Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.51 out of 5 based on 18761 reviews.
Mariki V. - 14th November 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
Besige paaie en ek het nie juis n vakansie-atmosfeer beleef nie. Weet nie hoe dit in seisoen is nie.
Koos B. - 14th November 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Die Groot Karoo op sy beste.
Yolandi O. - 14th November 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand is pragtig.
Annemarie C. - 14th November 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Onbeskryflik mooi!
Jenny V. - 14th November 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Sal vir seker weer gaan kuier!
Theresa D. - 14th November 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Dit is 'n baie lekker area. Dit is naby die see, die winkels is naby en die area is veilig. Baie lekker plek.
Jacolene B. - 14th November 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Mooiste plek ooit! So mooi en baie veilig. Ons het elke aand geloop tot by die restaurante en terug huis toe geloop. Dis naby alles en so vreeslike mooi plek.
Stephanie E. - 14th November 2017
staying in Bellville, Western Cape
Dit is ideaal en sentraal geleë as 'n mens baie te doen het in Kaapstad.
Brendon P. - 14th November 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Dit is 'n baie mooi plek.
Imgard K. - 14th November 2017
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
'n Studente dorp van formaat, maar tog baie kultureel en geskiedkundig!
Katrina D. - 14th November 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Rustige dorpie almal baie vriendelik.
Ruchele H. - 14th November 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Aangenaam.
Joseph V. - 14th November 2017
staying in Vlees Bay, Western Cape
Die stilte is awesome en die veiligheid is in plek. Die wilde diere in kamp self is bonus op sy eie.
Zylia V. - 14th November 2017
staying in Citrusdal, Western Cape
Die omgewing is net wonderlik om 'n mens se batterye te laai.
Cecille V. - 14th November 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Ons het maar gesukkel om 'n plekkie oop te kry vir ontbyt.
George A. - 14th November 2017
staying in Table View, Western Cape
Mooi area en alles is naby.
Leonie O. - 14th November 2017
staying in McGregor, Western Cape
Lieflike ou dorpie met die oulikste markie op Saterdae.
Welf R. - 14th November 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Travelling from Gauteng (Alberton) to Cape Town by car, we find Beaufort West a convenient destination to end the first day of road travelling. One completes about two-thirds of the road on the first day. This allows enough time to complete the road trip at a slower speed from say Worcester to Cape Town. One can stop at farm stalls and purchase wine and other farm products. Also one can prevent collecting speed fines with all the cameras and cops doing speed monitoring from say Hex River Valley onward!
Malinda G. - 14th November 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Ideale wegbreekplek!
Tammy P. - 14th November 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
Uitstekende area. Baie rustig en die mense is baie vriendelik.
Therese S. - 14th November 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is 'n moet vir elke oorsee se toeris en 'n voorreg vir elke Suid-Afrikaner om herhaaldelik te kan besoek. Moet nie die "Country Market" elke Saterdag misloop nie.
Sandra B. - 14th November 2017
staying in Costa Sarda, Western Cape
A very quiet and safe place, close to all places of interest and of course shopping.
Jo B. - 13th November 2017
staying in Riebeek West , Western Cape
Lovely little town.
Paula W. - 13th November 2017
staying in Bellville, Western Cape
Bellville is baie sentraal, asook sy omliggende buurte soos Durbanville, Tygervallei, Parow en Kuilsrivier, met als wat mens verlang om byderhand te het, as om al die pad Kaapstad toe te ry.
Paul L. - 13th November 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Prentjiemooi plek.
Vds B. - 13th November 2017
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is in die middel van die Kaapse Plooi gordel met die mooiste bergtonnels denkbaar. Die argitektuur is oud en pragtig bewaar met etlike historiese monumente. Die omgewing se vrugte en wynplase is pragtige en daar is wonderlike bergklim staproetes om te geniet.
Perie K. - 13th November 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Baie lekker plek om vakansie te hou.
Noel S. - 13th November 2017
staying in Tergniet, Western Cape
Het met die doel gegaan om 'n erf of huis te koop,om daar te vestig in 2018.
Jeffrey D. - 13th November 2017
staying in Table View, Western Cape
Na aan groot winkels, restaurante en kroeë. Veilig en bied 'n asemrowende uitsig op Tafelberg.
Lerina L. - 13th November 2017
staying in Glentana, Western Cape
Glentana is my gunsteling wegbreekplek. Dit is redelik naby alles en net ver genoeg om uit die gedruis te wees.
Joey M. - 13th November 2017
staying in Table View, Western Cape
Beautiful place.
Lee-ann K. - 13th November 2017
staying in Riviersonderend, Western Cape
Dit is baie klein en ek sal aanbeveel dat jy alles saamneem wat jy kan benodig. Daar is nie regtig winkels waar jy kruideniersware kan koop nie.
Kobus G. - 13th November 2017
staying in Big Bay, Western Cape
Lekker naby die strand geleë, baie eetplekke en besienswaardighede naby geleë.
Mariska B. - 13th November 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Always a must see!
Jc M. - 13th November 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Maak seker dat jy jouself genoeg tyd toelaat om alles te kan sien en doen wat die pikante dorpie jou bied.
Jeff D. - 13th November 2017
staying in Kuilsrivier, Western Cape
Great experience.
William N. - 13th November 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Ideaal vir mense wat wil wegbreek uit die stadsgewoel.
Charma V. - 13th November 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Netjiese dorp.
Deon S. - 13th November 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Een van die skoonste dorpe en mense is baie vriendelik.
Paul D. - 13th November 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Naby middestad.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com