Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Marcel S. - 19th March 2020
staying in Uniepark, Western Cape
Goed geleƫ naby Stellenbosch, behalwe as jy eerder nader aan die student-aktiwiteite en studente-dorp wil wees.
Adel N. - 19th March 2020
staying in Jongensfontein, Western Cape
Wat 'n mooi rustige plekkie, baie geniet.
Clarize B. - 19th March 2020
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Pragtige Weskus-dorp met baie vriendelike mense. Beslis 'n kuier werd. Isabella Restaurant moet besoek word.
Bennie V. - 19th March 2020
staying in Table View, Western Cape
Ek sal Table View glad nie aanbeveel vir persone met kinders nie. Die hoofstraat klink asof dit vir 'n renbaan gebruik word, alle ure van die dag.
Norman C. - 19th March 2020
staying in Bellville, Western Cape
Close to Tygervalley centre.
Engela K. - 19th March 2020
staying in Cape Town CBD, Western Cape
The city center is a bit scary.
Suzette E. - 19th March 2020
staying in George, Western Cape
Mal oor die plek!!
Albertus S. - 19th March 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Dis netjies.
Nadia T. - 19th March 2020
staying in Muizenberg, Western Cape
Lovely destination, but becoming unsafe.
Nadia M. - 19th March 2020
staying in Strand, Western Cape
Pragtige dorp en waarlik skoon.
Lourens M. - 19th March 2020
staying in Clanwilliam, Western Cape
Historic town with beautiful old buildings and a museum. Worth while walking trough the town.
Deneese P. - 19th March 2020
staying in Mykonos, Western Cape
Baie baie mooi plek. My gesin wil definitief weer soontoe gaan.
Dries B. - 18th March 2020
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Heerlike rustige, "klein", Weskus-dorpie met baie goeie klimaat. Kan alle benodighede daar aanskaf.
Anton V. - 18th March 2020
staying in Voƫlklip, Western Cape
Gaan eet gerus by Dutchies as jy hier bly.
Rita F. - 18th March 2020
staying in Keurboomstrand, Western Cape
'n Pragtige strand met besonderse rotse. Ons het pragtige foto's daar geneem.
Paul L. - 18th March 2020
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
An amazing experience.
Ruan V. - 18th March 2020
staying in Sedgefield, Western Cape
Pragtige plekkie.
Lesego N. - 18th March 2020
staying in Hout Bay, Western Cape
Beautiful place.
Gerda D. - 18th March 2020
staying in Mouille Point, Western Cape
Mouillle Point is die heel beste plek om te bly veral vir die Cape Town Cycle Tour. Die uitsig was 'n droom. Dit is so geweldig sentraal. Jy kan regtig in die oggende na die wegspring toe ry met jou fiets en jy is letterlik 'n klipgooi weg van die wenstreep af.
Henriette S. - 18th March 2020
staying in Prince Albert, Western Cape
Gasvry, skoon en netjiese dorp.
Wim B. - 18th March 2020
staying in Woodbridge Island, Western Cape
Baie naby aan eetplekke en middestad.
Nicel B. - 18th March 2020
staying in Island View, Western Cape
Very nice and quiet.
Rosemary A. - 18th March 2020
staying in Wilderness, Western Cape
Een van die mooiste plekke in ons land.
Johan S. - 18th March 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mosselbaai Zipline 'n moet om te doen. Ek en my vrou het dit op ons huiweliksherdenking gedoen en dit was 'n adrenalien rush soos nog nooit tevore nie. Mosselbaai toeriste moet kyk om S.A. Gebore mense goetkooper te laat betaal as wat toeriste van oorsee doen. Die Zipline van Mosselbaai was R900 vir my en my vrou en 15 min toe is dit oor. Ek voel ons as Suid-Afrikaners en burgers van ons eie land word uitgebuit om ons eie mooi land te mag verken.
Gerald E. - 18th March 2020
staying in Greyton, Western Cape
Stunning Town! A must visit location.
Corne V. - 18th March 2020
staying in Tergniet, Western Cape
Tergniet is ongerep en tog naby aan alles om jou verblyf onvergeetlik te maak. Seeplaas en De Vette Mossel is 'n klipgooi ver vir 'n onvergeetlike ervaring.
Theresis V. - 18th March 2020
staying in Robertson, Western Cape
Ek sal dit weer wil besoek en langer tyd oorbly om al die interessante winkels te besoek.
Antjies E. - 18th March 2020
staying in Knysna, Western Cape
Ek dink Knysna is 'n pragtige plek en ek sal graag daar wil gaan bly. Lieflike mense. Altyd vriendelik.
Kim W. - 17th March 2020
staying in Scarborough, Western Cape
Beautiful location.
Deon M. - 17th March 2020
staying in Knysna, Western Cape
Uitstekend vakansieplek.
Philip C. - 17th March 2020
staying in Beaufort West, Western Cape
Het dit sien groei oor die jare en geniet dit baie elke keer.
Jana V. - 17th March 2020
staying in Myburgh Park, Western Cape
Lieflike buurt.
Yvonne T. - 17th March 2020
staying in The Crags, Western Cape
The Crags is a bit remote, but for an overnight stop whilst travelling the Garden Route, it is worthwhile considering.
Samantha D. - 17th March 2020
staying in Dana Bay, Western Cape
Danabaai is pragtig en veilig.
Susan N. - 17th March 2020
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige dorpie.
Laurence N. - 17th March 2020
staying in Dana Bay, Western Cape
Baie mooi plek.
Anci D. - 17th March 2020
staying in Dana Bay, Western Cape
Pragtige plek.
Jacques V. - 17th March 2020
staying in Bellville, Western Cape
As vliegtuie 'n probleem is, sal dit bietjie pla.
Joe B. - 17th March 2020
staying in Britannica Heights, Western Cape
Baie mooi.
Marius M. - 17th March 2020
staying in Darling, Western Cape
Mooi dorp, baie om te sien.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com