Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 32082 reviews.
Nadine H. - 9th November 2020
staying in Velddrif, Western Cape
Velddrif is a gem with its Dwarskersbos beach, Bokkomlaan and Port Owen Marina.
Anna B. - 9th November 2020
staying in Lamberts Bay, Western Cape
My pa se hometown.
Barry M. - 9th November 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Wonderful stay and certainly better than any other province.
Mariska D. - 9th November 2020
staying in Knysna, Western Cape
Knysna is 'n paradys op sy eie. Dit is 'n wegbreek van jou normale daaglikse lewe. Daar is oneindig baie goed wat jy kan doen.
Susan R. - 9th November 2020
staying in Gansbaai, Western Cape
Gansbaai is 'n pragtige, skoon dorp met lekker eetplekke.
Marianne N. - 9th November 2020
staying in St Helena Bay, Western Cape
It's a little hidden jewel with friendly people.
Derick W. - 9th November 2020
staying in Cape Town, Western Cape
The best place in the whole of South Africa to visit.
Una C. - 9th November 2020
staying in Gansbaai, Western Cape
Gansbaai as 'n toeristebestemming is nie vir almal nie, maar die haai-entoesiaste sal dit geniet.
Pineas P. - 9th November 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Nee
Katherine H. - 9th November 2020
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Jacobsbaai was beautifully clean and quiet.
Johan N. - 9th November 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is heerlik, maar wees bewus dat dit, soos baie ander kusdorpe, baie winderig kan raak.
Suzanne K. - 9th November 2020
staying in Arniston, Western Cape
Lieflike, skoon dorpie. Goed in stand gehou!
Chenelle V. - 9th November 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Wonderlikste plek in die hele wêreld! Mense baie hulpvaardig en gaaf.
Derick S. - 9th November 2020
staying in Prince Albert, Western Cape
Mooi Karoo-dorpie. Nogal baie te sien as mens tussen die huise en in omgewing beweeg. Baie rustige oornagdorp!
Susan V. - 9th November 2020
staying in Kleinmond, Western Cape
Meer beskikbare eetplekke oor 'n naweek, veral Sondae.
Elize E. - 9th November 2020
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Excellent work.
Reneda B. - 9th November 2020
staying in Grabouw, Western Cape
The Elgin Valley is spectacular with many wine and fruit farms. Definitely worth a visit for hiking, biking, kayaking and bird watching.
Kath B. - 9th November 2020
staying in Western Cape
A beautiful part of the country to explore, especially off the regular beaten tracks.
Marinda V. - 9th November 2020
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Buiten vir al Oudshoorn se besienswaardighede, was Calitzdorp 'n lekker kleindorpie-besoek. Mooi wingerde, wynkelders, restaurante, ens.
Lois O. - 9th November 2020
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Great weekend getaway. Lovely restaurants, a must to visit Kloovenberg and great meat to be bought at Delico.
Susan L. - 9th November 2020
staying in Stanford, Western Cape
Baie rustig.
Juchzaan M. - 9th November 2020
staying in Kleinmond, Western Cape
Lekker vakansiedorp, met baie aktiwiteite. In die aande word die strate opgerol en gebêre by die petrolstasie en straatlampe word doodgeblaas.
Adriette L. - 9th November 2020
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtige dorpie wat enigiemand vir 'n naweek of meer kan besig hou. Die mense is ook baie vriendelik.
Thuli T. - 9th November 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Capetown a good and beautiful city for a visit.
Renata B. - 9th November 2020
staying in Gansbaai, Western Cape
'n Fantastiese vakansiebestemming. Ek kan definitief The Boathouse Restaurant by die hawe aanbeveel, asook die lekker koffiewinkeltjies en oudhedewinkels. Gansbaai se gees stel nooit teleur.
Carina K. - 9th November 2020
staying in Paternoster, Western Cape
Een van die beste wegbreek plekke aan die Weskus. Geniet die dorp en sy mense en alles wat mens daar kan doen, van die unieke eetplekke tot die bierbrouery. Een van ons gunsteling plekke. Nie te praat van die kreef wat van tyd tot tyd beskikbaar is soos die kreefseisoen dit toelaat. Altyd lekker!
Deon W. - 9th November 2020
staying in Boland, Western Cape
Love Montague and Robertson area - love Western Cape.
Adene H. - 9th November 2020
staying in Paternoster, Western Cape
Love this town. We visit twice a year. We had a terrible experience at the hotel in 2016. Will never go back to that venue. But the rest of Paternoster is amazing!
Vanessa P. - 9th November 2020
staying in Velddrif, Western Cape
Vir 'n hengelaar bied Velddrif heelwat geleenthede om te hengel van rivier tot in die see. Velddrif is sentraal en het al die nodige winkels. Dis ook nie ver van ander kleiner plekkies nie.
Augusta K. - 9th November 2020
staying in Still Bay, Western Cape
Love love love.
Dewald E. - 9th November 2020
staying in Langebaan, Western Cape
Die waterpark se water is verhit. Ek het dit glad nie geweet nie. Was 'n goeie paar uur daar en my seuntjie het die baie geniet. Sien uit om weer daar te gaan kuier.
Prichard M. - 9th November 2020
staying in Hermanus, Western Cape
It was my first time and I am looking forward to return with kids and friends.
Leilani V. - 9th November 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Goeie bestemming vir avontuurlustiges sowel as natuurliefhebbers.
Mia B. - 9th November 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Pad tussen Hartenbos en Mosselbaai baie besig. Verder 100%.
Rozaan L. - 9th November 2020
staying in Gansbaai, Western Cape
Baie mooi dorpie.
Louise V. - 9th November 2020
staying in Cape Route 62, Western Cape
Paaie oor die algemeen in 'n baie goeie toestand, omgewing mooi.
Michael M. - 9th November 2020
staying in Wellington, Western Cape
The Wellington surrounds are a hidden gem.
Sureen B. - 9th November 2020
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Pragtige vakansiedorp!
Maria D. - 9th November 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Dit is skoon dorp, paaie word in stand gehou. Baie on the sien. Vriendelike mense.
Dawie K. - 9th November 2020
staying in Victoria Bay, Western Cape
Sal sand moet inry om swem weer moontlik te maak. As gevolg van klippe op strand kan mens op die oomblik glad nie hier swem nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com