Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 40659 reviews.
Awie S. - 30th September 2020
staying in Paternoster, Western Cape
Lekker om daar te ontspan. Genoeg eetplekkies en interessante winkeltjies. Die kunsmuseum is 'n wenner.
Andries H. - 30th September 2020
staying in Boland, Western Cape
Always a nice part of our province to camp.
Johan S. - 30th September 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Wonderlik.
Carmen W. - 30th September 2020
staying in Villiersdorp, Western Cape
As per my husband, they have one of the best golf courses.
Reinette D. - 30th September 2020
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige dorpie, definitief die moeite werd om te besoek.
Ashley W. - 29th September 2020
staying in Paternoster, Western Cape
Plek is klein, maar goed vir wegbreek ruskans. Mense is vriendelik.
Wynand V. - 29th September 2020
staying in Napier, Western Cape
Pragtige area met die mees vriendelike mense!
Becky B. - 29th September 2020
staying in St Helena Bay, Western Cape
The agent, Charmaine was excellent. The communication and booking in procedure was very easy. We left our cooler box top behind and she posted it back to us. Very much appreciated.
Willie L. - 29th September 2020
staying in Gansbaai, Western Cape
Lekker vakansiedorp.
Janine V. - 29th September 2020
staying in Greyton, Western Cape
Quaint little town with historical buildings. Excellent restaurants and friendly people. A wonderful weekend away.
Amanda D. - 29th September 2020
staying in Pearly Beach, Western Cape
Very tranquil
Harold B. - 29th September 2020
staying in Strandfontein, Western Cape
Pragtige, skoon dorpie.
Greta B. - 29th September 2020
staying in Kleinmond, Western Cape
Very Afrikaans. Has a lot to offer for the outdoor enthusiast.
Liezel P. - 29th September 2020
staying in Clanwilliam, Western Cape
Mooi natuurskoon en oulike dorpie.
Jeanette B. - 29th September 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus always has a vacation vibe which we love.
Johan K. - 29th September 2020
staying in Great Brak River, Western Cape
Trans Karoo Restaurant uitstekend!
Riana V. - 29th September 2020
staying in Velddrif, Western Cape
Moenie Port Owen besoek sonder om by Russels on the Port te gaan eet nie!
Leonie M. - 29th September 2020
staying in Velddrif, Western Cape
Velddrif is soos 'n ongeslypte diamant; die plek het baie potensiaal! Ons sou graag wou hê dat die toeriste-aantreklikhede meer ontwikkel en bemark sou word, maar dit gesê, sou dit verkeerd wees as die plek te veel kommersieël word. Die voëlkyk rondom die dorp is fantasties, en dit sou wonderlik wees om miskien een of twee skuilings (bird hides) te hê vanwaar mens dit kan besigtig. Die sout en vis industrie moet miskien 'n bietjie meer bemark word. Afgesien daarvan, heers daar 'n rustieke, plat-op-die-aarde atmosfeer, wat baie Weskus dorpe al verloor het!
Pierre L. - 29th September 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Ongelukkig was heelwat van ons geliefde plekke toe weens Covid, wat teleurstellend was, maar dit is niemand se skuld nie.
Marianna S. - 29th September 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Ongelooflike mooi natuurskoon en ook van die beste wynplase en restaurante in die land.
Carmen B. - 29th September 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Fantastic.
Adele B. - 29th September 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Die dorp is baie skoon en netjies!
Bettie-mari P. - 29th September 2020
staying in Buffels Bay, Western Cape
Baie veilige see om in te swem. Vriendelike mense. Baie ontspannend en rustig en tog naby aan groter dorpe.
Lazanne T. - 29th September 2020
staying in St Helena Bay, Western Cape
Uitstekende vakansiedorp.
Arona O. - 29th September 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Always loads to do from adventure to leisure and close to George, Groot Brak and other day outing destinations.
Ina B. - 29th September 2020
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai is 'n baie lekker see, voel nog veilig daar om in die straat te stap en die strand is lekker met skoon sand.
Marinda P. - 29th September 2020
staying in Elands Bay, Western Cape
Soos altyd heerlik en rustig.
Lorenne O. - 29th September 2020
staying in Tulbagh, Western Cape
So 'n mooi omgewing. Ons het na Bosjes gery. Baie lank daar spandeer. Foto's geneem by die lieflike trou-venue. By Rietdakkie-padstal gestop. Met ope arms deur Riaan en sy vrou ontvang. Later tafels weggeskuif en gedans. Groot pret!
Gail M. - 29th September 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Cape Town is our "second home" and we travel there as often as possible.
Mandy C. - 29th September 2020
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai is 'n uitstekende plek en baie plekke om te verken.
Leylanie S. - 29th September 2020
staying in Struisbaai, Western Cape
Verlief geraak op die plek. Veiligheid is tops, die mense is baie vriendelik, dorp is netjies en skoon en geen mense wat lastig is nie. Baie lekker gekuier in die uithangplekke.
Marc W. - 29th September 2020
staying in Bonnievale, Western Cape
Bonnievale itself is a lovely little town. We did a bit of travelling to various wine estates and tourist attractions.
Francis S. - 29th September 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Altyd ons gunsteling-vakansiebestemming.
Ann A. - 29th September 2020
staying in St Helena Bay, Western Cape
Stunning view, excellent place.
Mark T. - 29th September 2020
staying in Knysna, Western Cape
Currently good restaurants are over booked and difficult to get into. So book early to avoid disappointment. Try a restaurant called Persello Pizzeria in the Memorial Square in the main road. Their food is fantastic and the family owned restaurant was the highlight of our stay in Knysna.
Ulena G. - 29th September 2020
staying in Elands Bay, Western Cape
Heerlik gekuier by Elandsbaai Hotel - "local is lekker". Die Elandsbaai omgewing bied baie vir die natuurliefhebber.
Quinten A. - 29th September 2020
staying in De Rust, Western Cape
Would like to come again some time!
Carel D. - 29th September 2020
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Die vetplantkwekery was ons rede om hier te oornag, maar ons het ongelukkig vergeet dit is Saterdag/Sondag, so kon net van buite foto's neem.
Andalé B. - 29th September 2020
staying in Bredasdorp, Western Cape
Naby toeriste-aantreklikhede kusdorpies soos Struisbaai, Agulhas en Arniston, maar baie goedkoper en meer verskeidenheid winkels en dienste.
Rana C. - 29th September 2020
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lambertsbaai ons bly lief vir jou.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]