Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.57 out of 5 based on 34367 reviews.
Khanyisa M. - 3rd September 2019
staying in Strand, Western Cape
It's a very convenient area, everything you need is just around the corner.
Daan J. - 3rd September 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
As jy van geskiedenis hou, is Beaufort-Wes een van die plekke wat jy definitief moet besoek.
Charmaine V. - 3rd September 2019
staying in Century City, Western Cape
Klein stukkie hemel versteek van die gevoel van die wêreld. Dit bied baie vermaaklikheid vir oud en jonk.
Rene D. - 3rd September 2019
staying in Jongensfontein, Western Cape
Baie lekker rustige plekkie as jy wil ontsnap van die besige stadslewe, natuurlik buite seisoen.
Percival P. - 3rd September 2019
staying in Langebaan, Western Cape
It's a far drive but it's beautiful and safe.
Marietjie O. - 3rd September 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige skoon dorp. Ons het baie veilig gevoel. Goeie restaurante met lekker kos. Ons het by Koornlands geëet.
Riana E. - 3rd September 2019
staying in Hermanus, Western Cape
I am a bit disappointed that Hermanus as a town does not do more to advise tourists regarding the status and location of the whales. all throughout town our attempts to find out if whales has been sighted, when and where has been met with incongruent replies. Hermanus can really up its game by making more information available re the migration status of the whales during season, and keep their residents abreast to educate tourists. Maybe main lookout points could publish last sighting etc.
Collin B. - 2nd September 2019
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Saldanha is 'n baie rustige plek. Die mense is vriendelik. Sal graag binnekort weer wil gaan.
Cor-lize B. - 2nd September 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Die dorpie is pragtig. Sal graag weer soontoe wil gaan.
Robbie F. - 2nd September 2019
staying in Robertson, Western Cape
Lots to do, anytime! Very chilled place.
Chrizel N. - 2nd September 2019
staying in Plattekloof, Western Cape
Baie rustig en veilige area.
Niki M. - 2nd September 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Clanwilliam is a lovely place, welcoming and quaint. Do not miss the Rooibos tea shop, and make sure you go to Nancy's for breakfast. Their toasted sandwiches are the best in the world, and their rooibos tea milkshake is worth a return visit.
Samantha R. - 2nd September 2019
staying in Ceres, Western Cape
Pragtig, die dorpie omring deur die berge is verskriklik mooi.
Jolene K. - 2nd September 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
Pragtige skoon strand en lekker vis geëet by die Sea Shack. Lekkerste draairoomys daarna, al was ons dik geëet.
Isabel L. - 2nd September 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Ons sal nie weer in die winter soontoe gaan nie, die weer is te wisselvallig. Dis `n pragtige omgewing, met baie besienswaardighede in die omgewing.
Magdalene A. - 2nd September 2019
staying in Strand, Western Cape
Rustige plekkie, was nogal baie beïndruk.
Cherwayne B. - 2nd September 2019
staying in Vredenburg, Western Cape
Lekker dorpie.
Esmare W. - 2nd September 2019
staying in Elands Bay, Western Cape
Elandsbaai is 'n pragtige klein stranddorpie met 'n lang strand vir lekker loop. Dis net 2 ure Nieuwoudtville toe (vir blomkykers) en 'n goeie basis waarvandaan die streek verken kan word. Dis nou as jy nie elke dag net langs die strand wil lê of loop nie!
Carol L. - 2nd September 2019
staying in Sandbaai , Western Cape
Lovely, clean, quiet location. We really enjoyed our visit.
Diedre C. - 2nd September 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Love the town. The Flower Church in season is amazing, especially the graveyard. The Quilt Exhibition in the museum was astounding.
Alwyn K. - 2nd September 2019
staying in Paarl, Western Cape
Baie lekker plattelandse dorp!
Diedre C. - 2nd September 2019
staying in Western Cape
Best place on earth!
Louise S. - 2nd September 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mosselbaai is 'n heerlike vakansiebestemming. Oulike winkelsentrums en pragtige ligging.
George S. - 2nd September 2019
staying in Welgelegen , Western Cape
Central to N1 freeway and many other facilities.
Rebecca H. - 2nd September 2019
staying in Ladismith, Western Cape
Friendly residents.
Amanda S. - 2nd September 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dis 'n pragtig klein see dorpie met vriendelike mense en die natuur is pragtig. Daar is tot 2 volstruise wat soms rustig in die strate op en af stap.
Natasha F. - 2nd September 2019
staying in Green Point, Western Cape
Alles is loopafstand, vriendelike mense en lekker eetplekke!
Jaco P. - 2nd September 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Gaan besoek beslis die Damhuis as jy heerlik wil eet in 'n uiters gesellige atmosfeer.
Lenore U. - 2nd September 2019
staying in Rawsonville, Western Cape
Baie mooi plek met heelwat om te doen.
Tania S. - 2nd September 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus stel nooit teleur nie!
Gert J. - 2nd September 2019
staying in Western Cape
Ons het 5 jaar gelede ook die Weskus besoek en baie meer blomme gesien, veral by Springbok. Ons aanvaar dat die weer nie hierdie jaar so gunstig is vir blomme, nie maar het dit tog baie geniet.
Arno M. - 2nd September 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Die eiland ruik nie te lekker nie, maar is seker deel van die avontuur.
Nerine S. - 2nd September 2019
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige rustige dorpie met 'n eiesoortige atmosfeer en heerlike eetplekke. Regtig 'n besoek werd.
Alida T. - 2nd September 2019
staying in Kleinmond, Western Cape
Pragtige toeriste-plekkie, en sal ons definitief weer daar gaan bly oor ons besighede daar het.
Estie M. - 2nd September 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Pragtige kusdorpie.
Erika P. - 2nd September 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Beautiful town, fantastic walks, prolific bird life, an explosion of flowers and the most amazing red sea sunsets.
Petro N. - 2nd September 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Fantastiese vakansieplek.
Hendrik G. - 2nd September 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Ek gaan weer daar vakansie hou vir seker.
Robert V. - 2nd September 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Vir die mense wat 'n baie rustige naweek of vakansie wil hê. As jy wil weg kom van die hustle en bustle van die stad.
Hettie S. - 2nd September 2019
staying in Grotto Bay, Western Cape
See, fynbos, baie veilig en vriendelike mense. Fantastiese plek. Ideale leefstyl!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com