Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Helene B. - 11th January 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Hulle besienswaardighede is baie duur.
Seugnet D. - 11th January 2019
staying in Strand, Western Cape
Dis lekker om in die Strand vakansie te hou. Mens kan lekker stap, lekker swem en daar is allerhande aktiwiteite waaraan 'n mens kan deelneem in die omgewing. Dit is ook naby Kaapstad en die Kaapse Wynlande.
Renee B. - 11th January 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Lieflike plek!
Hazel C. - 11th January 2019
staying in Table View, Western Cape
Tableview is die beste. Rustige gebied, sal weer daar kom vakansie hou.
Brenda D. - 11th January 2019
staying in Riversdale, Western Cape
Vriendelike mense, rustige atmosfeer. Hier kan jy nog in die straat gaan loop met sonsondergang. Pragtige dorpie!
Wynand C. - 11th January 2019
staying in Dana Bay, Western Cape
Dis 'n pragtige plek met 'n rustige gemeenskap.
Nick V. - 11th January 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Jare gedreig om dit te besoek en het dit uiteindelik gedoen. Jy sal nie spyt wees nie. 'n Bucket list-ervaring!
Natasha K. - 11th January 2019
staying in Franschhoek, Western Cape
Pragtig! Heerlik wyn! Vriendelike mens! Baie buitelanders tydens ons besoek. Winkels maak meestal voorsiening vir buitelandse toeriste, so ons het nie enige iets gekoop nie. Populêre restaurant is vol geboek so boek vroegtydig.
Janine V. - 11th January 2019
staying in Somerset West, Western Cape
Die perfekte vakansiedorp, die verkeer was stil en geen geraas van voertuie in die nag nie. Sal definitief Blue Waters restaurant aanbeveel wat die lekkerste vis bedien. Lekker aktiwiteite soos fietsry en stap kan gedoen word saam met familie.
Johan L. - 11th January 2019
staying in Doringbaai, Western Cape
Klein dorpie met genoeg dienste soos vars vis, hout, ensovoorts sodat dit nie nodig is om na die groter aanliggende dorpe te ry nie. Fryers Cove, 'n restaurant en wynkelder is ook pragtig en stapafstand van hierdie akkommodasie. Strandfontein is baie naby vir ander behoeftes, of Lutzville of Vredendal vir groter aankope.
Este S. - 10th January 2019
staying in Wilderness, Western Cape
Een van die mooiste plekke in Suid-Afrika!
Leanne M. - 10th January 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Lekker rustig.
Doreen A. - 10th January 2019
staying in De Rust, Western Cape
Mooi dorpie, interessante winkels, rustige atmosfeer.
Christa M. - 10th January 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
'n Besoek aan die Karoo Nasionale Park is die moeite werd.
Christo G. - 10th January 2019
staying in McGregor, Western Cape
Baie oulike, stil en skoon dorpie.
Martin V. - 10th January 2019
staying in Port Owen, Western Cape
Lekker rustig en die moeite werd.
Amy L. - 10th January 2019
staying in Silversands, Western Cape
Lekker stil en rustig en baie om te doen in die omgewing.
Lynn S. - 10th January 2019
staying in Sedgefield, Western Cape
Mooi plek.
Elmarie B. - 10th January 2019
staying in Greyton, Western Cape
Oulike restaurante en winkeltjies. Pragtige natuurskoon.
Elbie E. - 10th January 2019
staying in Klein Karoo, Western Cape
Baie lekker - ook in Desember! Mense is baie vriendelik en gasvry.
Tandice G. - 10th January 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Visiting again.
Anne B. - 10th January 2019
staying in St Helena Bay, Western Cape
Dis pragtig!
Louise R. - 10th January 2019
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Verlief op Dwarskersbos.
Marietjie H. - 10th January 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Ons sal enige tyd weer teruggaan.
Luzaan O. - 10th January 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Klein dorpie met net die nodigste.
Mellisa W. - 10th January 2019
staying in Panorama, Western Cape
Baie sentraal om die Kaap te toer.
Duart O. - 10th January 2019
staying in Kuilsrivier, Western Cape
Dit is beslis 'n rustige en veilige area. Daar is lekker eetplekke en winkelsentrums naby. Baie om te doen.
Evelyn D. - 10th January 2019
staying in Pinnacle Point, Western Cape
Voel veilig.
Marietjie L. - 10th January 2019
staying in Franschhoek, Western Cape
Pragtig!
Danie V. - 10th January 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
'n Ongelooflike mooi plek wat hopelik net so sal bly! Ons sal weer en weer daarheen gaan. Daar is nog so baie wat ons daar wil doen.
Peet M. - 10th January 2019
staying in Van Dyks Bay, Western Cape
Sien sterre.
Antoinette C. - 10th January 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Besonderse ou geboue en mooi skoon. Beslis 'n moet stop.
Haylene D. - 10th January 2019
staying in Klaasvoogd West, Western Cape
So baie om te doen!
Johan A. - 10th January 2019
staying in Blouwater Bay, Western Cape
Skoon, geen vertrapping en 'n veilige omgewing.
Louisa B. - 10th January 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtige omgewing.
Marco D. - 10th January 2019
staying in Sandbaai , Western Cape
Baie goeie ligging, veral as jy die tipe persoon is wat in 'n veilige omgewing op die strand in die oggend wil stap/draf.
Helet G. - 10th January 2019
staying in Calitzdorp, Western Cape
Dit bly 'n oulike dorp op die R62-roete en ons sal sekerlik weer teruggaan indien moontlik.
Maryke D. - 10th January 2019
staying in Heather Park, Western Cape
Baie skoon en netjies.
Erika B. - 10th January 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Lekker plekkie, maar Beaufort-Wes is opsigself nie baie skoon nie, maar andersins was daar nie enige probleme nie.
Jacques B. - 10th January 2019
staying in Port Owen, Western Cape
Ingestel op watersport.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com