Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Petro O. - 23rd March 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Baie lekker vakansie plekkie.
Meagan E. - 23rd March 2019
staying in Strand, Western Cape
Die Strand is een van my gunsteling areas in die Kaap, omdat alle geriewe naby en vakansie wooneenhede bekostig is.
Enid V. - 23rd March 2019
staying in Paarl, Western Cape
Pragtige dorpie.
Andre V. - 23rd March 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Alles draai om die AKTV wat beteken daar is net in Desember aktiwiteit.
Bambie En Marianne S. - 23rd March 2019
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Stellenbosch het soveel om te bied van kultuur, natuur tot lekker eet en drink. Beter om die dorp te voet te verken so laat jou kar by die gastehuis, want parkering is skraps. Buite dorp is hoogtepunte Dylan Lewis se beeldhouwerk tuin. Delaire Grass, Babylonstoren, Tokara, Peter Falke, Waterford, bied elkeen 'n unieke ervaring. Probeer ook die Grand Ladies soos Meerlust en Kanonkop.
René B. - 23rd March 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Veiligheid en vriendelikheid is puik.
Elsabe R. - 23rd March 2019
staying in Strand, Western Cape
Uitstekende vakansie bestemming.
Denise W. - 23rd March 2019
staying in Claremont, Western Cape
Convenient and safe location, centrally located to easily access major areas of interest ─ botanical gardens, Table Mountain.
Frank W. - 23rd March 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Uniek en KKNK help om daai unieke beeld te verstewig. Trots daarop dat hulle ou dorps gevoel behou en ou geboue restoureer vir toekomstige geslagte.
Audrey B. - 23rd March 2019
staying in Muizenberg, Western Cape
It's a wondrous gift from mother nature.
Steven V. - 23rd March 2019
staying in Witsand, Western Cape
Puik, rustige plekkie.
Amanda D. - 23rd March 2019
staying in Kleinmond, Western Cape
Baie lekker plek en stil met vriendelike mense.
Frank W. - 22nd March 2019
staying in Riversdale, Western Cape
Awesome plek. Baie rustig.
Gerrit L. - 22nd March 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Fantastiese plek.
Dottie P. - 22nd March 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Rus en vrede met asemrowende uitsig oor see en berg.
Geraldine L. - 22nd March 2019
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Te besig.
Gerhard V. - 22nd March 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Jacobsbaai kort 'n goeie stabiele restaurant.
Lawrence B. - 22nd March 2019
staying in Still Bay West, Western Cape
Stilbaai and Jongensfontein nearby, were places of beauty with sunsets you'll want to paint and calm, tranquil seas to rest the soul. A more peaceful, safe, clean town I have not seen, with many places of interest to visit and good restaurants. The place to go!
Astrid D. - 22nd March 2019
staying in Napier, Western Cape
Been coming here for years.
Barry R. - 22nd March 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Moenie probeer kreef koop by straatverkopers nie! Hulle is uiters skelm!
Avryl M. - 22nd March 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Could do with some good coffee shops.
Yvette D. - 22nd March 2019
staying in Fish Hoek, Western Cape
Vishoek het beslis een van die veiligste en mooiste strande. Groot verskeidenheid van aktiwiteite om te doen in omliggende area. Sal beslis Vishoek aanbeveel.
Jeanette . - 22nd March 2019
staying in Paradyskloof, Western Cape
Baie mooi. Goed geleë.
Julie G. - 22nd March 2019
staying in Great Brak River, Western Cape
Die coolste ding in Groot-Brakrivier is dat jy reg voor Pick 'n Pay parkering kan kry!
Anine K. - 22nd March 2019
staying in Wilderness, Western Cape
Pragtige plek met lekker eetplekke.
Louis C. - 22nd March 2019
staying in Doringbaai, Western Cape
Nice little town and friendly people.
Eijsbouts H. - 22nd March 2019
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Mosselbaai is nice. We only had one problem. It was raining all day. But Mosselbaai cannot be blamed for that. Pity that we did not have more days to explore Mosselbaai during our tour through South Africa.
Alisha V. - 22nd March 2019
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Stil en rustig.
Stifanus L. - 22nd March 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Stil en rustige dorp, ons sal dit weer besoek.
Eijsbouts H. - 22nd March 2019
staying in Brackenfell, Western Cape
Brackenfell is nie een toeristebestemming nie, maar vir toeriste die ligging is baie goed omdat dit nie ver is van toeristebestemming in Stellenbosch en Kaapstad.
Kosie O. - 22nd March 2019
staying in Port Owen, Western Cape
Rustigste plek ooit!
Ronell S. - 22nd March 2019
staying in Pinnacle Point, Western Cape
Asemrowend! 'n Plek wat almal moet kom besoek!
Jannie V. - 22nd March 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Melkbosstrand is heerlik, heerlike eetplekkies. Net jammer van die onwelriekende reuk wat deur die seegrasse veroorsaak word, en Water Edge is reg op slegste gedeelte daarvan.
Christa M. - 22nd March 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige en rustige dorp. Sal baie graag daar wil gaan bly.
Drienie K. - 21st March 2019
staying in Fish Hoek, Western Cape
Pragtige klein dorpie met die lekkerste kos en mooiste plekke om te sien.
Alistair E. - 21st March 2019
staying in Knysna CBD, Western Cape
Restaurants are ridiculously overpriced and quality of the food not good at all. Tourist rip off destination. The spur was the only restaurant worth going to.
Estelle O. - 21st March 2019
staying in Robertson, Western Cape
Was verras oor hoe baie goeie wynkelders in so 'n kompakte area is. Ons het heerlik gekuier, wyn en olywe geproe. Die bootrit by Viljoensdrif is 'n moet!
Kotie W. - 21st March 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Interessante dorp.
Grant M. - 21st March 2019
staying in Hemel-en-Aarde Valley, Western Cape
Die natuurskoon is asemrowend! Alles is gerieflik geleë. Vir seker 'n plek om weer te besoek!
Alta V. - 21st March 2019
staying in Bredasdorp, Western Cape
Baie rustige, skoon dorpie. Almal vriendelik.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com