Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Nicolaas (nic) G. - 24th March 2020
staying in Still Bay, Western Cape
Vandat ons Stilbaai ontdek het, is dit ons gunstelingvakansieplek. Die mense is baie vriendelik en daar heers 'n rustige atmosfeer oral waar jy kom. Stilbaai is 'n netjiese, veilige vakansieplek vir gesinne.
Dolf V. - 24th March 2020
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige dorp met mooi natuur en bergreeks.
Paul V. - 24th March 2020
staying in Strand, Western Cape
Heerlike vakansiedorp.
Bea S. - 24th March 2020
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Mooi strand, vriendelike mense.
Amanda K. - 24th March 2020
staying in Hartenbos, Western Cape
Dis die plek om te wees! Mal oor Hartenbos!
Clinton M. - 24th March 2020
staying in Franskraal, Western Cape
You have to get there to appreciate the natural beauty.
Anneke B. - 24th March 2020
staying in Rawsonville, Western Cape
Baie mooi dorp met vriendelike mense.
Hazel S. - 24th March 2020
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Mooi plekkie.
Bryan D. - 24th March 2020
staying in Silversands, Western Cape
Stunning beach and botanical garden ─ a must see!!
Rina V. - 24th March 2020
staying in Hartenbos, Western Cape
Het al voorheen daar naweek of vakansie gehou. Iets te doen vir almal en baie aktiwiteite. En ook nou met die zip line ook!
Rohan Philip K. - 24th March 2020
staying in Cederberg, Western Cape
The Cederberg has by far been one of the most amazing experiences I have ever had! It is right up there with my favourite local getaways and I am definitely planning my next trip already!
Audrey C. - 24th March 2020
staying in Panorama, Western Cape
Baie rustig en stil. Netjies alles in plek. Gasteheer en vrou baie vriendelik. Dankie vir 'n wonderlike tydjie.
Lynda C. - 24th March 2020
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie skoon dorp.
Pierre C. - 23rd March 2020
staying in Blouwater Bay, Western Cape
Ek beveel dit met lof aan vir wegbreeksessie.
Monique S. - 23rd March 2020
staying in Langebaan, Western Cape
Baie rustige mooi vakansie-oord.
Dick S. - 23rd March 2020
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorpie met baie vriendelike mense.
Eduan C. - 23rd March 2020
staying in Knysna, Western Cape
Uitstekend en defnitief 'n bucket list vir enige iemand! Soveel om te doen en soveel uitsigte en 'n ongelooflike mooi wêreld en pas om te besoek!
Corrie T. - 23rd March 2020
staying in Franschhoek, Western Cape
Waarskynlik die mooiste plek in Suid-Afrika. Sou graag meer tyd daar wou spandeer eendag.
Pieter V. - 23rd March 2020
staying in Riviersonderend, Western Cape
Riviersonderend is maar 'n dorpie waar daar min aangaan. In hierdie tyd is dit moeilik te oordeel.
Sam S. - 23rd March 2020
staying in Hout Bay, Western Cape
Pragtige omgewing en goeie toeristebestemming.
Peter W. - 23rd March 2020
staying in Doringbaai, Western Cape
Relaxing at it´s best. Best place for us.
Bernice S. - 23rd March 2020
staying in Big Bay, Western Cape
Pragtige area.
Hilda U. - 23rd March 2020
staying in Bonnievale, Western Cape
Vat jou eie vleis saam, die tjops wat ons by Spar gekoop het was loshande die taaiste wat ons ooit geëet het. Die T-been die volgende dag was nie veel beter nie.
Karen W. - 23rd March 2020
staying in Heatherlands, Western Cape
Lovely residential area with access to forest and mountain walks, quiet and secure. Not much to do as a tourist, but for business travel it was ideal location, as close to all.
Petru N. - 23rd March 2020
staying in Kleinmond, Western Cape
Baie lekker rustige dorrie. Perfek vir families en paartjies. Die staproetes langs die see is fantasties!
Etheline B. - 23rd March 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dorp is baie skoon. Permanente inwoners is so trots op hulle plek en ook baie streng oor hulle reëls! 'n Mens voel veilig in die dorp.
Daphne B. - 23rd March 2020
staying in Boland, Western Cape
Easy access from Cape Town. So many wine farms to choose from and breathtaking scenery.
Elize K. - 23rd March 2020
staying in St Helena Bay, Western Cape
Tipiese vissersdorpie met sy elemente.
André V. - 23rd March 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Die skoonste strand wat ons in 'n lang tyd gesien het!
Jeanine M. - 23rd March 2020
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Perfect, safe and quiet destination with beautiful long beaches. For those who appreciate quiet and peaceful places away from the crowds.
Alice C. - 23rd March 2020
staying in Lamberts Bay, Western Cape
It is a small fishing town, we ate at Melissa's by the harbour and the food was good.
Marga L. - 23rd March 2020
staying in Glencairn, Western Cape
Lieflike omgewing.
Warren S. - 23rd March 2020
staying in Citrusdal, Western Cape
Neem eerder genoeg kos en drinkgoed saam, Saterdag was 'n nagmerrie in Citrusdal met al die banke se ATM's aflyn en met Spar wat net 10 mense op 'n slag inlaat, was die wagtydperke net te lank. Ons het wel reggekom by die Spar op die N7 se Foodstore.
Beaulah F. - 23rd March 2020
staying in Malgas, Western Cape
Rustig en veilig.
Francois D. - 23rd March 2020
staying in Doringbaai, Western Cape
Pragtige see-uitsigte met sonsondergang net soos die Weskus kan bied.
Christa T. - 23rd March 2020
staying in Voëlklip, Western Cape
Location is perfect.
Elmari H. - 23rd March 2020
staying in Wellington, Western Cape
Pragtige dorp.
Schalk B. - 22nd March 2020
staying in Die Boord, Western Cape
Normale woonbuurt.
Mandie V. - 22nd March 2020
staying in Darling, Western Cape
Dis 'n plek om te waardeer en te geniet.
Aurilo M. - 22nd March 2020
staying in L'Agulhas, Western Cape
Ongelooflike mooi area met baie om te doen.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com