape
Die plek is okay.
Leon C. - 23rd March 2019
staying in Caledon, Western Cape
Die casino omgewing baie mooi en veilig.
Jetro K. - 23rd March 2019
staying in Brandwacht, Western Cape
Ken nie die gebied nie, alhoewel dit pragtig is.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com