Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 40700 reviews.
Raquel A. - 14th September 2020
staying in Cape Town, Western Cape
We have the most beautiful city.
Magda O. - 14th September 2020
staying in St Helena Bay, Western Cape
Mooi omgewing, baie nuut, maar brei vinnig uit. Naby ander dorpe. Perfek geleë.
Ockert V. - 14th September 2020
staying in Atlantic Seaboard, Western Cape
Cant find better then the Cape in all its glory.
Lance K. - 14th September 2020
staying in Swartland, Western Cape
Plaaslewe, nie veel plekke om te besoek nie, maar die gholfbaan is die plek om te wees.
Charles D. - 14th September 2020
staying in St Helena Bay, Western Cape
Lovely destination.
Louis C. - 14th September 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Cape Town is a first class city for visitors.
Michelle P. - 14th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Pragtige omgewing om te verken. Ons het wel gedurende die blommetyd gegaan, maar ek sal die Weskus enige tyd aanbeveel as vakansiebestemming. Daar is so baie om te doen en baie mooi strande en plekke om te besoek.
F C S. - 14th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Lekker eetplekke en baie mooi omgewing en blomme nou.
Danie M. - 14th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Bly altyd mooi, maar warm in die somer.
Francois D. - 14th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Dis 'n wonderlike deel van ons land met 'n unieke bekoring.
Petro B. - 14th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Weskus sal altyd vir my 'n bekoring inhou.
Leon L. - 13th September 2020
staying in Velddrif, Western Cape
Weskus-plesier met baie om te sien en te doen.
Rudie V. - 13th September 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Lovely clean and well maintained coastal town with more than enough to do and experience.
Dina C. - 13th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Goeie area afhangende van hoe ver jy bereid is om van die kuslyn af te reis.
Johan C. - 13th September 2020
staying in Great Brak River, Western Cape
Het die stilte en die verblyf geniet.
Wiehahn V. - 13th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Kom ervaar dit self.
Stephan C. - 13th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Ek vind van die eetplekke in Paternoster is bietjie hoog geprys.
Pieter B. - 13th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Laat genoeg tyd toe, daar is so baie om hier te doen.
Margaretha A. - 13th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Blomme was pragtig.
Dawid B. - 13th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Dit was totaal en al 'n fantastiese belewenis. Die Namakwa Nasionale Park se blomme was 'n belewenis van 'n ander wêreld. Ons wil terug na hierdie wêreld.
Paul V. - 13th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Die eerste keer dat ek in daardie geweste reis. Dit was 'n besonderse aangename ervaring. Die landskap, selfs sonder die blomme, is bekoorlik en ek sal graag weer en weer daar wil rondry.
Carol H. - 13th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
We have visited the West Coast on numerous occasions and always found in fantastic.
Malandi B. - 13th September 2020
staying in Stellenbosch, Western Cape
Lovely town. Lots of places to visit. Nice tourist destination near Cape Town.
Charise D. - 13th September 2020
staying in Western Cape
We love how the Western Cape has so many different ways to go on holiday, its diverse landscapes caters for nearly all tastes I think everything except ski holidays.
Cheree J. - 12th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Flowers were lovely and so quiet and peaceful!
John W. - 12th September 2020
staying in Velddrif, Western Cape
Ou wêreldse karakter en romantiek. Niks opgesmuk, maar eerlik en juis daarom kosbaar.
Tertia V. - 12th September 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Lekker vakansiebestemming, vriendelike mense.
Pieter S. - 12th September 2020
staying in Western Cape
Daar is heelwat meer om te sien en ervaar as wat 'n mens verwag. Ons kon 'n dag of twee langer bly.
Elna V. - 12th September 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Geliefkoosde stad.
Pieter M. - 12th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
In die blommetyd is dit ‘n prentjiemooi bestemming en die kus met eiesoortige rotse is ‘n bestemming wat op landskapfotograwe se wenslys behoort te wees.
Mariette V. - 12th September 2020
staying in St Helena Bay, Western Cape
Ek dink dit kan eerder jou basis wees om 'n klomp dinge te gaan doen en te sien.
Elizabeth D. - 12th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
'n Veldblom-paradys gedurende Augustus en September.
Derick P. - 12th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Pragtige, rustige atmosfeer.
Jonathan P. - 12th September 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mosselbaai area is 'n bucket list moet vir enige Suid-Afrikaner. Ryk in geskiedenis en mooier as mooi.
Christopher M. - 12th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Beautiful beaches and the wild flowers were spectacular. A great area to visit.
Pieter S. - 12th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Daar is baie om te sien en te ervaar. Ons sal weer moet besoek kom aflê.
Kerri-ann W. - 11th September 2020
staying in George, Western Cape
George is amazing!
Eugene P. - 11th September 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Die hartenbos omgewing is baie lekker vir see-vakansie, die omgewing is rustig hierdie tyd van die jaar.
Madeleine Booysen B. - 11th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Net pragtig.
Christine. D. - 11th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Blommetyd is dit 'n ongelooflike bestemming.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]