Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Ben N. - 30th January 2019
staying in Still Bay West, Western Cape
Dis regtig baie mooi daar! Ook die heerlike weer is 'n groot voordeel.
Gordon M. - 30th January 2019
staying in De Rust, Western Cape
Basic in terms of facilities, but rustic and charming.
Joseph N. - 30th January 2019
staying in Doringbaai, Western Cape
Lekker restaurante.
Jan N. - 30th January 2019
staying in Herold's Bay, Western Cape
Heroldsbaai is die beste seebestemming wat ek nog ooit besoek het.
Elsie P. - 30th January 2019
staying in De Kelders, Western Cape
De Kelders is asemrowend mooi, veral vir diegene wat hou van die natuur en nie hulle vakansie in winkels en restaurante wil deurbring nie. Daar is baie om te doen en natuurlik is dit die beste plek in die wereld om walvisse te besigtig. Die keer as jy nou wel inkopiesentrums of restaurant wil besoek is Hermanus net 30 minute se ry.
Rudie C. - 30th January 2019
staying in Franskraal, Western Cape
Dit is waarheen jy gaan om 'n rustige tydjie deur te bring.
Henkie H. - 30th January 2019
staying in Napier, Western Cape
Skoon en netjies.
Steffani W. - 30th January 2019
staying in Tergniet, Western Cape
Baie rustige plekkie, lekker sentraal.
Louis S. - 30th January 2019
staying in L'Agulhas, Western Cape
Sal graag hier will woon.
Stephen B. - 30th January 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons gaan altyd terug Oudtshoorn toe!
Pelonomi M. - 30th January 2019
staying in Green Point, Western Cape
Safe area with lots of restaurants to try out.
Theo V. - 30th January 2019
staying in Fish Hoek, Western Cape
Heerlike strand om in te swem asook stappaadjie langs die rotse. Sentraal geleë vir besoeke aan Kaappunt, Simonstad, Kalkbaai en Kommetjie omgewing. Die verkeervloei gedurende spitstye in die hoofstraat is stadig. Ons sal na 9 in die oggende (weeksdae) met 'n motor daar probeer ry.
Le Roux T. - 30th January 2019
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Rustig en vreedsaam, min mense alhoewel geen winkels, moet Plettenbergbaai toe vir inkopies. Een uitstekende (alhoewel bietjie duur) restaurant in die dorpie.
Sandra J. - 30th January 2019
staying in Rondebosch, Western Cape
Convenient location.
Millicent S. - 30th January 2019
staying in Worcester, Western Cape
We love Worcester.
Gert F. - 29th January 2019
staying in Franskraal, Western Cape
As jy regtig rus vir die siel nodig het is Franskraal beslis die plek om te wees. Dit is nog een van die min kusdorpe wat nog nie straatligte het nie en dit vat jou in 'n oogwink weg van die gejaag van die stad. As jy wil vakansie hou en nie lus is vir kos maak nie, is daar 'n hele paar goeie restaurante in die omgewing met die vriendelikheid wat jy amper net by plaasmense kry. Franskraal is beslis een van die lekkerste plekke om rus vir jou siel te gaan soek.
Elna K. - 29th January 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
In my hart gekruip.
Bianca F. - 29th January 2019
staying in Fish Hoek, Western Cape
So veilig, kan amper nie glo dit is deel van SA nie.
Jacques D. - 29th January 2019
staying in Tergniet, Western Cape
Tergniet is ideaal vir 'n rustige verblyf met 'n pragtige see-uitsig, weg van die stadsgewoel. Dit is 'n ideale vertrekpunt na al die besienswaardighede wat hierdie omgewing aan die toeris kan bied.
Dominique G. - 29th January 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Out of the world!
Pieter G. - 29th January 2019
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
We will definitely be back for another visit.
Philip O. - 29th January 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Sal enige tyd weer daar kom bly. Was eenvoudig fantasties.
Davidene B. - 29th January 2019
staying in George South, Western Cape
Dit is lekker stil, en lekker vir jy en jou eggenoot om n bietjie rustigheid te hê.
Glenn V. - 29th January 2019
staying in Fish Hoek, Western Cape
Surrounding areas makes it extremely worth it.
Charine L. - 29th January 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Daar is baie om te doen in die omgewing! Van kameel en volstruis ry tot met krokodille swem! Maak seker julle maak 'n draai by hierdie versteekte juweel!
Charine L. - 29th January 2019
staying in Noordhoek, Western Cape
Noordhoek is so naby aan alles! Jy hoef nie in Kaapstad self te bly nie, want van Noordhoek af is dit net 'n halfuur se ry tot baie toeristebestemmings en dis still en rustig! Definitief 'n lekker plek!
Alicia V. - 29th January 2019
staying in Onrus, Western Cape
Onrus is my hart se plek. Daar is geen beter bestemming in die Wes-Kaap nie!
Hugo G. - 29th January 2019
staying in Montagu, Western Cape
Lieflike vreedsame dorpie met alles wat jy nodig het vir 'n wegbreeknaweek.
Maritza D. - 29th January 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie lekker dorp om vakansie te hou.
Deon D. - 29th January 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
It is quite a good experience to look at the history and experience the quaint locations in the area. Certainly a place to visit again.
Lydia S. - 29th January 2019
staying in Stanford, Western Cape
Pragtige area.
Louisa L. - 29th January 2019
staying in Witsand, Western Cape
Lieflike plek om te swem en ook vir die manne wat hengel.
Maryna D. - 29th January 2019
staying in Paarl, Western Cape
Baie mooi. Ek wil weer teruggaan daarheen.
Erin M. - 29th January 2019
staying in Laingsburg, Western Cape
Good stop over and convenient. Very quaint when you move further away from the main road and into the town itself.
Mary C. - 29th January 2019
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Beautiful!
Lucas P. - 28th January 2019
staying in Table View, Western Cape
Perfekte ligging.
Ketsia M. - 28th January 2019
staying in Oranjezicht, Western Cape
The area could serve older people or business travellers better.
Mandy W. - 28th January 2019
staying in Robertson, Western Cape
Very quiet, friendly people. Strangers were so welcoming and really made every minute memorable.
Dawie B. - 28th January 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Love Hartenbos. Lekkerste swemstrand, asook waterpark. Lekkerste vakansie plek.
Natasha A. - 28th January 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai is our haven.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com