Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Elmarie C. - 18th January 2019
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Pragtige ligging.
Gianni V. - 18th January 2019
staying in Elands Bay, Western Cape
Great little town for the surfers.
Cheryl K. - 18th January 2019
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
The tar road needs to be fixed up.
Estelle B. - 18th January 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Wonderlike weer gehad.
Marlize N. - 18th January 2019
staying in Jongensfontein, Western Cape
Die strand is ongelooflik skoon en netjies.
Sumani O. - 18th January 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Die beste plek aan die Weskus, iets vir almal. Fantastiese restaurante, baie troeteldiervriendelik. Veilig en rustig met 'n baie skoon strand en vriendelike mense.
Nicole S. - 18th January 2019
staying in Murdock Valley, Western Cape
Gorgeous area!
Teresa B. - 18th January 2019
staying in Barrydale, Western Cape
Wonderful place to explore, we want to go back as we didn't even do half of what we wanted to. Time ran out in this fascinating little town.
Gavin F. - 17th January 2019
staying in Nature's Valley, Western Cape
Die heel beste plekkie in die land om te kuier!
Gerald B. - 17th January 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie om te doen en besig te bly. As jy wil rustig wees, is Oudtshoorn ook die plek vir dit want die weer is gewoonlik goed daar. Soms bietjie warm, maar as jou geriewe swemplek het, is jou kop deur!
Gerald B. - 17th January 2019
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Sien sterre.
Daulina C. - 17th January 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Was uiters verras met wat ons gesien het! Aangename plek!
Lindie N. - 17th January 2019
staying in Glentana, Western Cape
Dis 'n wonderlike omgewing om net rustig te gaan verkeer.
Raché R. - 17th January 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige plek en dié kus is lieflik en ongerep. Ons was na baie restaurante toe.
Esme V. - 17th January 2019
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Uitstekende vakansiebestemming, heerlike strande en baie om in omliggende omgewing te doen.
Christine K. - 17th January 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Die dorp is netjies en interessante ou geboue. Lekker oornagplek.
Isabelle B. - 17th January 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Lekker geëet by Cattle Baron en die omgewing geweldig geniet.
Chantal T. - 17th January 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtige plek om heen te gaan en baie om te doen.
Kim D. - 17th January 2019
staying in Strand, Western Cape
Best swimming beach.
Malvin V. - 17th January 2019
staying in Paarl, Western Cape
Paarl is a quiet, scenic town with a big shopping centre, the Paarl Mall and several tourist attractions, such as the Taalmonument, Fairview and Spice Route.
Muzi M. - 16th January 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Very clean and quiet area with great security.
Louise J. - 16th January 2019
staying in Little Brak, Western Cape
Beautiful beach and close enough to neighbouring towns and scenery. Love it!
Celest K. - 16th January 2019
staying in Herold's Bay, Western Cape
‘n Ideale strand naby die lughawe en George.
Leigh F. - 16th January 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is a lovely place.
Wendy V. - 16th January 2019
staying in L'Agulhas, Western Cape
Pragtige plek.
Juanita F. - 16th January 2019
staying in Dana Bay, Western Cape
Rustig, uit die besige strate van Mosselbaai, tog naby genoeg aan alles. Mooi strand om te gaan stap.
Erica S. - 16th January 2019
staying in Britannica Heights, Western Cape
Baie mooi uitsig!
Johannes H. - 16th January 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lambertsbaai se mense is baie vriendelik en aangenaam.
Leone D. - 16th January 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Taxi verkeer was ongelooflik en uiters gevaarlik die oggend om 05:30 uit Beaufort-Wes na die Kaap! Taxi bestuurders het in aankomende verkeer gery en geen hoflikheid getoon teenoor mede padverbruikers nie. 3 ongelukke naby Beaufort-Wes. Sal nie weer in Beaufort oorslaap!
Magdaleen E. - 16th January 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Jy kan nie 'n fout maak om Hartenbos te kies nie!
Benjamin V. - 16th January 2019
staying in Grabouw, Western Cape
Relaxing environment!
Ian C. - 16th January 2019
staying in Sedgefield, Western Cape
Pragtige omgewing!
Brian S. - 16th January 2019
staying in Breede River Valley, Western Cape
Die natuur is baie mooi, pragtige uitsig oor die berge.
Ian C. - 16th January 2019
staying in George, Western Cape
Pragtige dorp/stad....alles wat mens benodig...mense vriendelik...pragtige omgewing!
Chamaine K. - 16th January 2019
staying in Strand, Western Cape
Die Strand-area is baie veilig, veral as jy langs die see wil gaan stap. Beslis baie netjies en skoon.
Laetitia N. - 16th January 2019
staying in Gansbaai, Western Cape
Dis voorwaar 'n mooi en wonderlike omgewing, dorpie en fasiliteite om te ervaar.
Laetitia N. - 16th January 2019
staying in Robertson, Western Cape
Eerste besoek en voorwaar 'n mooi dorpie en omgewing die berge en die groen wingerde asook die dorpies in die omgewing laat mens net in verwondering oor die Heer wat so mooi en volmaak geskep het was heerlike ondervinding.
William L. - 16th January 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
The family liked the place and recommend a follow-up visit.
Ettore B. - 16th January 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lamberts Bay is a beautiful tranquil place with lovely sandy beaches.
Eljo V. - 16th January 2019
staying in Glencairn, Western Cape
Pragtig en baie rustig. Dis ideaal vir 'n vakansie in Kaapstad.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com