Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Quelene M. - 14th January 2019
staying in Milnerton, Western Cape
Lovely area.
Portia M. - 14th January 2019
staying in De Duin, Western Cape
Very easy to find and close to the major roads.
Riaan V. - 14th January 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Lieflike klein dorpie!
Odette D. - 14th January 2019
staying in Thesen Islands, Western Cape
Veilig, mooi en baie rustig.
Paula R. - 14th January 2019
staying in Paradise, Western Cape
Pragtige omgewing. Gerieflik geleë. Paaie is net baie besig oor Desembervakansie.
Gabriel D. - 14th January 2019
staying in De Rust, Western Cape
Good spot offering value for money.
Nicolaas D. - 14th January 2019
staying in Kleinmond, Western Cape
Baie lekker dorp met alles. Besigheidsmense is baie vriendelik en behulpsaam.
Mari P. - 14th January 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Is maar net die bekommernis oor die droogte en die hoofstraat was 'n bietjie vuil.
Rowina V. - 14th January 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Dis die mooiste plekkie ooit.
Bertie C. - 14th January 2019
staying in Klawer, Western Cape
Pragtige en rustige dorp.
Lynette S. - 14th January 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn bied baie meer as wat ons bewus was van en beplan 'n langer verblyf in die nabye toekoms. 'n Mens het baie meer tyd nodig om alles in die omgewing te sien en ervaar.
Anne G. - 14th January 2019
staying in West Beach, Western Cape
'n Fees om langs die strand te stap. Het 'n paar keer verdwaal, maar met my kaart op my foon was ek gou-gou by Kumbaya.
Neels O. - 14th January 2019
staying in Elands Bay, Western Cape
Rustig en stil, maar ver van groot winkels. Ongeveer 60 km.
Ronel N. - 14th January 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lambertsbaai is 'n wonderlike bestemming om vakansie te hou, as jy soos ons hou van rus, vrede, saligheid, blou water en wit strande. Dit is 'n plekkie waar jou siel kan asem haal en jy weer tot jouself kan keer. Sal enige tyd Lambertsbaai aanbeveel as 'n vakansiebestemming.
Lance V. - 14th January 2019
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Great surfing and beaches. Uncrowded even in peak season with excellent restaurants and a magnificent lagoon for all manner of activities.
Riaan V. - 14th January 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Kan 'n besoek aan die volstruis klaar aanbeveel.
Gerard H. - 14th January 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Clean with good restaurants and good location. Not too busy.
Lilla T. - 14th January 2019
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Lekker weer en strand.
Ian D. - 14th January 2019
staying in De Doorns, Western Cape
Tipiese plattelandse boere gemeenskap.
Hennie D. - 14th January 2019
staying in Strand, Western Cape
Het deur en tyd veilig gevoel. Is baie netjies en baie skoon.
Dalene P. - 14th January 2019
staying in De Kelders, Western Cape
Rustig en baie mooi natuurskoon.
Kobus S. - 14th January 2019
staying in Murraysburg, Western Cape
Indien jy van die platteland hou sal jy goed kan aanpas. Ongelukkig geen restaurante.
Roche J. - 14th January 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Baie goeie atmosfeer, vriendelike mense.
Ronnie P. - 14th January 2019
staying in Hermanus, Western Cape
A very good holiday destination.
Mardi E. - 14th January 2019
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Baie lekker en goeie atmosfeer. Enigste probleem is daar is te veel straatmense wat jou vra vir kos en geld. Dit laat 'n mens bietjie bedreig voel, veral as mens stap.
Ilse N. - 14th January 2019
staying in L'Agulhas, Western Cape
Sal dit vir seker aanbeveel.
Gesina S. - 14th January 2019
staying in Great Brak River, Western Cape
Wat 'n lieflike plek. So 'n plattelandse atmosfeer en ryk voëllewe, skoon en die mense daar is so vriendelik en eg Afrikaans. Daar is heerlike restaurante wat ons kan aanbeveel, die Peperboom, Ou Pastorie en The Oyster World. Die slaghuis is een van die min wat ons baie beïndruk het.
Charmaine D. - 14th January 2019
staying in Paarl, Western Cape
Lovely town, just very hot!
Bennie V. - 14th January 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Die dorp self is stil oor naweke. Daar is baie in die omgewing om te sien as jy bietjie wil ry.
Jennifer B. - 14th January 2019
staying in Breedekloof, Western Cape
Asemrowende mooi omgewing.
Patrick T. - 14th January 2019
staying in Sea Point, Western Cape
Can there be some tourist information brochures at the foyer or just at the lounge.
Riedwaan H. - 14th January 2019
staying in Strand, Western Cape
Overall its a very nice area with friendly people. I would buy a house there if I can afford it.
Colette G. - 14th January 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Net jammer die ATKV het die hele dorp oorgeneem.
Louis J. - 14th January 2019
staying in Cederberg, Western Cape
Doen so voort.
Naran B. - 14th January 2019
staying in Misty Cliffs, Western Cape
Amazing place love the secluded beach.
Guy C. - 14th January 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
Lovely village.
Charmaine D. - 14th January 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie besienswaardighede, vriendelike mense!
Hantie V. - 14th January 2019
staying in Loerie Park, Western Cape
Die huis is sentraal geleë.
Caron E. - 14th January 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Just love this little town, so peaceful.
Lee H. - 14th January 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
They need to definitely get some more things for kids to do. The play park needs to be extended and more things added.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com