Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Andre V. - 14th March 2019
staying in Agulhas, Western Cape
Pragtige bestemming om te besoek met aangename mense.
Zendre P. - 14th March 2019
staying in Paradise, Western Cape
Baie mooi omgewing met 'n fantastiese uitsig.
Alfred A. - 14th March 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Lovely friendly people all greet when they see you walking past. Nice beach area, ideal place to visit and recharge one's batteries.
Dries P. - 14th March 2019
staying in Gouritzmond, Western Cape
Bietjie te klein plek.
Andre S. - 14th March 2019
staying in Robertson, Western Cape
Fantastiese wynroete en beeldskone natuur.
Rialda D. - 14th March 2019
staying in De Waterkant, Western Cape
Pragtige en oulike omgewing!
Newjean L. - 14th March 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Lieflike plek en die natuur is asemrowend.
Amanda L. - 14th March 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige huisies in 'n lieflike dorpie!
Francine C. - 14th March 2019
staying in Somerset West, Western Cape
Somerset -Wes is 'n pragtige plek.
Alison V. - 14th March 2019
staying in Port Owen, Western Cape
Port Owen is an awesome holiday destination. If you want to get away from the city's hustle & bustle, that is where you need to go & unwind.
Ester P. - 14th March 2019
staying in Moorreesburg, Western Cape
Moorreesburg is 'n lekker dorpie. Vriendelik mense.
Brian R. - 14th March 2019
staying in Britannica Heights, Western Cape
Great views.
Jackie D. - 14th March 2019
staying in Pinelands, Western Cape
Baie sentraal geleë.
Zelda C. - 14th March 2019
staying in Somerset West, Western Cape
Somerset-Wes is 'n baie stil plekkie volgens my ondervinding en die strate was skoon en netjies. Ook nie te ver van naby geleë strande. Sal dit aanbeveel as jy bietjie stilte verlang.
Annie S. - 14th March 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Lieflike rustige plekkie waar jy kan stap soos en wanneer jy wil. Vriendelike mense oral.
Gertjie S. - 14th March 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Goed skoongehou.
Ronelle T. - 14th March 2019
staying in Strand, Western Cape
Bly die beste plek vir 'n vakansiebestemming met alles byderhand.
Johannes N. - 14th March 2019
staying in Witsand, Western Cape
Sal dit weer besoek, maar iets wat nie baie trappe het nie.
Leon K. - 14th March 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Gaan elke jaar na Hartenbos en elke keer kry ons iets nuuts om te doen.
Andre K. - 14th March 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Sentraal geleë en alle geriewe is naby.
Hélène P. - 13th March 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Mooi strand met baie restaurante.
Koos K. - 13th March 2019
staying in Calitzdorp, Western Cape
Calitzdorp het ons verwagtinge oortref. Dié dorpenaars moet meer doen om die juweel te bemark!
Willem S. - 13th March 2019
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Omtrent alles amper binne fietsry-afstand. Het werklik lekker gekuier.
Evelynn D. - 13th March 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand is 'n pragtige skoon strand met baie aktiwiteite om almal besig te hou.
Elsa V. - 13th March 2019
staying in Tergniet, Western Cape
Tergniet is goed geleë tussen Grootbrak en Kleinbrak. Rustig en maklik om al die plekke in die omgewing sonder moeite vandaar te verken.
Lynette&grant G. - 13th March 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
A very quaint and picturesque town. A must see!
Olof V. - 13th March 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Goeie plek om te oornag.
Louis J. - 13th March 2019
staying in Table View, Western Cape
Heerlike inkopiefasiliteite.
Roedolf N. - 13th March 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is al van my kinderdae af 'n vakansiebestemming, en dis altyd lekker daar. Die onlangse ontwikkeling rondom die "hoof dorp" gedeelte teen die see was nuut vir my, en ook baie mooi. Ons was buite seisoentyd daar, dan is die dorp maar stil en rustig. Goed vir 'n paar dae se wegbreek.
Louette G. - 13th March 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Fantasties!
Priscilla B. - 13th March 2019
staying in Kleinmond, Western Cape
Sal beslis weer kom kuier in Kleinmond!
Elize V. - 13th March 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Die grootste probleem met die Kaap is die wind, en die beperkte hoeveelheid paaie in Kaapstad in. Andersins, spesifiek met betrekking tot Bloubergstrand was dit 'n heerlike area om in te bly. Ons kon strand toe stap om na die kite surfers te kyk. Daar was ook werkende parkies naby vir ouers met kleiner kinders. Die dorp beskik oor verskeie geriewe van winkels, kitsbanke, tot restaurante en besienswaardighede, en is binne ry-afstand van vele meer bestemmings. Iets vir almal binne 'n redelike afstand.
Zelda P. - 13th March 2019
staying in Green Point, Western Cape
Love die area, dis sentraal en naby alles wat ons nodig gehad het. Sal vir seker weer in die area tuisgaan.
Marié W. - 13th March 2019
staying in Worcester, Western Cape
Mooiste ou dorpie, Pioniers Museum en sy toergids was 'n belewenis.
Christine B. - 13th March 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
Lovely unspoiled little town. Still able to walk down the road with peace of mind. People are very friendly. Clean and tidy holiday town.
Althea M. - 13th March 2019
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Kaapstad Middestad is my gunsteling. Daar is 'n groot verskeidenheid om te doen. Museums, nagklubs/kroeë, restaurante, publieke vervoer en die see is redelik naby geleë.
Hilmir J. - 13th March 2019
staying in Robertson, Western Cape
Is 'n lekker plek.
Nico V. - 13th March 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Was so warm en droog toe ons deur gegaan het Kaap toe, maar met terugkom het dit lekker gereën en alles lyk skoon en oop.
Merinda V. - 13th March 2019
staying in Claremont, Western Cape
Die ligging is ideal vir ons, sentraal tot oral waar ons graag wil wees.
Cherie K. - 13th March 2019
staying in Three Anchor Bay, Western Cape
Excellent location.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com