Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Eunice V. - 10th March 2019
staying in Glentana, Western Cape
Amelia's het 'n puik ligging in Glentana. Ons het die see-uitsig baie geniet.
Alta N. - 10th March 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Fantastiese plekkie, mooi skoon en 'n stil vakansie paradys met mooi skoon strande baie gelukkig en tevrede met verblyf.
Jurgens S. - 10th March 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Baie goed geleƫ vir omliggende areas.
Lydia H. - 10th March 2019
staying in Lake Brenton, Western Cape
A lovely sleepy hollow on the beautify Knysna lagoon. Lovely walks, swimming and boating on your doorstep. Good restaurants very nearby and Knysna just a hop in the car away. Being outside the hustle and bustle of Knysna, but close enough to be convenient for shopping and eating out in town, is a joy.
Annelene V. - 9th March 2019
staying in Tergniet, Western Cape
Dis 'n baie lekker area met min geraas en geen drama.
Mariaan K. - 9th March 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Werklik 'n besoek werd.
Linda D. - 9th March 2019
staying in Hout Bay, Western Cape
Baie geniet daar.
William M. - 9th March 2019
staying in Riebeek West , Western Cape
Lovely clean and friendly town.
Ben J. - 9th March 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
'n Besondere toeriste bestemming met 'n uitstekende museum! Sal altyd weer wil teruggaan. Swartberg hotel se etes is onverbeterlik.
Leon K. - 9th March 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
Beautiful! Would come back again and again!
Madelein G. - 9th March 2019
staying in Stellenbosch, Western Cape
Fantastiese vakansiedorp, mooi besienswaardighede en smaaklike eetplekkies.
Piet B. - 9th March 2019
staying in Somerset West, Western Cape
Baie te sien van hier as basis.
Paul D. - 9th March 2019
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Parkering, parkering, parkering! Dit raak by die jaar met die Woordfees 'n toenemende nagmerrie om gerieflik te parkeer naby aan plekke met vertonings/uitstallings. Die probleem is wel verlig deur die beskikbaarheid van die bussies, hoewel dit baie goeie beplanning en mobiliteit vereis om daarby in te skakel. Dit sou ook gehelp het as die Woordfees liewer geskeduleer sou wees vir wanneer die studente met vakansies weg is!
Rudie B. - 9th March 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Het my verras. Meer as net die hoofstraat.
Malie V. - 9th March 2019
staying in Pinelands, Western Cape
Die bietjie wat ons gesien het - baie netjies.
Thalia G. - 9th March 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Rustige en skoon omgewing.
Stephan S. - 9th March 2019
staying in Barrydale, Western Cape
Pragtige dorp en omgewing. Wil meer tyd daar spandeer.
Jan M. - 8th March 2019
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Puik!
Elsabe P. - 8th March 2019
staying in Klein Karoo, Western Cape
Klein-Karoo is a scenic and unique area to visit. A must see.
Elsabe P. - 8th March 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Lovely little tourist town. Variety of restaurants and galleries.
Karina V. - 8th March 2019
staying in Franschhoek, Western Cape
Dit kan baie duur wees vir Suid-Afrikaners, so kies jou verblyf en eetplekke goed.
Candice C. - 8th March 2019
staying in Witsand, Western Cape
Goeie vakansiebestemming.
Sharon O. - 8th March 2019
staying in Dwarskersbos , Western Cape
A quaint little village.
At P. - 8th March 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie lief vir Yzerfontein en hou graag daar vakansie.
Jan D. - 8th March 2019
staying in Hout Bay, Western Cape
Security is a problem.
Lynn O. - 8th March 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Beautiful views. Unfortunately the main hub area seems to have declined in the 8 years since we last stayed in Bloubergstrand.
Shawn L. - 7th March 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Wonderlike, asemrowende vakansieplek.
Petra T. - 7th March 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Die omgewing is pragtig en die mense baie vriendelik.
Shawn L. - 7th March 2019
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Die natuur is asemrowend.
Graham W. - 7th March 2019
staying in Arniston, Western Cape
Baie vreedsaam en die manier hoe die bote ter water gaan is uniek. Jy moet dit kom sien.
Brigitte R. - 7th March 2019
staying in Still Bay East, Western Cape
Lovely and quiet!
Elize V. - 7th March 2019
staying in Fernridge, Western Cape
Lieflike area byna teen die berg geleƫ. Mooiste uitsig.
Angie R. - 7th March 2019
staying in Herold's Bay, Western Cape
Behalwe dat dit bietjie moeilik is om heeltyd George toe te ry vir inkopies, was dit so mooi en rustig. Love die plek.
Melissa B. - 7th March 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Riebeek kasteel is 'n juweel van 'n dorpie met die oulikste restaurante.
Marinet G. - 7th March 2019
staying in Tergniet, Western Cape
Nie die grootste toeristebestemming in die land nie, maar baie lekker rustig, veilig en naby aan Mosselbaai en George. Definitief 'n goeie keuse as jy uit die stad wil bly, tog naby die see en ander besienswaardighede.
Ilana S. - 7th March 2019
staying in Britannica Heights, Western Cape
As jy 'n liefde het vir die platteland, is hierdie vir jou!
Johan J. - 6th March 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Bly vir ons die beste vakansieoord.
Jeanette R. - 6th March 2019
staying in Green Point, Western Cape
Motors baie tegemoetkomend vir voetgangers. Pragtige plek, nodige winkels beskikbaar, soms loopafstand.
Elmarie V. - 6th March 2019
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Pragtige dorpie, voel soos Europa met al die kuierplekkies en restaurante binne loopafstand. Heerlike plek om te kuier.
Surita W. - 6th March 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Netjies en toeristevriendelik.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com