Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Ivan Daniel O. - 4th March 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Lovely place for a weekend break away with you spouse or friends. There is not much to do for kids but in general it is a lovely place with a good vibe.
Anita G. - 4th March 2019
staying in Duynefontein, Western Cape
Veilig, stil, rustig.
Kobus B. - 4th March 2019
staying in L'Agulhas, Western Cape
Baie lekker.
Ingrid A. - 4th March 2019
staying in West Coast, Western Cape
Omdat ons die Tietiesbaai Jazz-fees bygewoon het, het ons nie veel tyd gehad om te verken nie, maar Paternoster is 'n lieflike kusdorpie met 'n rustige atmosfeer wat stadsjapies soos ons, kon geniet. Die seekos en lieflike restaurante was natuurlik topgehalte.
Francois V. - 4th March 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
As jy op soek is na rus en vrede of om kwaliteit tyd saam jou geliefdes te spandeer, dan is Yzerfontein die moet plek om te besoek. Die strand is een van die mooiste op die Weskus en nie te praat van die gasvryheid van hul inwoners nie.
Hayley-joy M. - 4th March 2019
staying in Brackenfell, Western Cape
Nice and quiet suburb.
Shahil S. - 4th March 2019
staying in Fish Hoek, Western Cape
Great vibe, very safe and secure, lots of travel paths through the mountains and to top it off an amazing Beach!
Helene D. - 4th March 2019
staying in Milnerton, Western Cape
Ongelooflike uitsigte op Tafelberg, heerlike strand en restaurante in die omgewing. Heerlik en aan te beveel.
Marius N. - 4th March 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
Heerlik, uitstekend. Love the place.
Naj M. - 4th March 2019
staying in Agulhas, Western Cape
Beautiful place. Amazing houses with awesome views. Safe and clean.
Wilmary W. - 4th March 2019
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Lekker plek vir 'n wegbreek van die stad en besige lewe.
Cobus Visser V. - 4th March 2019
staying in Voëlklip, Western Cape
Al lot of beaches in surroundings.
Renata K. - 4th March 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Poskaart waarde-ervaringe van top gehalte word in Hermanus ervaar.
Rina V. - 4th March 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudshoorn het baie te sien, maar mens mis openbare en skoon toiletgeriewe in die dorp.
Douw V. - 4th March 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Beaufort-Wes het alles wat jy sal benodig vir jou verblyf en 4Sheep restaurant gee altyd goeie diens.
Wendy V. - 4th March 2019
staying in Welgemoed, Western Cape
Pragtige woongebied.
Charmaine M. - 4th March 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Skoon.
Marlize S. - 4th March 2019
staying in Franschhoek, Western Cape
Ek het my paar dae in Franschhoek baie geniet!
Reinhard S. - 3rd March 2019
staying in Wilderness, Western Cape
Uitstekend en pragtige natuurskoon. Baie besienswaardighede en pragtig skoon strand.
Susan D. - 3rd March 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Mooi dorp en 'n goeie halfweg na die Kaap.
Johan L. - 3rd March 2019
staying in Strand, Western Cape
Die strand baie skoon, baie eetplekke, winkels om inkopies te doen, veilig en heerlike swemstrand.
Johan L. - 3rd March 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
'n Plek na aan my hart, beslis aftreeplek.
Linda H. - 3rd March 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Interessante eetplekkies. Lekker stappaadjies langs see.
Lesley-ann K. - 3rd March 2019
staying in George, Western Cape
Baie mooi plek.
Madeleine L. - 3rd March 2019
staying in Sea Point, Western Cape
Love all the runners and walkers at the promenade. Had a wonderful early morning swim and jog! Can't wait to visit again!
Karen E. - 3rd March 2019
staying in Paarl, Western Cape
Pragtige dorp wat Noordwesters wil laat trek maar kyk bietjie na straatname. Dit is soms moeilik vir 'n reisiger om te vind.
Fanus P. - 3rd March 2019
staying in George, Western Cape
Wonderlike vakansiebestemming met 'n gematigde temperatuur. Die "Old Town House" is 'n moet ervaring. Sal weer besoek.
Fanie O. - 3rd March 2019
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Toerisme is gefokus op buitelandse besoekers, wat pryse van toeriste aktiwiteite betref.
Kobus V. - 3rd March 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Ons gunsteling plek by die see.
Sakkie B. - 3rd March 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Ons hoop dat hulle gou reën sal kry.
Riana S. - 3rd March 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
Die eetplekke se toemaaktyd stem nie ooreen met wat hulle adverteer nie. Ek stel voor dat wanneer 'n besoeker aan Struisbaai sy klere by die wassery laas was hy sekermaak (lys) van wat hy oorhandig en terugkry. Vra dat wit wasgoed apart gewas word. Struisbaai is 'n heerlike ontspanning by die see.
Karin A. - 3rd March 2019
staying in Montagu, Western Cape
A must go to for 3 times a year.
Lynn L. - 3rd March 2019
staying in Rawsonville, Western Cape
The linen was to heavy for the season. I would suggest a thinner bedspread for summer.
Jc J. - 2nd March 2019
staying in Tergniet, Western Cape
Baie mooi.
Donovan James J. - 2nd March 2019
staying in Somerset West, Western Cape
Uitstekend!
Daniel W. - 2nd March 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Quaint town with lots to see and do.
Eunice M. - 2nd March 2019
staying in Somerset West, Western Cape
Did not do much in Somerset.
Wilmien S. - 2nd March 2019
staying in Dana Bay, Western Cape
Pragtige dorpie.
Johan D. - 2nd March 2019
staying in Doringbaai, Western Cape
Ons besoek aan die einde Februarie is definitief in die af seisoen, maar die wonderlike weer het dit ideaal gemaak. Fryer's Cove is 'n moet, en die strande by die nabye Strandfontein was ook die moeite werd.
Jamie Lee B. - 2nd March 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Mooi uitsig.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com