Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 20117 reviews.
Charl D. - 13th January 2018
staying in Robertson, Western Cape
Dis onsettend warm in die somer. Jy sal meestal net wynplase besoek as jy nie baie avontuurlistig is nie.
Desiree V. - 13th January 2018
staying in Parow, Western Cape
Die beste bestemming in Kaapstad.
Piet V. - 12th January 2018
staying in Somerset West, Western Cape
Dorp is baie skoon.
Arendse E. - 12th January 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordonsbaai is my Mauritius.
Irene V. - 12th January 2018
staying in Britannia Bay, Western Cape
Desembermaand was baie winderig. Ons hou van stap en het elke oggend van die huis af tot by Shelley Point gestap (sowat 10 km). Die reën het ons selfs een oggend gevang. Dit het ons nie gepla nie, vir sulke dae was die DSTV 'n absolute bonus. Baie mense het seker vir Kersfees "drones" gekry, gedurig op en af langs die strand en oor ons koppe. Dit was nogals irriterend. Vreeslik baie honde wat nie op leibande was nie, al is daar 'n kennisgewingbord wat sê dat dit noodsaaklik is! Baie ouers met klein kinders op die strand moes honde van hul kinders af wegjaag. 'n Vrou wie se hond op 'n leiband was, was op haar hande gebyt toe sy haar hondjie wou beskerm teen groter honde. Daar is ongelukkig geen mense met wetstoepassing teenwoordig om die publiek te beskerm teen loshardlopende honde langs Golden Mile-strand of om die eienaars boetes op te lê nie.
Brigette D. - 12th January 2018
staying in George, Western Cape
'n Pragtige en skoon plek.
Martie V. - 12th January 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Prince Albert was 'n verrassing. 'n Pragtige dorpie wat weggesteek is tussen die berge.
Kerneels V. - 12th January 2018
staying in Table View, Western Cape
Baie bedrywig (wat nou nie in my kraal pas nie).
Alida S. - 12th January 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Net bedoel vir oornag, maar probeer gerus die 4 Sheep Restaurant, dis die moeite werd!
Edwin P. - 12th January 2018
staying in Durbanville, Western Cape
Sentraal en rustig. Besienswaardighede maklik bereikbaar. Skoon en netjiese omgewing.
Julian L. - 12th January 2018
staying in De Rust, Western Cape
Met verskeie geleenthede besoek en in die proses om 'n eiendom in De Rust aan te koop.
Genice S. - 12th January 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Kalm, lieflike en rustige vakansieplek.
Adriaan E. - 12th January 2018
staying in De Rust, Western Cape
Ek sal altyd weer hier oornag op toekomstige reise. Meiringspoort is asemrowend - werlik iets om te sien. Daar is heelwat om te sien en te doen in De Rust - gaan loer in.
Herman V. - 12th January 2018
staying in Citrusdal, Western Cape
Baie warm.
Nelia D. - 12th January 2018
staying in Klapmuts, Western Cape
Bring jou fiets en ry saam.
Ursula J. - 12th January 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is 'n skoon en rustige sielsplek - 'n stukkie hemel op aarde. Ons gaan weer kom besoek aflê in Hermanus.
Cara D. - 12th January 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is altyd 'n lekker vakansiebestemming. Ons kom volgende jaar beslis weer!
Leon H. - 12th January 2018
staying in Gardens, Western Cape
Baie sentraal geleë en dit is 'n stil area.
Celeste O. - 12th January 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Mooi dorpie.
Pinkie M. - 12th January 2018
staying in De Rust, Western Cape
It's what the travellers are looking for.
Wileen A. - 12th January 2018
staying in George, Western Cape
'n Pragtige, skoon dorp vol onverwagse verrassings en in 'n pragtige omgewing.
Faith F. - 12th January 2018
staying in Citrusdal, Western Cape
Ons het deur die dorp gery, maar niks uitstaande opgemerk nie.
Gert K. - 12th January 2018
staying in Stellenbosch, Western Cape
Pragtige en rustige dorp. Dit is soos 'n oase wanneer jy 'n Gautenger is!
Herman V. - 12th January 2018
staying in Vredendal, Western Cape
Baie warm, het ook 'n windstorm beleef.
Jason E. - 12th January 2018
staying in Milnerton, Western Cape
Only 20 minutes from V&A. Beautiful beaches 7 minutes drive.
Louis K. - 11th January 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Gaan en beleef dit.
Marilese V. - 11th January 2018
staying in Great Brak River, Western Cape
Groot-Brakrivier is lekker naby alles... See, rivier, of inkopies!
Clarence T. - 11th January 2018
staying in Blouwater Bay, Western Cape
Rest for the soul due to the quietness.
Ettienne T. - 11th January 2018
staying in Costa Sarda, Western Cape
Fantasties.
Louise V. - 11th January 2018
staying in De Rust, Western Cape
Herries Restaurant is a must see as well as the waterfall.
Justin M M. - 11th January 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Awesome place, great restaurants.
Ursula C. - 11th January 2018
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Dit is sentraal geleë en gerieflik om by alle toeristeplekke uit te kom. Was verbaas om die naglewe daar te sien - mense het tot in die oggendure vrylik en sonder probleme rondbeweeg.
Johnny C. - 11th January 2018
staying in Heatherlands, Western Cape
Baie boomryk en in 'n rustige omgewing.
Annette V. - 11th January 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Ons gunstelingplek vir vakansie.
Elroy M. - 11th January 2018
staying in Knysna CBD, Western Cape
Die plek en sy mense is gaaf. Sal enige tyd weer Knysna besoek.
Anneline V. - 11th January 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Very cool in the evenings which is welcome if you come from Paarl where it gets very hot!
Vince H. - 11th January 2018
staying in Muizenberg, Western Cape
A lovely seaside resort close to Cape Town and the Winelands.
Ann G. - 11th January 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Baie mooi dorpie met baie kerke. Kon veilig in die oggend in die strate draf. Sal beslis meer tyd in die dorp op 'n volgende reistog bestee.
Anlie M. - 11th January 2018
staying in Bredasdorp, Western Cape
Sentraal geleë, skoon en netjiese dorpie.
Jane S. - 11th January 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
I've been visiting Gordon's Bay since 2010 and won't exchange it for any other destination in Cape Town.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com