Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19539 reviews.
Annah M. - 20th March 2018
staying in Kirstenhof, Western Cape
Safe and fun.
Yvonne D. - 20th March 2018
staying in Hout Bay, Western Cape
Dit was die 1ste keer dat ek in Houtbaai was en was aangenaam verras. Sal weer hierheen wil kom.
Heyns K. - 20th March 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Dis 'n lekker Weskus dorpie. Baie mooi uitsigte vir foto's neem. Mooi kayak geleenthede vir vroegoggend.
Esmarie M. - 19th March 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dit was ons eerste besoek ooit aan Yzerfontein, 'n heerlike rustige dorpie met soveel genot.
Magda K. - 19th March 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Dis 'n pragtige plekkie by die see, baie aktiwiteite om te doen.
Nerine R. - 19th March 2018
staying in Die Boord, Western Cape
Goeie ligging as jy 'n motor het.
Susan N. - 19th March 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtig.
Elize M. - 19th March 2018
staying in Bellville, Western Cape
Pragtige, rustige en veilige atmosfeer.
Cathleen H. - 19th March 2018
staying in Somerset West, Western Cape
Ons geniet die omgewing en het vriende wat daar bly.
Erhard B. - 19th March 2018
staying in Stellenbosch, Western Cape
Lekker studentelewe, baie wynplase.
Shanel G. - 19th March 2018
staying in Robertson, Western Cape
Fantastiese mooi klein dorpie.
Elizabeth N. - 19th March 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie om te sien, te min tyd.
Annette V. - 19th March 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Sal dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel aan enigiemand.
Marinda V. - 19th March 2018
staying in Vredenburg, Western Cape
Lekker naby Paternoster en goedkoper.
Jasmina W. - 19th March 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
I will recommend it to family and friends.
Alida P. - 19th March 2018
staying in Stellenbosch, Western Cape
Woordfees was puik!
Jaco P. - 19th March 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Puik bestemming.
Marie C. - 19th March 2018
staying in Paarl, Western Cape
Dis droog in die Kaap.
Gaby O. - 19th March 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Lovely place, very chilled, most shops and businesses closed on a Saturday afternoon.
Zerelda M. - 19th March 2018
staying in Robertson, Western Cape
Die oud hede en druiwe boorde, hul strate met bome is pragtig.
Rouxan L. - 19th March 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige dorp.
Martin J. - 19th March 2018
staying in Worcester, Western Cape
Friendly people and centrally located and in short reach of all the major tourist spots.
Monique V. - 19th March 2018
staying in Bonnievale, Western Cape
Vriendelike mense. Baie lekker geëet by T-junction. Die dorp is net baie klein. Daar's genoeg om jou 'n dag besig te hou maar daarna sal jy na n ander dorp moet ry.
Trevor J. - 19th March 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Just love this place.
Dawie D. - 19th March 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie rustige plek, maar so baie om te doen en te sien. Baie lekker eetplekke.
Adrian G. - 19th March 2018
staying in McGregor, Western Cape
Picture perfect, with unique, hidden gems along the way.
Brenden S. - 19th March 2018
staying in Sand Bay, Western Cape
Die area is baie mooi en rustig nou nie baie tyd daar spandeer was by 'n troue by Hemel en Aarde.
Jerrie C. - 19th March 2018
staying in Tergniet, Western Cape
'n Pragtige stil kusdorpie langs die see met pragtige uitsigte oor die see of binneland na die berge.
Jackie N. - 19th March 2018
staying in Pinelands, Western Cape
Dis mooi skoon en lekker sentraal geleë.
Pam D. - 19th March 2018
staying in Onrus, Western Cape
My most favourite destination for a beach holiday since I was very young. Love being close to Hermanus and Hemel en Aarde valley.
Laurika R. - 19th March 2018
staying in Pinelands, Western Cape
Pinelands is 'n boomryke, stil buurt wat sentraal geleë is in die Suidelike Woonbuurte van Kaapstad. Sal nie huiwer om weer in die area te bly nie.
Bertie B. - 18th March 2018
staying in Uniondale, Western Cape
Rustige stil dorpie wat as 'n basis kan dien om die omgewing te verken.
Tanja V. - 18th March 2018
staying in Paarl, Western Cape
Pragtige ou geboue. Strate is skoon. Sal verseker weer kom kuier.
Johan V. - 18th March 2018
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Baie netjies en was verbaas oor al die interessante winkeltjies/restaurante wat ontstaan het.
Myrtle L. - 18th March 2018
staying in Vredenburg, Western Cape
Pragtige vakansiedorp. Ander naby geleë plekkies word gou bereik. Groot winkelsentrum wat inkopies vergemaklik.
Carolyne T. - 18th March 2018
staying in Hermanus, Western Cape
One of my favourite Western Cape towns, been well developed over the passed few years, suitable to stay over weekend with family and friends.
Jennifer T. - 18th March 2018
staying in Montagu, Western Cape
Interesting place. Also close to wine farms.
Helean K. - 17th March 2018
staying in Calitzdorp, Western Cape
Jammer die orrelis is weg. Lekker geëet by De Krans.
Frank B. - 17th March 2018
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Die mooiste stad in die land, pragtige natuurskoon en geskiedenis. Soveel om te doen in Kaapstad dat 'n week nie genoeg is nie.
Dirk Jan V. - 17th March 2018
staying in Franschhoek, Western Cape
Een heerlijke plek in een bijzonder mooie omgeving.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com