Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19539 reviews.
Frans K. - 30th December 2017
staying in Durbanville, Western Cape
Goeie omgewing.
Kobus D. - 30th December 2017
staying in Paradyskloof, Western Cape
Sentraal geleë sover winkelsentrum-benodighede asook ander besienswaardeighede.
Erik O. - 30th December 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Het nie besef hoe baie toeriste aktiwiteite daar is.
Rene P. - 30th December 2017
staying in Britannia Bay, Western Cape
Loved it, would one day like to own property there.
Cezanne L. - 30th December 2017
staying in Vermont, Western Cape
Vermont is 'n pragtige kusdorpie en alles is binne bereik, soos winkelsentrums, strand en restaurante. Mooi staproetes en bergfietsroetes om te benut. Voorwaar 'n regte vakansiedorpie.
Brigitte L. - 30th December 2017
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
Baie rustig en stil. Nog in ontwikkeling maar het baie potensiaal.
Lorinda G. - 30th December 2017
staying in Great Brak River, Western Cape
Baie stil en rustig.
Eddie M. - 30th December 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Te winderig.
Simone B. - 30th December 2017
staying in Franschhoek, Western Cape
Fantastiese vakansiebestemming! Baie toeriste gedrurende die feesseisoen.
Roesgane P. - 30th December 2017
staying in Rondebosch, Western Cape
Dis 'n pragtige en rustige buurt.
Carien O. - 30th December 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Absoluut fantasties - lekker sentraal tot wynplase, aarbei plase, lughawe, Kaapstad, aktiwiteite, see en strand.
Gwen D. - 30th December 2017
staying in Napier, Western Cape
Brighten up the main road.
Aurial A. - 30th December 2017
staying in Muizenberg, Western Cape
Ons het lekker gebly, maar ek was gebyt deur bedbugs.
Elzette T. - 29th December 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige dorpie met wonderlike restaurante.
Johann L. - 29th December 2017
staying in Table View, Western Cape
Ons as gesin soek altyd verblyf in hierdie area met 'n see-uitsig. Ons kom van Noord-Wes en wil nie graag in ander geboue vaskyk nie.
Wilna L. - 29th December 2017
staying in Montagu, Western Cape
Beautiful area - a lot of outdoor activities to do.
Leon T. - 29th December 2017
staying in De Kelders, Western Cape
Kan baie sterk aanbeveel.
Johan K. - 29th December 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Pragtige plek om vakansie te hou.
Christa M. - 29th December 2017
staying in Bredasdorp, Western Cape
Dis baie gerieflik geleë en binne trefafstand van baie wonderlike plekke.
Wessel S. - 29th December 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Die pragtige Karoo dorp en sy mense laat 'n indruk wat jou bybly. Onvergeetlik was ons ervaring, net jammer dit was te kort.
Boeta S. - 29th December 2017
staying in Calitzdorp, Western Cape
Ek sal daar gaan aftree, ‘n lieflike en skoon dorpie!
Loudine O. - 29th December 2017
staying in Pearly Beach, Western Cape
Wonderlike strande, baie skoon, vriendelike mense. Lekker sentraal vir al die baie lekker dinge om te doen en mooi plekke om te sien.
Wessel S. - 29th December 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Aangenaam en hartlike mense wat jou verwelkom en wil help om die beste van die Karoo te ervaar.
Ivena V. - 29th December 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Prins Albert is 'n dorp vol geskiedenis en interessanthede. Dis besonders om die dorp van meer as 250 jaar oud te bewonder, met sy leivore, ou geboue, antieke grafte en groot bome. Heelwat restaurante om van te kies. Maak seker om ver vooruit te boek vir aandete as mens in vakansie seisoen soontoe gaan. Die hotel het 'n heerlike ontbyt plekkie en 'n Gin bar met 'n verskeidenheid plaaslike gins. Die dorp se kerk is pragtig en het sulke mooi ou huise. En as jy daar is, doen jouself n guns en ry die Swartberg pas, dit kan met 'n gewone kar gedoen word, en is regtig iets besonders om te sien.
Tinashe N. - 28th December 2017
staying in Table View, Western Cape
Great views.
Dr. Trunette J. - 28th December 2017
staying in Britannia Bay, Western Cape
Britannia Bay is 'n on-ontdekte juweel.
Theresa H. - 28th December 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dit is 'n pragtige omgewing met 'n unieke karakter. Sou nogal die besit van eiendom daar oorweeg.
Maria P. - 28th December 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Strand is baie mooi skoon.
Madelein L. - 28th December 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Skoon, mooi, interessante dorpie.
Madelein L. - 28th December 2017
staying in Bellville, Western Cape
Naby malls en ander winkels.
Louisa V. - 28th December 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oulike dorpie.
Alet B. - 28th December 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Regte plek vir 'n oornag stop.
Faizel S. - 28th December 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
The people are very friendly.
Dominique P. - 28th December 2017
staying in Simon's Town, Western Cape
Lieflike ou klein dorpie met die interessantste winkeltjies en restaurante.
Gerald B. - 28th December 2017
staying in Muizenberg, Western Cape
Felt safe and secure.
Jasmin J. - 28th December 2017
staying in Worcester, Western Cape
Lekker plek en mense is baie vriendelik.
Christene M. - 28th December 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Ons het baie lekker gekuier en die restaurante het heerlike kos. Die wind waai ongelukkig baie in Desember en ons kon nie elke dag op die strand uitspan soos beplan nie.
Gawie V. - 28th December 2017
staying in Montagu, Western Cape
Interessante dorpie.
Marthie J. - 28th December 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Verassend mooi! Upmarket vakansie plek en verblyf.
Calie F. - 28th December 2017
staying in Paradise, Western Cape
Mooi plek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com